Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Louis M. - 14th October 2014
staying in Bellville, Western Cape
Hou so aan!
Jean S. - 14th October 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Oulike plekkie, heerlike kos en vriendelike mense!
Frikkie S. - 14th October 2014
staying in Velddrif, Western Cape
Ons is mal oor Velddrif en omgewing en gaan graag daarheen.
William B. - 13th October 2014
staying in Langebaan, Western Cape
Sal dit definitief aanbeveel as 'n toeriste-bestemming.
Audrey / Marie V. - 13th October 2014
staying in Green Point, Western Cape
Lekker naby alles en die publieke vervoer puik.
Lorraine K. - 13th October 2014
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Mal oor die dorp en sy mense.
Johannes V. - 13th October 2014
staying in Strandfontein, Western Cape
Strandfontein, ons sien jou weer!
Colleen J. - 13th October 2014
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Ek sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel as vakansie destinasie.
Jill V. - 13th October 2014
staying in Victoria Bay, Western Cape
Puik ligging en uitstekende akkomodasie!
Coenraad S. - 12th October 2014
staying in Wilderness, Western Cape
Heerlike restaurante in die omgewing met ongelooflike strande.
Lize O. - 12th October 2014
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Een van ons top-dorpe in SA.
Johann D. - 12th October 2014
staying in Fish Hoek, Western Cape
Wonderlike pragtige plek! Heerlik inkopies gedoen en naby aan alles; van Boulders met die Pikkewyne tot by Kalkbaai met die interessante winkeltjies.
Anton W. - 12th October 2014
staying in Hout Bay, Western Cape
Baie skoon en bied alles aan die toeriste.
Pieter V. - 11th October 2014
staying in Sedgefield, Western Cape
Dit is 'n baie lekker en rustige omgewing en jy kan baie ver langs die see gaan stap met mooi uitsigte landwaarts. Daar is Saterdae 'n uitstekende boeremark wat gemeenskap se inisiatief toon. Jy kry baie lekker ontbytgeregte by die markie vir alle soorte eetsmake en daar is 'n groot verskeidenheid plaasprodukte te koop.
Helena J. - 11th October 2014
staying in Prince Albert, Western Cape
Wonderlik om te kon sien hoe ou boustyle bewaar word.
Alida L. - 10th October 2014
staying in Tulbagh, Western Cape
Dis die vriendelikste dorpie. Almal gesels asof jy lang verlore vriende is wat terugkeer. Gasvryheid uit die boonste rakke. Die natuurskoon, rustigheid, besienswaardighede en sommer net die dorpie met sy geskiedenis en pragtige Tulbagh huisies, het ons behoorlik bekoor.
Francois B. - 10th October 2014
staying in Albertinia, Western Cape
Klein dorpie met karakter, maar nie 'n werklike toeriste-bestemming nie. Die wildplase en omgewing is pragtig.
Renate V. - 10th October 2014
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Christiaan C. - 10th October 2014
staying in Oudtshoorn, Western Cape
'n Pragtige dorp met baie plekke om te besoek. Ek hou veral baie van die historiese argitektuur.
Crystal Y. - 10th October 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Dit is rêrig 'n pragtige, rustige dorpie. Lekker vir daai wegbreek wat ons almal somtyds nodig het.
Gareth H. - 9th October 2014
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is a lovely town with lots of interesting stores and great restaurants and coffee shops. The beaches are beautiful, and whale watching in Hermanus during whale season is awesome.
Chanice A. - 9th October 2014
staying in Franschhoek, Western Cape
There's just so much to do in Franschhoek :) We will definitely be back to experience some more activities.
Ilse S. - 9th October 2014
staying in Swellendam, Western Cape
Ek is mal oor die dorp, sy mense en sy pragtige omgewing.
Riana D. - 8th October 2014
staying in Stellenbosch, Western Cape
Ons is baie tevrede met elke besoek aan Stellenbosch. Daar is altyd meer te doen en te sien as waarvoor ons tyd het.
Carin J. - 8th October 2014
staying in De Kelders, Western Cape
Die woonstelle staan op die presiese plek waar ons wittebrood begin het 32 jaar gelede en dit maak dit net sommer net ekstra spesiaal. Net een probleem die ligging en natuurskoon is te romanties vir enkellopendes (grappie).
Rochelle H. - 8th October 2014
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is fantasties!
Maryke O. - 7th October 2014
staying in Sandbaai , Western Cape
Stil en rustige plekkie naby Hermanus.
Linda V. - 7th October 2014
staying in Sedgefield, Western Cape
Net jammer vir die slaggate wat 'n rukkie geneem het om te herstel.
Doreen M. - 7th October 2014
staying in Milnerton, Western Cape
Milnerton is a very good place and is near all the shops and the beach.
Riana K. - 6th October 2014
staying in Mossel Bay, Western Cape
Pragtige skoon plek. Wel gedaan!
John D. - 6th October 2014
staying in Onrus, Western Cape
Very quiet area with lovely views and walks along the coast.
Ria S. - 6th October 2014
staying in Calitzdorp, Western Cape
Ons het baie lekker rugby gekyk en middagete geëet by die aangenaamste mense van die Bosvark. Boplaas se wyne is tops en dit alleen maak dit die moeite werd om in Calitzdorp te oornag, al is dit net oorslaap!! Die dame het baie moeite gedoen om ons te verduidelik waaruit elke soort wyn ontstaan en hulle Strooiwyn is heerlik! Ons sal definitief weer hier stop as ons volgende jaar die Route 62 roete aanpak.
Lance H. - 6th October 2014
staying in Wilderness, Western Cape
Nature lover's paradise.
Jan V. - 6th October 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Rustige vissersdorpie met heelwat interessanthede.
Elna V. - 6th October 2014
staying in Swellendam, Western Cape
Besoek gerus!
Pieter V. - 6th October 2014
staying in Prince Albert, Western Cape
Prinse Albert is 'n interessante dorpie met baie om te sien en te ervaar. Sy museum is indrukwekkend en huisves onder meer 'n interessante versameling fossiele.
Johan R. - 5th October 2014
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Perfek!
Lorraine E. - 3rd October 2014
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Vriendelike mense.
Yvette D. - 3rd October 2014
staying in Bellville, Western Cape
Baie sentraal geleë.
Magda C. - 2nd October 2014
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Tops!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com