Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
Christo C. - 26th July 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie mooi dorpie, kan sien hoekom kunste 'n groot rol speel in die dorp.
Bea L. - 26th July 2021
staying in Cape Town, Western Cape
'n Mens sal nooit dit genoeg kan verken nie - daar is altyd nog 'n versteekte juweel om te besoek.
Bronwyn J. - 26th July 2021
staying in Wolseley, Western Cape
Oulike dorpie.
Ninon L. - 26th July 2021
staying in Greyton, Western Cape
Mooiste dorpie!
Corne V. - 26th July 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Baie besige dorp.
Julie-ann V. - 26th July 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Baie mooi toerismeplek.
Michelle B. - 26th July 2021
staying in Dwarskersbos , Western Cape
The locals are super friendly and made us feel very welcome. The lovely little deli on the main drag has delicious treats and a cozy little eatery - great food and value. The couple who run the small grocer were also very helpful and friendly.
Tania M. - 26th July 2021
staying in Northern Suburbs, Western Cape
Noordelike voorstede is meer vir toeganklikheid as toerisme.
Riana H. - 26th July 2021
staying in Kleinkrantz, Western Cape
Within close range of Knysna, Buffelsbaai and even Hartenbos and Mosselbaai.
Karlien W. - 25th July 2021
staying in Barrydale, Western Cape
Barrydale is lekker.
Zandri F. - 25th July 2021
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige plek.
Justin P. - 25th July 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Very cute and sunny town.
Corné G. - 25th July 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Heerlike plek!
Edith V. - 25th July 2021
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige bestemming so tussen die berge. Sal dit aanbeveel vir enige paartjie of gesin. Dis veilig en genoeg om in die natuur te doen. Dorp self het interessante winkeltjies en plekke om te besoek.
Rila A. - 25th July 2021
staying in Bredasdorp, Western Cape
Pragtige, skoon dorp.
Beula M. - 25th July 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Kaap is die plek!
Jan G. - 25th July 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Lots to do.
Shane F. - 25th July 2021
staying in De Rust, Western Cape
It's a small town so bring what you need with you. A few restaurants but with lockdown 3 many were not open in July 21.
Helena B. - 24th July 2021
staying in Bredasdorp, Western Cape
Asemrowende mooi gebied. Koffiewinkels is 100% en Kapula-kerse was 'n belewenis. Gerieflik naby aan Arniton en Struisbaai.
Lize-marie W. - 24th July 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Daar was nie veel om te doen nie.
Jean D. - 24th July 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Such an interesting, safe place and we loved our walk about town. We had dinner at The Rude Chef which is highly recommended. We hoped to leave via the Swartberg Pass, but that was closed because of heavy snow. Our drive via Klaarstroom and Meiringspoort was nevertheless spectacular with plenty of snow covered mountains!
Lizette H. - 24th July 2021
staying in Boland, Western Cape
Wine farms all over the place. How can you not love that.
Alisja D. - 24th July 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is sekerlik die pragtigste dorp met die moosite kuslyn in Suid-Afrika.
Melinda D. - 24th July 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Veilige vakansie- bestemming.
Ingrid S. - 24th July 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Romanties, eksoties, natuurskoon. Alles in een. Een van die pragtigste plekke.
Dirk D. - 24th July 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Absoluut uitstekend en veilig met pragtige natuurskoon en goeie infrastruktuur.
Marcel L. - 24th July 2021
staying in George, Western Cape
Iets van alles.
Hendrik C. - 23rd July 2021
staying in Wilderness, Western Cape
Sal gereeld daar uithang, want gaan intussen verhuis na George.
Frik S. - 23rd July 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n skoon en netjiese dorp. 'n Pragtige omgewing.
Mary R. - 23rd July 2021
staying in St Helena Bay, Western Cape
Ek sal graag eendag daar wil kom aftree. Dit is so kalm en rustig.
Corne L. - 23rd July 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Altyd die besoek werd.
Corne L. - 23rd July 2021
staying in Sedgefield, Western Cape
Die plaaslike bevolking wat van taxi's gebruik maak neem Covid nie ernstig op nie en dra nie maskers nie. Vermy dus besige areas indien moontlik. Oor die algemeen is Sedgefield ideaal geleë om die omgewing van te verken. Alle noodsaaklikhede is beskikbaar in die dorp.
Isak B. - 23rd July 2021
staying in Merweville, Western Cape
’n Fraai en goed versorgde dorpie wat die moeite werd is om te besoek.
Martin J. - 23rd July 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Die locals is maar lastig en kom pla jou in jou huis. Dink dit word erger soos tyd verloop.
Elane L. - 23rd July 2021
staying in Ceres, Western Cape
We went for the snow, it was only half an hour out.
Linelle S. - 23rd July 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Loved it!
Marius V. - 23rd July 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Doen jouself 'n guns en kom ervaar die natuurskoon van ons eie land. Was voorwaar 'n voorreg.
Karlie D. - 22nd July 2021
staying in Cederberg, Western Cape
Spyt ek was nie al lankal daar nie: nou weet ek wat ek mis. Beplan alreeds klaar ons volgende kamp in Sederberge. Die mooiste pad tussen Clanwilliam en Citrusdal. Sederberg is nou my favourite plek.
Karlie D. - 22nd July 2021
staying in Velddrif, Western Cape
Sal definitief weer gaan.
Karlie D. - 22nd July 2021
staying in Velddrif, Western Cape
Sal definitief weer soontoe gaan. Verseker weer op Port Owen se oewers bly. Was fantasties.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]