Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Chris D. - 23rd December 2014
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige dorp en omgewing.
Louis F. - 23rd December 2014
staying in De Rust, Western Cape
De Rust is voorwaar 'n skilderagtige dorpie in 'n lieflike, interessante omgewing.
Noel D. - 23rd December 2014
staying in Cederberg, Western Cape
Cederberg is an amazing holiday destination, but please don't tell everyone!
Frans En Hannelie A. - 23rd December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Die dorpie is nie sleg nie, en 'n goeie oorslaap vir moeë reisigers. Van die beter dorpe waardeur ons gereis het vanaf Pretoria, Kimberley oor.
Mienke J. - 23rd December 2014
staying in West Beach, Western Cape
Nice . West Beach is near to all the good destinations in Cape Town.
Susan K. - 23rd December 2014
staying in Yzerfontein, Western Cape
Beslis 'n plek waar mens 'n draai MOET gaan maak.
René D. - 23rd December 2014
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Baie mooi en vol lewe, maar besig in Desember.
Melanie J. - 23rd December 2014
staying in Upper Old Place, Western Cape
Sal dit ten sterkste aanbeveel. As jy rus en ontspanning nodig het is dit die perfekte plekkie om na te gaan.
Jenny P. - 23rd December 2014
staying in Struisbaai, Western Cape
Die beste!
Patricia K. - 22nd December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Lovely town, great food!
Cecilia V. - 22nd December 2014
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Baie oulike plek. Die see is net vrek koud daar. Maar dis heerlik vir sommer net stap, honeymoon of net rustig wees. Sal nie die kinders saam neem nie, hulle sal ons die mure uitdryf omdat hulle nie sal kan speel in die see nie, ons is binnelanders en ken nie van "surfing" nie.
Elza B. - 22nd December 2014
staying in Hermanus, Western Cape
Het sedert 1990 vakansiehuis op Onrus. Hermanus het pragtig ontwikkel sedertdien met eerstewêreldse standaarde!
Valerie A. - 22nd December 2014
staying in Clanwilliam, Western Cape
I do believe that Clanwilliam should be a tourist destination. However, the Clanwilliam Dam is a beautiful spot and such a pity that it is so neglected. But the little town is very pretty. Oh and the roads should be clearly marked, we ended up in Lamberts Bay instead of taking the N7 back to Cape Town.
Van Heerden V. - 22nd December 2014
staying in Shelley Point, Western Cape
Die Estate is pragtig.
Carien O. - 22nd December 2014
staying in George, Western Cape
Baie rustige plek, vriendelike mense, dalk meer aanduiding oor presies waar die malls is en ook Tuinroete kaart.
Helene F. - 22nd December 2014
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie lekker gebly net warm gekry! Interessante plekke om te besoek.
Piet M. - 22nd December 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n pragtige vissersdorpie. As jy rustigheid soek is dit net die plek vir jou!
Laurette H. - 22nd December 2014
staying in Onrus, Western Cape
Onrus is beslis een van die plekkies wat ons oorweeg met aftrede. Ons is mal daaroor!
Chanelle B. - 22nd December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige plek so in die Karoo.
Rachelle N. - 22nd December 2014
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige area, rustig en definitief 'n moet om te besoek.
Nadeem N. - 21st December 2014
staying in Port Owen, Western Cape
Port Owen is 'n pragtige plek en baie natuurlik, mense kan gerus 'n draai maak en kom kyk.
Adri V. - 21st December 2014
staying in Reebok, Western Cape
Na 10 jaar gelede, kon ek nie glo hoe die plek ontwikkel het nie!
Rachel G. - 21st December 2014
staying in Somerset West, Western Cape
Ons hou al vir geruime tyd daar vakansie. Aangename weer en pragtige omgewing.
Rian V. - 21st December 2014
staying in Bredasdorp, Western Cape
Bredasdorp is 'n baie mooi dorp en 'n mens kan alles kry wat jy soek as jy daar met vakansie is en die dorp is ook nie baie ver van die see af nie.
Karen G. - 21st December 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Awesome, stunning plekkie! Rus en vrede vir die siel!
Ian L. - 20th December 2014
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is amazing, gaan definitief weer terug!
Lizette S. - 20th December 2014
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Nie oral veilig nie.
Maans K. - 20th December 2014
staying in Clanwilliam, Western Cape
Ons het paar inkopies gedoen in Clanwilliam en die diens was baie goed.
Andri B. - 20th December 2014
staying in Grotto Bay, Western Cape
Heerlik en rustig!
Kobus H. - 20th December 2014
staying in Napier, Western Cape
Baie interessante winkeltjies en omgewing.
Nicolas B. - 20th December 2014
staying in Clanwilliam, Western Cape
Behalwe vir die hitte is dit 'n lekker rustige plek.
Mariaan V. - 19th December 2014
staying in Paarl, Western Cape
Ons is mal oor die Paarl. Sal altyd soontoe gaan as ons in die Kaap is.
Garret W. - 19th December 2014
staying in Yzerfontein, Western Cape
Goeie uitsig. Winkels te min. Lekker rustige omgewing.
Arie K. - 19th December 2014
staying in Stellenbosch, Western Cape
Vir iemand wat nie van wyn en berge hou nie kan dit dalk nie lekker wees nie.
Melissa M. - 19th December 2014
staying in Sedgefield, Western Cape
Baie lekker rustige dorp met baie aktiwiteite en baie sentraal geleë t.o.v. George en Knysna.
Brian R. - 19th December 2014
staying in Calitzdorp, Western Cape
Oulike dorp. Baie nostalgie aan die ou dae.
Johan B. - 19th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Het 'n gunsteling plek vir oorbly geword te danke aan stil en veilige gastehuise net af van die hoofpad (N1). Pas ons goed, veral met Johannesburg na Kaapstad reis.
Henry S. - 18th December 2014
staying in Wilderness Heights, Western Cape
Baie rustig, maar wel naby al die toerisme-bestemmings.
Rhonda H. - 18th December 2014
staying in Paternoster, Western Cape
As a tourist destination there is nothing to experience. It is a fishing town. We came to relax and eat lots of crayfish which we did.
Graham K. - 18th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Friendly town!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com