Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Maryna D. - 2nd January 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie stil en rustige omgewing, maar bied groot verskeidenheid eetplekke, besienswaardighede, wonderlike argitektuur en doendinge. Klimaat sonnig bedags, maar koel snags lekker af. Lieflike aande en vars oggende.
Eleonore M. - 1st January 2020
staying in Wilderness, Western Cape
Uitstekende vakansieplek. Wonderlike weer.
Hazel M. - 1st January 2020
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Dit was ons eerste besoek en het skoon verlief geraak op die plek. Sal weer daar vakansie gaan hou. Die see en weer is fantasies.
Monique V. - 1st January 2020
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Baie mooi.
Katrien V. - 1st January 2020
staying in Linkside, Western Cape
Great plekkie!
Leon L. - 1st January 2020
staying in West Beach, Western Cape
Goeie en veilige omgewing vir enige toeris.
Tinus K. - 1st January 2020
staying in Calitzdorp, Western Cape
Was ons eerste besoek en sal baie graag weer daar oorbly en langer tyd daar deurbring.
Frans G. - 1st January 2020
staying in Still Bay West, Western Cape
Aangesien die hele area nog feitlik onbewoon is wil mens amper hoop dit bly so, want dit is voorwaar 'n stukkie paradys.
Rina M. - 1st January 2020
staying in Strand, Western Cape
Naby die strand, gemaklik om daar te loop.
Daleen V. - 1st January 2020
staying in Suiderstrand, Western Cape
Beeldskoon. Ongerep. Winderig. Pragtige kuslyn vir stap. Vriendelike mense.
Benita P. - 1st January 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Mooiste ou geboue! Propvol geskiedenis! Wye verskeidenheid, goeie gehalteverblyf (binne en buite die dorp)! Goed gevestigde dorp; baie winkeltjies ─ als wat jy nodig het sal jy kan kry.
Petru W. - 1st January 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Fantastiese wegbreek vir gesinnetjie met kinders.
Org M. - 1st January 2020
staying in Elands Bay, Western Cape
Rustige dorpie met goeie mense en ‘n lekker strand.
Shandre L. - 1st January 2020
staying in Table View, Western Cape
Een van my gunsteling gedeeltes van die Kaap. Die uitsig is asemrowend.
Corali M. - 1st January 2020
staying in Velddrif, Western Cape
We loved the town. Quiet and safe. Enjoyed Bokkomlaan which was walking distance from our vacation home. Lovely place.
John O. - 1st January 2020
staying in Harkerville, Western Cape
Baie, baie mooi en rustig.
Martie D. - 1st January 2020
staying in Table View, Western Cape
Table View het al die winkels, malls, eetplekke wat baie sentraal geleë is, jy het nie nodig om kilometers ver te ry nie. Die hele area word baie goed skoon gehou. Bloubergstrand is enige kite surfer se droom en ek het baie gesien!
Jorg S. - 1st January 2020
staying in Citrusdal, Western Cape
Beplan om ten minste 10 dae te kom kuier daar is soveel om in die area te doen, Citrusdal is pragtig.
Chris K. - 1st January 2020
staying in Prince Albert, Western Cape
Pret en nostalgie kom bymekaar.
Hesta V. - 1st January 2020
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie mooi. Ons was ongelukkig oor n naweek daar en min plekke was oop. Sou graag meer wou sien.
Tshegofatso B. - 1st January 2020
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Great place.
Leon L. - 1st January 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Twee dae se verblyf in Lambertsbaai is meer as genoeg om alles wat besienswaardig is te besigtig en te geniet!
Pieter V. - 1st January 2020
staying in Ruiterbos, Western Cape
'n Plek om na terug te gaan!!
Jacques C. - 1st January 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Always enjoy Hermanus.
Wessel S. - 1st January 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons het dit weereens geniet, die omgewing verken en sal Oudtshoorn weer besoek met sy vriendelike mense en hulpvaardige personeel.
Belinda F. - 1st January 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Soms bietjie winderig, maar 'n baie lekker plek om vakansie te hou.
Cha-marie P. - 1st January 2020
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Nie vir mense wat 'n stad-omgewing soek met baie dinge om te doen nie. Jacobsbaai is stil en die natuurskoon asemrowend. Perfek vir boeklees, stap, draf en na die see kyk.
Shimone A. - 1st January 2020
staying in George, Western Cape
Lots of sightseeing to do and accessibility to all necessities is easy.
Kim B. - 31st December 2019
staying in Cape Winelands, Western Cape
Majestic.
Trevor M. - 31st December 2019
staying in Cederberg, Western Cape
4x4 needed if wanting to go visit the Rock art or to see mountain views.
Gerhard N. - 31st December 2019
staying in South Cape, Western Cape
Ek love die Suid-Kaap.
Janelle J. - 31st December 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Just be mindful of the wind, as it picks up at night and can be quite strong. The beach is quite close by and is great on a sunny day.
Elizabeth K. - 31st December 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie skoon dorp ten spyte van die volume mense wat daar deur reis. Welkome oase na die grougrys en beige van niks in die Karoo. Ons was net te moeg om te explore na die lang pad. En die Afrikaanse taal wat almal praat laat jou tuis en trots Afrikaans voel.
Michael P. - 31st December 2019
staying in Sedgefield, Western Cape
A hidden gem. Returned for the first time in many years after spending many childhood holidays here and it really hasn’t changed.
Beverley S. - 31st December 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Love it.
Kathleen J. - 31st December 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Vriendelike mense en dit was lekker om daar te oornag.
Yolandi V. - 31st December 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobs Bay was extremely peaceful, despite a busy holiday period. It is a short drive to other beautiful destinations.
Grietjie D. - 31st December 2019
staying in Agulhas, Western Cape
Ons kom elke jaar Agulhas toe, top plek!!
Pieter L. - 31st December 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Heerlike vakansie-atmosfeer met alle nodige winkels en goeie eetplekke binne bereik. Goed geleë om daguitstappies na naby geleë Weskus-dorpies te geniet.
Johan B. - 31st December 2019
staying in Golden Mile, Western Cape
Not to be missed!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com