Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 41187 reviews.
. - 8th May 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Gansbaai is 'n gesellige dorp. Dit voel glad nie soos 'n toeristebestemming nie. Franskraal en De Kelders voel meer so a.g.v. die vakansiehuise. Gansbaai het meer gevoel soos 'n dorp met hul "locals", maar dit maak nie mens se ervaring enigsins sleg nie. Ons het wel baie lank gewag vir ons kos by 'n spesifike restaurant, maar die kos was die moeite werd. Die ander plek waar ons loop eet het, was weer baie vinnig met net net sulke heerlike kos, so Gansbaai met sy verblyf en restaurante kan vir enigiemand aanbeveel word.
. - 8th May 2017
staying in De Rust, Western Cape
Dis nou 'n pragtige plattelandse dorpie. Rustig en heerlik om in rond te dwaal.
. - 8th May 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is a beautiful place and so peaceful.
. - 8th May 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Lekker klein plattelandse dorpie met groot karakter! Altyd 'n besoek werd.
. - 8th May 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Dorp self is pragtig en idillies.
. - 8th May 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Asemrowend mooi. Plekkies om 'n draai te moet maak is "The Fork and Train, Kraai4Braai en Sea Gypsy. Dit was regtig die tyd en geld werd om daarheen te gaan.
. - 8th May 2017
staying in Fish Hoek, Western Cape
Dit is asemrowend mooi in die hele suidelike peninsula.
. - 8th May 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
A "get-away-from-it-all" place with good restaurants.
. - 8th May 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
We have always been happy whenever we stayed in Yzerfontein. We make it our yearly holiday destination. The people are also very friendly.
. - 8th May 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Dit is die ideale plek om na weg te breek aangesien dit sentraal geleë is.
. - 8th May 2017
staying in Dana Bay, Western Cape
Rustige, skoon, vriendelike dorp.
. - 8th May 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Lyk na 'n lekker plekkie om vir 'n paar dae te gaan ontspan en batterye te herlaai.
. - 8th May 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert is beslis 'n besoek werd. Heerlike eetplekkies. Die museum moet beslis ook besoek word.
. - 8th May 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Ideale oornagplek tussen die Kaap en Namibia.
. - 8th May 2017
staying in Strand, Western Cape
Wonderful place.
. - 8th May 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
. - 8th May 2017
staying in Myoli Beach, Western Cape
Dit is seker een van die mooiste strande in Suid Afrika!. Uitstekend vir visvang, nog meer geskik vir lekker lang ente se stap en sekerlik baie geskik vir swem saam met die kinders!!
. - 8th May 2017
staying in Laingsburg, Western Cape
Die Laingsburgvloed by die museum was baie interessant. Die dame het ons so mooi ingelig oor die hele Laingsburg.
. - 8th May 2017
staying in Robertson, Western Cape
In Robertson en omgewing is baie om te doen en te sien, jy kan dit beslis nie in een naweek doen nie.
. - 7th May 2017
staying in Jongensfontein, Western Cape
'n Absolute weggesteekte juweel.
. - 7th May 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Sedgefield is a very quiet and adoring little town ,if you want to relax its definitely the perfect place. For the adventurer in you it's a bit far from everything as you have to drive everywhere.
. - 7th May 2017
staying in De Rust, Western Cape
Dit is 'n pragtige klein dorpie. Ideal geleë vir 'n wegkomgeleentheid.
. - 7th May 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Wilderness is an awesome place with great people and the views are just amazing! t is located in the center, between George and Knysna and that's another awesome factor! It is very convenient and offers easy access to beaches and there is plenty of activities for everyone.
. - 7th May 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Geniet heerlike lokale skaapgeregte by 4 Sheep restaurant.
. - 7th May 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Vriendelike mense en skoon dorp .
. - 7th May 2017
staying in Camps Bay, Western Cape
Pratig, besonders.
. - 7th May 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Ons sou dit graag weer wil besoek.
. - 6th May 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Netjiese dorp, sentraal vir baie besienswaardighede.
. - 6th May 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai is ons gunstelingdorp. Ons probeer elke paar maande vir 'n paar dae daar tuisgaan.
. - 6th May 2017
staying in Kleinbaai, Western Cape
Pragtige uitsigte.
. - 6th May 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Ek sal graag hier wil kom aftree.
. - 6th May 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Lief Paternoster , sal enige dag daar wil aftree. Mense in Paternoster is uniek.
. - 6th May 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Hierdie is 'n moet-besoek strand as jy in die Kaap toer.
. - 5th May 2017
staying in De Hoop Nature Reserve, Western Cape
Dit kort meer verskeidenheid van wild en nie net bokke, volstruise en paar zebras nie. Natuur was andersins baie mooi, veral langs die kus.
. - 5th May 2017
staying in Klaarstroom, Western Cape
Heerlike plek as jy rustigheid soek.
. - 5th May 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Puik plek word goed in stand gehou.
. - 5th May 2017
staying in Montagu, Western Cape
Oulike dorpie sal graag weer wil gaan.
. - 5th May 2017
staying in Still Bay, Western Cape
Baie pragtige plek. Ek sal graag weer soontoe gaan en langer vertoef.
. - 5th May 2017
staying in Franskraal, Western Cape
Mens moet op die hawe gaan vis eet.
. - 5th May 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Bly nog 'n woelige en populêre plek en vele goeie restaurante in Hermanus en Hemel en Aarde Vallei.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]