Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 41187 reviews.
. - 12th June 2017
staying in Strand, Western Cape
Goed geleë vir besigheidsafsprake.
. - 12th June 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
'n Lekker plek om bietjie te gaan ontspan en lekker seekos te eet!
. - 12th June 2017
staying in Jongensfontein, Western Cape
As jy rus en vrede soek is dit die plek vir jou.
. - 11th June 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige strand met mooi uitsigte. Genoeg restaurante.
. - 11th June 2017
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorpie, sal weer daardie deel van die land wil besoek.
. - 11th June 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Dit was ons tweede besoek aan Lambertsbaai en ons het weereens die Muisbosskerm toe gekry - wat 'n teleurstelling.
. - 10th June 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Always a very friendly town.
. - 10th June 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Baie spesiale plek!
. - 10th June 2017
staying in Strand, Western Cape
Very clean place, nice people, will differently come again
. - 10th June 2017
staying in V & A Waterfront, Western Cape
Goeie area en alles is loopafstand by die Waterfront.
. - 10th June 2017
staying in Vredenburg, Western Cape
Baie hartseer dat die uiteetplekke so beperk is. Nee wat, daaraan glo ek kan ietsie gedoen word.
. - 9th June 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Karoo National Park is stunning and spectacular.
. - 9th June 2017
staying in Robertson, Western Cape
Die jaarlikse Wacky Wine weekend is 'n moet vir wynliefhebbers.
. - 9th June 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons is almal baie lief vir Oudtshoorn met KKNK, of sonder!
. - 9th June 2017
staying in McGregor, Western Cape
Eerste keer in McGregor sal graag meer tyd daar wil spandeer om dit te verken.
. - 9th June 2017
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is nog sovêr die mooiste van die klein dorpies wat ek beleef het met die grootste keuse van restaurante & dinge om te doen & sien. Sal dit enige tyd weer besoek.
. - 8th June 2017
staying in Grabouw, Western Cape
Ons wou rus en het nie juis na die dorp gegaan nie.
. - 8th June 2017
staying in De Waterkant, Western Cape
Nice community feel, the real Cape expierience. Ligging was great. Ideaal vir twee pare of 'n gesin.
. - 8th June 2017
staying in Jongensfontein, Western Cape
Baie dankie aan die eienaar wat baie gasvry en georganiseerd is.
. - 8th June 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is lieflik! Ek sal enige tyd dit weer besoek. Definitief die perfekte dorpie vir 'n wegbreeknaweek. Dis net jammer dat mens so versigtig moet wees vir diefstal.
. - 8th June 2017
staying in Glencairn, Western Cape
Glencairn is 'n baie pragtige plek met mooi 'n uitkyk oor die see.
. - 8th June 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Love the place want to go stay there.
. - 8th June 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Ek geniet Paternoster. Was net hartseer dat die lighuis toe was oor die naweek wat ons daar was.
. - 8th June 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Lovely little town and peaceful out of season. Lovely beach walks and restaurants. Probably much more variety in season but the solitude of having few visitors there suits as just fine.
. - 8th June 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Die kreefverkopers is 'n probleem! Wil nie "nee" as antwoord aanvaar nie en raak vieslik en aggressief as hulle nie hul sin kry nie. Kry 'n winkel of sentrale afsetpunt as kreef dan wel verkoop mag word!
. - 8th June 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Altyd lekker om in Paternoster te kuier. Heerlik geëet by die verskillende restaurante.
. - 8th June 2017
staying in McGregor, Western Cape
Quiet town with friendly people.
. - 8th June 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Uitstekend.
. - 8th June 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Pragtige dorp.
. - 8th June 2017
staying in West Beach, Western Cape
Beeldskone strande. Uitstekende uitsigte.
. - 8th June 2017
staying in Robertson, Western Cape
Ons was in Robertson vir die Wacky Wine 2017 en dit was werklik 'n absolute fees om by te woon. Fantasties georganiseer. Die dorp is netjies en skoon en bied baie vir 'n toeris aan.
. - 8th June 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Die boeremark is werklik die moeite werd om te besoek.
. - 8th June 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Perfect!
. - 6th June 2017
staying in Vredendal, Western Cape
Was nie lank genoeg daar om iets te sê oor Vredendal nie. Ons het net een aand daar geslaap.
. - 6th June 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Een van die min werklike rustige kusdorpies. Pragtig en vriendelike mense. Die feit dat daar nie groot winkelsentrums is nie maak dit spesiaal. Ons het lekker gekuier en gerus.
. - 6th June 2017
staying in Kommetjie, Western Cape
Lekker rustige plekkie, alles (winkels, ens.) is naby gelee.
. - 5th June 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Goeie eetplekke, heelwat besienswaardighede afhangend van die besoeker se belangstelling.
. - 5th June 2017
staying in Rondebosch, Western Cape
Daar was eetpleke naby en 'n Kwikspar wat die baie gereiflik gemaak het.
. - 5th June 2017
staying in Still Bay, Western Cape
Absoluut fantasties.
. - 5th June 2017
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Dit is naby Knysna, maar tog baie rustig. Daar is hope goed om te doen en plekke om te sien in die area.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]