Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 31245 reviews.
Rachel G. - 21st December 2014
staying in Somerset West, Western Cape
Ons hou al vir geruime tyd daar vakansie. Aangename weer en pragtige omgewing.
Rian V. - 21st December 2014
staying in Bredasdorp, Western Cape
Bredasdorp is 'n baie mooi dorp en 'n mens kan alles kry wat jy soek as jy daar met vakansie is en die dorp is ook nie baie ver van die see af nie.
Karen G. - 21st December 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Awesome, stunning plekkie! Rus en vrede vir die siel!
Ian L. - 20th December 2014
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is amazing, gaan definitief weer terug!
Lizette S. - 20th December 2014
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Nie oral veilig nie.
Maans K. - 20th December 2014
staying in Clanwilliam, Western Cape
Ons het paar inkopies gedoen in Clanwilliam en die diens was baie goed.
Andri B. - 20th December 2014
staying in Grotto Bay, Western Cape
Heerlik en rustig!
Kobus H. - 20th December 2014
staying in Napier, Western Cape
Baie interessante winkeltjies en omgewing.
Nicolas B. - 20th December 2014
staying in Clanwilliam, Western Cape
Behalwe vir die hitte is dit 'n lekker rustige plek.
Mariaan V. - 19th December 2014
staying in Paarl, Western Cape
Ons is mal oor die Paarl. Sal altyd soontoe gaan as ons in die Kaap is.
Garret W. - 19th December 2014
staying in Yzerfontein, Western Cape
Goeie uitsig. Winkels te min. Lekker rustige omgewing.
Arie K. - 19th December 2014
staying in Stellenbosch, Western Cape
Vir iemand wat nie van wyn en berge hou nie kan dit dalk nie lekker wees nie.
Melissa M. - 19th December 2014
staying in Sedgefield, Western Cape
Baie lekker rustige dorp met baie aktiwiteite en baie sentraal geleƫ t.o.v. George en Knysna.
Brian R. - 19th December 2014
staying in Calitzdorp, Western Cape
Oulike dorp. Baie nostalgie aan die ou dae.
Johan B. - 19th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Het 'n gunsteling plek vir oorbly geword te danke aan stil en veilige gastehuise net af van die hoofpad (N1). Pas ons goed, veral met Johannesburg na Kaapstad reis.
Henry S. - 18th December 2014
staying in Wilderness Heights, Western Cape
Baie rustig, maar wel naby al die toerisme-bestemmings.
Rhonda H. - 18th December 2014
staying in Paternoster, Western Cape
As a tourist destination there is nothing to experience. It is a fishing town. We came to relax and eat lots of crayfish which we did.
Graham K. - 18th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Friendly town!
Andre S. - 18th December 2014
staying in Hermanus, Western Cape
Saterdagoggend se mark by Hermanuspietersfontein is puik!
Zaza B. - 18th December 2014
staying in McGregor, Western Cape
McGregor is 'n pragtige dorpie wat te voet verken moet word: die strate met oulike winkeltjies asook die aangrensende natuurreservaat. Ons vertrou dat McGregor nie sal uitbrei om gekommersialiseer te word nie. McGregor sien ons spoedig weer, hopelik in die winter!
Elna S. - 18th December 2014
staying in Albertinia, Western Cape
Oulike plekkie.
Vera A. - 18th December 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Uitstekend!
Annemie L. - 18th December 2014
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is die ideale plek om waarlik van die stad weg te breek. Besoek gerus die Muisbosskerm en gaan kyk na die Malgasse op die eiland.
Adrian S. - 18th December 2014
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie netjies, skoon en veilig. Baie om te doen ook baie stil. Ons het heerlik gekuier en sal definitief ons vriende vertel van Prins Albert. Die Showroom was 'n groot verassing en ons was baie gelukkig om 'n Jak de Prieter vertoning daar te sien.
Tienie G. - 17th December 2014
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie lekker in verlede by Perna-Perna en Hartenbos Inn gebly. Goeie weer en pragtige strande.
Danie J. - 17th December 2014
staying in Hartenbos, Western Cape
Afrikaans, vriendelik, gasvry en fantasties!
Sonja M. - 17th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Ete by Karoo Deli was 'n besonderse ervaring!
Pat H. - 17th December 2014
staying in Fresnaye, Western Cape
Fresnaye is close to all the amenities of Sea Point.
Gary S. - 16th December 2014
staying in Clovelly, Western Cape
Clovelly self is baie klein met baie min om kinders mee besig te hou.
Eugenie D. - 16th December 2014
staying in Fresnaye, Western Cape
Fresnaye offers easy access to all the surrounding tourist sights.
Jaatje P. - 16th December 2014
staying in Franschhoek, Western Cape
Pragtig!
Johanna M. - 16th December 2014
staying in Helderberg, Western Cape
Puik vakansiebestemming.
Sybrand C. - 16th December 2014
staying in Milnerton, Western Cape
Dis sentraal geleƫ as jy in die stad self wil wees, mooi uitsig op die berg.
Nakkie P. - 15th December 2014
staying in Milnerton, Western Cape
Baie mooi skoon strande.
Ieteke T. - 15th December 2014
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Blue Peter restaurant is great!
Emmerenthia E. - 15th December 2014
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is geskik, want plekke soos hospitale en winkelsentrums is maklik bereikbaar.
Natasha H. - 15th December 2014
staying in Victoria Bay, Western Cape
Victoria Bay beach is amazing!
Annemarie S. - 15th December 2014
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is die skoonste dorp wat ek in 'n lang tyd gesien het. Daar was ook geen bedelaars wat om jou swerm nie.
Susanna E. - 14th December 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Ons was al verskeie kere in Paternoster, en geniet dit altyd daar, hy het maar net 'n bekoring op sy eie!
Innes G. - 13th December 2014
staying in Vermont, Western Cape
Vermont is a quiet coastal town with the most beautiful paths, and crashing waves. Onrust beach and lagoon is nearby and worth a visit.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com