Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Jacques H. - 28th December 2014
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
I noticed the CID (city improvement district) personnel walking the streets. They went about their work very tactfully and professionally. They seem to be doing a great job, well done, keep it up.
Heinrich V. - 28th December 2014
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is pragtig, rustig en baie veilig. 'n Wye verskeidenheid nabygeleë strande en winkelsentrums maak die omgewing sommer 'n treffer.
Marili K. - 28th December 2014
staying in Somerset West, Western Cape
Will definitely go there again!
Michelle D. - 28th December 2014
staying in Dana Bay, Western Cape
Pragtige klein plekkie.
Heinrich B. - 28th December 2014
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Dis 'n juweel net so 'n entjie van die Kaap af. Net wat 'n mens nodig het weg van die stad af. Die omgewing is pragtig en rustig.
Jeanie D. - 28th December 2014
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie lekker omgewing.
Jeanie D. - 28th December 2014
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam is 'n moet-sien. Daar is 'n mooi kerk, 'n museum en fantastiese natuurskoon. Sal weer wil teruggaan.
Cora B. - 27th December 2014
staying in De Rust, Western Cape
Pragtige verblyf.
Danie B. - 27th December 2014
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Mooi en skoon, naby strand.
Fay T. - 27th December 2014
staying in Pringle Bay, Western Cape
Pringle Bay is away from the hustle bustle, but close enough to visit Cape Town if desired. Clarence drive is really beautiful. Hangklip beach is clean and a real treat and we spent many hours swimming and playing soccer on the beach. It is unspoiled by human habitation.
Bennie M. - 27th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige dorpie.
Bennie M. - 27th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige dorpie.
Werner S. - 27th December 2014
staying in George, Western Cape
'n Fantastiese dorp/stad met vriendelike mense en baie om te doen.
Japie E. - 27th December 2014
staying in Swellendam, Western Cape
Fantasties! Baie skoon dorp. Sentraal geleë indien mens die omgewing wil verken.
Joanie V. - 27th December 2014
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie mooi dorpie met vriendelike mense!
Elsabe H. - 27th December 2014
staying in Paarl, Western Cape
Lekker warm. Het net Taalmonument besoek op die dag aangesien ek ander verpligtinge gehad het, maar sal beslis weer terugkeer om 'n wyntoer of so te doen.
Mathys P. - 27th December 2014
staying in Constantia, Western Cape
Pragtige area.
Pauline V. - 26th December 2014
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Stukkie hemel op aarde!
Marlene J. - 26th December 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Seker die heel mooiste kusdorpie (saam met Waenhuiskrans).
Ben C. - 26th December 2014
staying in Tamboerskloof, Western Cape
Tamboerskloof is lekker sentraal geleë.
Viv B. - 26th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
A place full of history and interesting places to visit. We were impressed!
Werner K. - 26th December 2014
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Als was baie lekker.
Andre H. - 26th December 2014
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Baie mooi plek waar enige persoon graag sal wil gaan vakansie hou.
Alby S. - 26th December 2014
staying in Helderberg, Western Cape
Dis 'n baie mooi toeristeplek ... baie om te doen en sien.
Carol G. - 26th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie oulike eetplekkies. Baie lekker geëet by Surrettas B&B.
Marna P. - 26th December 2014
staying in Sedgefield, Western Cape
Dit is so lekker daar dat ek nie te veel wil se nie omdat ek dit juis soveel geniet het dat daar so min mense was in vergelyking met ander strande in die area!
Mandy H. - 25th December 2014
staying in Hermanus, Western Cape
Beautiful walks. Lovely restaurants and coffee shops. Stunning views. Hermanus has it all!
Erwin L. - 25th December 2014
staying in Noordhoek, Western Cape
Lovely, would stay in Noordhoek any time!
Ilse S. - 25th December 2014
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Inligtingsburo hulpvaardig en goed opgelei - besoek gerus Arbeidsgenot - woon en werkplek van CJ Langenhoven.
Odette N. - 25th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige natuur om te aanskou.
Odette N. - 25th December 2014
staying in Sandbaai , Western Cape
Heerlike strande, en ook honde-vriendelik!
Hennie B. - 25th December 2014
staying in Grabouw, Western Cape
Sou graag meer tyd hier wou spandeer.
Suretha J. - 24th December 2014
staying in George, Western Cape
George is pragtig!
Marie O. - 24th December 2014
staying in Albertinia, Western Cape
Die Hotel bedien heerlike etes!
Jeanie D. - 24th December 2014
staying in Little Brak, Western Cape
Netjiese, skoon omgewing en strande. Redelike afstand van Oudtshoorn en die grotte daar. Naby aan George en Mosselbaai. Groot winkelsentrum ook by George.
Jan V. - 24th December 2014
staying in Citrusdal, Western Cape
Baie moontlikhede, maar nog nie ten volle ontwikkel nie.
Danie S. - 24th December 2014
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Die mense se vriendelikheid en behulpsaamheid is soos die hele Weskus baie aangenaam. Drie baie interessante museums. Lewenskoste in die gebied is baie goedkoop.
Amanda En Simon D. - 24th December 2014
staying in Wellington, Western Cape
Baie interessante historiese dorpie. Baie sentraal geleë.
Pieter V. - 24th December 2014
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lamberts Bay is a beautiful place to stay with a good deal of things to do and some good restaurants. Muisbosskerm is a big hit as usual.
Deon A. - 24th December 2014
staying in Yzerfontein, Western Cape
Fantastiese, rustige dorpie. Die dorpie moet net die karakter behou, dit is enig in sy soort.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com