Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Andre S. - 18th December 2014
staying in Hermanus, Western Cape
Saterdagoggend se mark by Hermanuspietersfontein is puik!
Zaza B. - 18th December 2014
staying in McGregor, Western Cape
McGregor is 'n pragtige dorpie wat te voet verken moet word: die strate met oulike winkeltjies asook die aangrensende natuurreservaat. Ons vertrou dat McGregor nie sal uitbrei om gekommersialiseer te word nie. McGregor sien ons spoedig weer, hopelik in die winter!
Elna S. - 18th December 2014
staying in Albertinia, Western Cape
Oulike plekkie.
Vera A. - 18th December 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Uitstekend!
Annemie L. - 18th December 2014
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is die ideale plek om waarlik van die stad weg te breek. Besoek gerus die Muisbosskerm en gaan kyk na die Malgasse op die eiland.
Adrian S. - 18th December 2014
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie netjies, skoon en veilig. Baie om te doen ook baie stil. Ons het heerlik gekuier en sal definitief ons vriende vertel van Prins Albert. Die Showroom was 'n groot verassing en ons was baie gelukkig om 'n Jak de Prieter vertoning daar te sien.
Tienie G. - 17th December 2014
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie lekker in verlede by Perna-Perna en Hartenbos Inn gebly. Goeie weer en pragtige strande.
Danie J. - 17th December 2014
staying in Hartenbos, Western Cape
Afrikaans, vriendelik, gasvry en fantasties!
Sonja M. - 17th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Ete by Karoo Deli was 'n besonderse ervaring!
Pat H. - 17th December 2014
staying in Fresnaye, Western Cape
Fresnaye is close to all the amenities of Sea Point.
Gary S. - 16th December 2014
staying in Clovelly, Western Cape
Clovelly self is baie klein met baie min om kinders mee besig te hou.
Eugenie D. - 16th December 2014
staying in Fresnaye, Western Cape
Fresnaye offers easy access to all the surrounding tourist sights.
Jaatje P. - 16th December 2014
staying in Franschhoek, Western Cape
Pragtig!
Johanna M. - 16th December 2014
staying in Helderberg, Western Cape
Puik vakansiebestemming.
Sybrand C. - 16th December 2014
staying in Milnerton, Western Cape
Dis sentraal geleë as jy in die stad self wil wees, mooi uitsig op die berg.
Nakkie P. - 15th December 2014
staying in Milnerton, Western Cape
Baie mooi skoon strande.
Ieteke T. - 15th December 2014
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Blue Peter restaurant is great!
Emmerenthia E. - 15th December 2014
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is geskik, want plekke soos hospitale en winkelsentrums is maklik bereikbaar.
Natasha H. - 15th December 2014
staying in Victoria Bay, Western Cape
Victoria Bay beach is amazing!
Annemarie S. - 15th December 2014
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is die skoonste dorp wat ek in 'n lang tyd gesien het. Daar was ook geen bedelaars wat om jou swerm nie.
Susanna E. - 14th December 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Ons was al verskeie kere in Paternoster, en geniet dit altyd daar, hy het maar net 'n bekoring op sy eie!
Innes G. - 13th December 2014
staying in Vermont, Western Cape
Vermont is a quiet coastal town with the most beautiful paths, and crashing waves. Onrust beach and lagoon is nearby and worth a visit.
Bettina W. - 13th December 2014
staying in De Hoop Nature Reserve, Western Cape
A very impressive Nature Reserve!!
Andries O. - 13th December 2014
staying in Uniondale, Western Cape
Geen spook, definitief geen spook nie.
Henk S. - 12th December 2014
staying in Paarl, Western Cape
Daar is so baie om te sien en te doen 4 dae is nie naastenby genoeg nie. Wees voorbereid om baie te loop en bring 'n fiets. Temperature in die somer is aan die hoë kant en die nagte koel nie baie af nie.
Alwyna G. - 12th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Mense besonders vriendelik en het goeie diens orals ontvang.
Frank P. - 11th December 2014
staying in Stellenbosch, Western Cape
Many cosy little street restaurants made Stellenbosch a memorable outing.
Ilze K. - 11th December 2014
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Pragtige strand!
Adele K. - 11th December 2014
staying in Three Anchor Bay, Western Cape
Baie goed en enige toeris se wens.
Anthony M. - 11th December 2014
staying in Oranjezicht, Western Cape
I found Oranjezicht to be a safe and quiet neighbourhood with a shopping mall and couple of restaurants within walking distance.
Ilse J. - 11th December 2014
staying in Wilderness, Western Cape
Wonderskoon en absoluut 'n trots om vir enige buitelander aan te beveel. Was net weereens verstom deur die wonderlike skepping en die voorreg om dit in ons eie land te mag hê.
Tania F. - 11th December 2014
staying in Mossel Bay, Western Cape
Geniet Hartenbos/Mosselbaai baie.
Hester M. - 11th December 2014
staying in Sedgefield, Western Cape
Sedgefield is a great place.
Christine P. - 11th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Die dorp is mooi en skoon.
Beanita B. - 10th December 2014
staying in Oudtshoorn, Western Cape
FANTASTIES!
Rozanne H. - 10th December 2014
staying in Milnerton, Western Cape
Dis lekker sentraal geleë!
Yolande L. - 10th December 2014
staying in Kommetjie, Western Cape
Baie rustige plekke en baie om te sien.
Maritza B. - 10th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Vriendelike mense, mooi dorpie.
Kobus O. - 10th December 2014
staying in Mossel Bay, Western Cape
Uitstekend.
Sharon G. - 9th December 2014
staying in Knysna, Western Cape
Knysna is situated in an area of natural beauty. There are many attractions and adventure activities within short driving distance. Perfect spot for water sports on the lagoon.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com