Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 31245 reviews.
Jackie T. - 5th January 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai, Cape Agullus, Waenhuiskrans is regtig besonders mooi en 'n moet-sien in Suid Afrika.
Cindy H. - 5th January 2015
staying in Helderberg, Western Cape
Sal enige tyd weer in die Helderberg area bespreek. Dit is baie sentraal geleë naby aan goeie aktiwiteite en besienswaardighede en baie mooi strande.
Jozua J. - 5th January 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
PUIK!
Lizette P. - 5th January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie lekker en rustige dorp.
Deon B. - 5th January 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Goedversorgde dorp en geboue ...
Ryno D. - 5th January 2015
staying in Paternoster, Western Cape
As ek enige aanbeveling kan maak sal ek se die strand kan bietjie skoner wees.
Warrick C. - 5th January 2015
staying in Piketberg, Western Cape
Picketberg is lovely area . we enjoyed the serenity of the area and the landscapes.
Marius B. - 5th January 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Lekker geleë vir Kite Surfing skole.
Christien L. - 5th January 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Heerlik is die woord wat alles vir ons beskryf!
Steven D. - 5th January 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie lekker en oulike plek!
Steven D. - 5th January 2015
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Hou baie van Plet, sal weer terugkeer vir 'n langer vakansie.
Johan G. - 4th January 2015
staying in Agulhas, Western Cape
Die dorpie het ongelukkig so gegroei dat die rustigheid by die deur uit is in 'n besige seisoen soos Desember.
Koos B. - 4th January 2015
staying in Albertinia, Western Cape
Dis jammer dat die gemeenskap nie die toegang tot die dorp verder as die treinspoor meer aantreklik vir die toeris maak nie. Dieper in die dorp in lyk dit wel beter - asook by die vulstasies en aalwynverbouingsinstansies.
Richard K. - 4th January 2015
staying in Albertinia, Western Cape
Rustigheid en vriendelike, hulpvaardige mense.
Lizelle B. - 4th January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Dit is elke keer vir ons heerlik om die Karoo Nasionale Park te besoek.
Riana B. - 4th January 2015
staying in Sandbaai , Western Cape
Wonderlike plek vir vakansie en ongelooflik mooi!
Leoni M. - 4th January 2015
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Baie interessant, die was my eerste besoek aan die Kaap. Sal enige tyd terug gaan Kaap toe, fantastiese mense, 'n ander wêreld.
Carin S. - 4th January 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Dit was ons gesin se eerste besoek aan Prins Albert. Wat 'n pragtige dorpie so onverwags in die omliggende dorre landskap. Dit lê soos 'n groen juweel in die vallei met wingerde, olyfboorde en die pragtige dorpie. Ons was baie verras deur die skoonheid van Prins Albert en sal verseker weer daar wil oornag, maar dan vir meer as een nag om die dorpie ten volle te kan verken.
Pieter V. - 4th January 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is tops!
Lourens C. - 4th January 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Fantasties - te veel om te doen in die kort tyd.
Lehanne C. - 4th January 2015
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Mossel bay is a fabulous little town,,, great shops and places to enjoy a good meal!!!!
Johan B. - 4th January 2015
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Pragtige plek. Sal volgende keer langer wil bly. Ongelooflike mooi tonele.
Johan B. - 4th January 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige plek, maar raak te besig en bedrywig vir so klein plekkie.
Chris F. - 4th January 2015
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Cape Town is a tourist gem, even for us South Africans. We parked the car in a parkade for our visit and found the Hop-on-Hop-off buses to be convenient and linking nicely with the watertaxi in the waterfront, and then then 'short' walk up Long Street back to Green Market Square. Cape Town offers such good educational value for our kids at the ages 7 and 5, and its easy to get them to relate to the history of this city, and how the sites interrelate.
Riana B. - 4th January 2015
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Dit is die beste vakansiebestemming vir jongmense.
Rene G. - 3rd January 2015
staying in Woodbridge Island, Western Cape
Very pleasant, close to the beach. Have a spectacular view of Table Mountain from the beach! Very nice restaurants also situated on Woodbridge Island!
Marius S. - 3rd January 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Vermy liefs in maande wat studente op kampus is.
Marlene B. - 3rd January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Beslis die moeite werd!
Philip F. - 3rd January 2015
staying in George, Western Cape
Very clean and close to all amenities.
Elsie H. - 3rd January 2015
staying in Agulhas, Western Cape
Potpourri koffie en geskenkwinkel was uitstekend!
Paul B. - 3rd January 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
By Jacobsbaai is jy weg van die stad se geraas. Hier vind jy stilte en rus, en kan jy die natuur geniet!
Tanya C. - 3rd January 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Lekker vakansiedorpie!
Liesel P. - 3rd January 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Beautiful area.
Gerhard B. - 3rd January 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie dinge om te sien en te doen in Oudtshoorn en omgewing. Indien jy vroeg genoeg arriveer kan jy die Kangogrotte besoek of een van die verskeie volstruisplase voor jy die volgende oggend verder reis.
Andre R. - 3rd January 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie lekker!
Mariana N. - 2nd January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige dorp. Sou graag wou hê die oornag verblyf moet ook 'n inligtingsbrosjure hê, aangesien die inligtingskantoor toe was.
Hanlie F. - 2nd January 2015
staying in Durbanville, Western Cape
Dit is sentraal en maklik bereikbaar asook baie bekostigbaar.
Piet N. - 2nd January 2015
staying in Wellington, Western Cape
Ons het spesifiek Wellington gekies om oor die Bainskloof pas met ons motorfiets te gaan ry maar ek was absoluut versot op die hoeveelheid ou geboue in die dorp en my kamera het oortyd gewerk.
Belinda D. - 2nd January 2015
staying in Gansbaai, Western Cape
Baie te doen!
Stuart J. - 2nd January 2015
staying in Heidelberg, Western Cape
Meat in Heidelberg is excellent and very well priced (inexpensive) - Next time I visit, when it's not raining, I'll explore more sites of interest. Heidelberg is ideally situated as it's only a short hop to the magnificent Witsand/Port Beaufort - Breede river mouth. (Did I say I am a mermaid lover yet?).

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com