Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Francois M. - 9th December 2014
staying in Swellendam, Western Cape
Toeriste moet nie die dorp misry nie. Daar is baie interessante besoek- en stapplekke. Dit lyk ook of daar talle goeie gastehuise en restaurante is.
Louis P. - 9th December 2014
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Baie stil dorpie, die regtige plek om daai nodige rus in te haal.
Louis P. - 9th December 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige baie vriendelike dorpie, met vars seekosse.
Cecile S. - 8th December 2014
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie lekker rustig.
Pieter N. - 8th December 2014
staying in Knysna, Western Cape
Prachtig stadje, mooie omgeving en veel te doen.
Magda W. - 8th December 2014
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Mosselbaai het 'n ryke geskiedenis wat nie verlore mag gaan nie.
Violet A. - 8th December 2014
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
It is wonderful for a quiet getaway.
Yolandie E. - 8th December 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is a lovely little town that provides a true South African West Coast experience!
Pj J. - 8th December 2014
staying in Gardens, Western Cape
Gardens is close the the CBD, with good public transport and restaurants within walking distance.
Magdel P. - 8th December 2014
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Info kantoor is nie baie behulpsaam nie. Dorp se mense is baie vriendelik en dorp is baie skoon.
Innes V. - 7th December 2014
staying in Robertson, Western Cape
Robertson as toeriste-bestemming is uitstekend, veral as jy 'n wynliefhebber is, met die baie wynplase in die omgewing. Ook die natuurskoon is 'n pluspunt.
Fanie V. - 6th December 2014
staying in Helderberg, Western Cape
Nicoline M. - 5th December 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is in 'n mooi Weskus-omgewing.
Johan V. - 5th December 2014
staying in Helderberg, Western Cape
Mooiste omgewing!
Casper D. - 5th December 2014
staying in Klapmuts, Western Cape
Baie sentraal geleë om die wynlande te besoek.
Mienkie F. - 5th December 2014
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Die strande is ongelooflik mooi en skoon.
Tronell B. - 5th December 2014
staying in Kleinmond, Western Cape
Dis `n fantastiese toeristebestemming. Die staproetes langs die see is pragtig, heerlik om te stap en baie opvoedkundig met die inligtingsborde oor die plantegroei.
Hannatjie V. - 5th December 2014
staying in Bloubergrant, Western Cape
Baie goed geleë en uitsig asemrowend. Ek was beïndruk met diens vandat ek bespreek het, totdat ek teruggekom het. Sal beslis weer soontoe gaan en LekkeSlaap aanbeveel.
Jackie R. - 5th December 2014
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is beautiful, quiet and just what we needed.
Yolanda S. - 5th December 2014
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Mooi vakansiedorp.
Hester N. - 5th December 2014
staying in Langebaan, Western Cape
Ons is nie baie lief vir Langebaan nie. Vir 'n dag of so, maar nie vir vakansie nie.
Emmie G. - 4th December 2014
staying in Somerset West, Western Cape
Naby alles, rustige boomryke omgewing.
Cherill J. - 4th December 2014
staying in Langebaan, Western Cape
Baie lekker plek.
Morne V. - 4th December 2014
staying in Bellville, Western Cape
Sentraal geleë.
Louisa V. - 4th December 2014
staying in Harkerville, Western Cape
Harkerville is puik, baie te doen en te sien en wonderlike natuurskoon.
David M. - 4th December 2014
staying in Seaforth, Western Cape
Do visit the penguins at the nearby Simon's Town! Seaforth is a convenient position for those hoping to visit the Cape Point Nature Reserve.
Erika K. - 4th December 2014
staying in Witsand, Western Cape
Baie lekker!
Marieta S. - 4th December 2014
staying in Somerset West, Western Cape
Pragtige omgewing.
Juanita V. - 4th December 2014
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Absolute comfort and beautiful scenary!
Kyle J. - 4th December 2014
staying in Langebaan, Western Cape
Great place.
Darrel V. - 4th December 2014
staying in Gansbaai, Western Cape
Wonderlike wegbreekplek.
Maryna V. - 3rd December 2014
staying in Gansbaai, Western Cape
Die Tolbos restaurant is 'n wenner!
Estie M. - 3rd December 2014
staying in Big Bay, Western Cape
Lekker rustig weg van die stad se gewoel.
Wilna V. - 3rd December 2014
staying in Durbanville, Western Cape
Sentraal en naby die Tygervallei winkelsentrum.
Nic & Marie L. - 2nd December 2014
staying in Kleinbaai, Western Cape
Kleinbaai is ideaal vir die ouer persoon wat nog wil gaan stap langs die see. Ver genoeg van die gejaagde lewe en naby genoeg genoeg aan alles wat jy nodig het.
John F. - 2nd December 2014
staying in Wilderness, Western Cape
Die lekkerste eetplekke almal binne 500 m van mekaar!
Elmie V. - 1st December 2014
staying in Helderberg, Western Cape
Lieflik en die Kaap en paaie is pragtig.
Yvonne S. - 1st December 2014
staying in Gardens, Western Cape
Lekker naby alles!
Eliane G. - 30th November 2014
staying in Constantia, Western Cape
The landscape and the sight of Table mountain are beautiful.. You are not far from the botanical garden of Kirstenbosch. You have nice restaurants and wine estates nearby - For shopping you have Constantia village. As Constantia is a huge suburb, you need to have a car if you're travelling / visiting the area.
Danie N. - 29th November 2014
staying in Helderberg, Western Cape
Uitsonderlike omgewing met interessante plekkies om te besoek en besig te bly.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com