Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Melanie O. - 30th October 2014
staying in Sedgefield, Western Cape
Rustige dorpie baie naby aan vele aktiwiteite.
Lallie V. - 30th October 2014
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige dorpie.
Lizel V. - 30th October 2014
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie mooi dorpie maar as jy lief is vir inkopies is daar weinig opsies.
Louis F. - 30th October 2014
staying in Paternoster, Western Cape
As jy iets soek om te doen in die aand, of n buzzing nightlife verwag - gaan na n ander plek toe. Hierdie dorp is vir stilte en laat slaap.
Celiwe F. - 30th October 2014
staying in Oudtshoorn, Western Cape
There's lots to see and do. Oudtshoorn is a family-friendly destination.
Chanelle O. - 30th October 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n baie oulike dorpie met baie vriendelike en behulpsame mense wat in die winkels en restaurante werk. Dit is effens sleg dat daar so baie bedelaars is.
Nicolien V. - 30th October 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Patenoster is so gerieflik naby die stad vir 'n vinnige naweek wegbreek uit die stad waar jy werklik net van al jou sorge kan vergeet.
Rusaan W. - 30th October 2014
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Dwarskersbos great location, and has an amazing beach.
Belinda S. - 30th October 2014
staying in Green Point, Western Cape
Green Point is absolutely stunning!!
Raylentia S. - 30th October 2014
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is fantasties.
Stephanie B. - 30th October 2014
staying in Onrus, Western Cape
Onrus is die ideale plek vir afskakel en rus met Hermanus naby genoeg vir enigiets wat jy mag benodig.
Johan C. - 30th October 2014
staying in Parow, Western Cape
Elmarie B. - 30th October 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Ongelooflike lekker plek met 'n wonderlike plat op die aarde atmosfeer!
Anneli G. - 30th October 2014
staying in De Kelders, Western Cape
De Kelders is a beautiful place and the sunset was stunning!!
Nelia G. - 29th October 2014
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige plek. Ek sal weer besoek aflê.
Monja G. - 29th October 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Fantasties!
Elize B. - 29th October 2014
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh is 'n eiesoortige edelsteen. Doen moeite en ontdek 'n skat wat die innerlike sowel as die uiterlike versterk.
Peggy K. - 29th October 2014
staying in Marina Da Gama, Western Cape
Very clean area that's quiet, with beautiful scenery.
Tino P. - 28th October 2014
staying in Witsand, Western Cape
Ons was mal oor hierdie stukkie aarde, die ligging was vir my fantasties.
Johan F. - 28th October 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
The town's people are extremely helpful and friendly. Good restaurants with some delicious Karoo lamb and venison dishes.
Michele M. - 27th October 2014
staying in Shelley Point, Western Cape
Beautiful scenery, beaches are lovely, but not much else to do.
Anélia M. - 27th October 2014
staying in Franschhoek, Western Cape
The Franschhoek area is very expensive - but beautiful.
Nico W. - 27th October 2014
staying in Hout Bay, Western Cape
Pragtig!
Dennis J. - 27th October 2014
staying in Stellenbosch, Western Cape
Dit is 'n pragtige dorp met 'n baie mooi omgewing en landskap.
Babs M. - 27th October 2014
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Was en sal altyd ongelooflik bly.
Willie D. - 27th October 2014
staying in Helderberg, Western Cape
Baie lekker as die wind nie waai nie en die verkeer nie te besig is nie.
Leandri L. - 26th October 2014
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige kusdorpie, baie naby aan Kaapstad. Vir 'n lekker rustige wegbreek van die stadsgejaag.
Jan H. - 25th October 2014
staying in Old Place, Western Cape
Ideale ligging.
Neels S. - 25th October 2014
staying in Somerset West, Western Cape
Baie sentraal geleë.
Janine M. - 25th October 2014
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige dorp met vriendelike mense!
Gertie S. - 24th October 2014
staying in Prince Albert, Western Cape
Die dorp is so skoon - 'n voorbeeld vir ander dorpe!
Abre O. - 23rd October 2014
staying in Helderberg, Western Cape
Pragtige area met genoeg om te doen.
Saritha W. - 23rd October 2014
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Ek maak altyd seker dat ek by die tweedehandse boekwinkel in Gordonsbaai uitkom wanneer ek in die Kaap is. Geniet die area verskriklik baie!
Dou W. - 23rd October 2014
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ek wens ek kon hier bly!
Lauren M. - 23rd October 2014
staying in Montagu, Western Cape
Montagu doesn't have much going on in terms of night life, but is great for those after a relaxed stay. It's such a scenic, beautiful town and almost every house is lined with roses! The bird aviary at Leiwater Dam (at the corner of Barry and Bath Streets) is worth a visit.
Anthony H. - 23rd October 2014
staying in Langebaan, Western Cape
Sal weer Langebaan besoek.
Susan S. - 22nd October 2014
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Klein vissersdorpie. Weg van die stad se gewoel. Ons het lekker gerus.
Dewaal V. - 22nd October 2014
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Goed geleë.
Pamela O. - 22nd October 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is baie mooi met ander plekkies naby om te besigtig. Lekker middagete gehad by GAATJIE!
Gregory B. - 22nd October 2014
staying in Bredasdorp, Western Cape
Bradasdorp is a vibrant agricultural town. There is not much to do, though over the past number of years a fair amount of commercial developments have added to the total experience offering. Bradasdorp is the final gateway to the southern most tip of Africa and worth a visit by local and foreign tourists alike.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com