Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Martin G. - 22nd October 2014
staying in Napier, Western Cape
Pragtige, stil en vriendelike dorpie.
Yvonne V. - 22nd October 2014
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Blowfish, Blue Peter and Catch 22 great places to have dinner.
Lindie O. - 20th October 2014
staying in Swellendam, Western Cape
Heerlik gestap in Marloth natuurreservaat!
Pam W. - 20th October 2014
staying in Prince Albert, Western Cape
When you're in Prince Albert, go see a movie at The Showroom; it's a fully renovated art nouveau style cinema.
Erika D. - 20th October 2014
staying in Hermanus, Western Cape
Baie goed. Sal graag weer wil kom vakansie hou hier!
Martie T. - 20th October 2014
staying in Wilderness, Western Cape
Sal beslis weer daar bly!
Jurie V. - 20th October 2014
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Naby geleë aan veelvuldige toeriste aantreklikhede soos die Voëlpark, Monkey World, Tiere, Slange ens.
Ronel M. - 20th October 2014
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Daar is eetplekke vir elkeen se smaak en voorkeer. 'n Moet op enige iemand se lys wat nog nie Plet besoek het nie.
Anra V. - 20th October 2014
staying in Witsand, Western Cape
Voldoende eetplekke is soms 'n uitdaging! Pragtige plek!
Riana B. - 20th October 2014
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Goeie toeriste blyplek!
Riana B. - 20th October 2014
staying in Bloubergrant, Western Cape
Ongelooflike lekker kuierplekke en het 'n vakansie-atmosfeer.
Dalene G. - 20th October 2014
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Genoeg lewe op Bloubergstrand! Winderige en koue weer in die twee dae wat ons daar was, maar nog steeds baie sportiewe mense daar.
Rene V. - 20th October 2014
staying in Big Bay, Western Cape
Dis 'n pragtige strand, lekker winkels, rustige buurt.
Michelle B. - 20th October 2014
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Daar is 'n definitiewe tekort aan eetplekke en aktiwiteite vir die kinders.
Jurie V. - 19th October 2014
staying in Harkerville, Western Cape
Die area bied 'n ongelooflike hoeveelheid interessanthede wat baie naby is en ook nie die bank breek nie.
Jurie V. - 19th October 2014
staying in Myoli Beach, Western Cape
Rustig en aangenaam. Kan lekker ontspan sonder om oorweldig te word met skare mense en groot groepe toeriste.
Ina B. - 19th October 2014
staying in Stellenbosch, Western Cape
Altyd lekker!
Ina B. - 19th October 2014
staying in Bellville, Western Cape
Uitstekend.
Adelbert S. - 18th October 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Dis 'n baie ou dorp met pragtige historiese geboue. Die Karoo Nasionale Park is ook 'n besoek werd. Die berge noord van die dorp is mooi.
Meriza S. - 17th October 2014
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Heerlike, nostalgiese kuier. Heelwat om te doen.
Hermanus S. - 17th October 2014
staying in Prince Albert, Western Cape
Die rotsformasies in die Swartberg pas is iets besonders.
Jacqueline L. - 17th October 2014
staying in Hartenbos, Western Cape
Lekker plek!
Jaco Lamprecht L. - 16th October 2014
staying in Brackenfell, Western Cape
Baie veilig en stil.
Winston T. - 16th October 2014
staying in Velddrif, Western Cape
We frequently visit Velddrif. It is one of those hospitable places where one always feels welcome. People are friendly and the atmosphere of the whole area is just perfect for us.
Vicki V. - 16th October 2014
staying in Fisherhaven, Western Cape
The Fisherhaven area is very nice.
Charmaine K. - 16th October 2014
staying in Vermont, Western Cape
Baie rustige, skoon vriendelike omgewing! Kindervriendelik!
Ewart M. - 16th October 2014
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is a great weekend getaway from Cape Town, especially for climbing and hiking.
Quentin V. - 16th October 2014
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Very lovely place where everyone we spoke to was very friendly. Dwarskersbos is worth visiting and we are surely going to return.
Jan K. - 16th October 2014
staying in Laingsburg, Western Cape
Pragtig en veilig!
Jan K. - 16th October 2014
staying in Kuilsrivier, Western Cape
Miskien bietjie ver van Kaapstad en Skiereiland.
Koos S. - 15th October 2014
staying in Stellenbosch, Western Cape
Baie om te doen in die omgewing. Selfs al ry jy net deur die pragtige wynlande.
Lynn E. - 15th October 2014
staying in Die Boord, Western Cape
Die Boord is ideaal omdat dit so toeganklik is vanaf enige rigting. Dit is naby aan die dorp geleë, maar ook ver genoeg vanaf die studente bedrywighede.
Deidre D. - 15th October 2014
staying in Big Bay, Western Cape
Beslis een van ons land se beste bates.
Bettie R. - 15th October 2014
staying in Stellenbosch, Western Cape
Prentjie mooi.
Elize M. - 15th October 2014
staying in Yzerfontein, Western Cape
Fantasties!
Elize M. - 15th October 2014
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Asemrowende uitsig!
Yvonne T. - 15th October 2014
staying in Hout Bay, Western Cape
Erg leuke bestemming!
Tanja O. - 15th October 2014
staying in De Kelders, Western Cape
De Kelders is die beste plek as jy Walvisse wil sien. Die walvisse is so te sê op die strand en as jy 'n goeie kamera het kan jy baie foto's neem. Daar is bankies langs die see vanwaar jy die walvisse kan dop hou en voetpaadjies tot by die rotse as jy nog nader wil gaan om die walvisse te besigtig.
Remco B. - 14th October 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Nice!
Elaine V. - 14th October 2014
staying in Riebeek West , Western Cape
Mooi omgewing omring met berge, genoeg verblyf, baie besoekpunte en goeie restaurant.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com