Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Aidan C. - 30th December 2019
staying in Wilderness, Western Cape
An absolute gem of an area, underrated and very restful.
Jacomien D. - 30th December 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Baie besig oor Desember Kersseisoen, bespreek vooraf plek as jy iets wil bywoon.
Madelein M. - 30th December 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Dis die lekkerste plek om weg te breek. Stil rustig en mooi. Baie plekke om te besoek. Te lekker.
Willem B. - 30th December 2019
staying in Klein Karoo, Western Cape
Berge is besonders.
Beverley J. - 30th December 2019
staying in Strand, Western Cape
Strand is baie skoon en word goed onderhou. Sal enige tyd teruggaan.
Antoinette V. - 30th December 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai bied als wat 'n vakansieganger verlang. Sien binnekort weer!
Veronica P. - 30th December 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Baie sentraal geleë.
Dirk U. - 30th December 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Plettenbergbaai het baie om aan toeriste te bied. Besoeke aan die Stormsriviermond en Robberg is aan te beveel.
Dirk U. - 30th December 2019
staying in Klein Karoo, Western Cape
Die Klein-Karoo het beslis hoekies en draaitjies wat ontdek moet word. Meiringspoort met sy geskiedenis en skoonheid moet beslis besoek word. Die dorpies Oudtshoorn en De Rust moet by stilgehou word.
Marie D. - 30th December 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige natuurskoon en baie om te doen in die omgewing.
Philip F. - 30th December 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie mooi en vriendelike dorp om te besoek as toeristebestemming.
Yvette Z. - 30th December 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Quite and neat and safe place to stay and move around.
Dirk U. - 30th December 2019
staying in Strand, Western Cape
Dit is 'n baie lekker strand en ons kon lekker stap met die hondjies. Daar is ook baie restaurante en dinge om te doen, wat positief is.
Heinz B. - 30th December 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Lots to do and beautiful sites all round the area.
Scholtz F. - 30th December 2019
staying in De Kelders, Western Cape
Sal nou soontoe trek.
Annalice S. - 30th December 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai was fantasties. Wind was bietjie erg, maar dit het ons nie gekeer om 'n heerlike tyd te hê nie. Kinders was veilig en kon lekker rondloop en daar is genoeg aktiwiteite om die hele gesin besig te hou. Sal definitief volgende keer vir langer gaan.
Irene T. - 30th December 2019
staying in Golden Mile, Western Cape
Dis die ideale vakansiebestemming vir mense wat 'n stil omgewing verkies. Winkels, restaurante en die Weskus Mall is naby.
Carmen P. - 30th December 2019
staying in Murdock Valley, Western Cape
Dis 'n baie mooi, rustige, veilig en toeris-aantreklike gebied.
Alvina A. - 30th December 2019
staying in Strand, Western Cape
Die Strand is 'n baie mooi plek sal definitief weer soontoe gaan.
Neil F. - 30th December 2019
staying in Strand, Western Cape
Strand was super clean, never felt unsafe. Great restaurants and within 20 min of nearest wine farms. Beach is long, clean and offers choices for those who like it really busy or quiet. Water is very shallow so no big waves or rip tides. Sunsets are beautiful. The wind and sand was a challenge, but that's the Cape for you.
Jan L. - 30th December 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Lekker plek om vakansie te hou.
Hannes S. - 30th December 2019
staying in Die Bakke, Western Cape
Baie goed geleë by die see.
France D. - 30th December 2019
staying in Knysna, Western Cape
Een van die beste vakansies ooit. Mooiste plek. Noetzie Kastele en strand is absoluut pragtig. Sal vir seker 'n besoek aanbeveel.
Zuretha V. - 30th December 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie besienswaardighede in die omgewing en jy het definitief 'n week nodig om alles te doen en te besoek.
Joan P. - 30th December 2019
staying in Citrusdal, Western Cape
We saw that there is a lot of hiking trails that is very scenic around Citrusdal, so that should be very nice to do, there's horse riding and canoeing as well.
Hans V. - 30th December 2019
staying in Santos Bay, Western Cape
Ideaal vir 'n familie met klein kinders. Dit het ‘n baie mooi, skoon strand.
Edith W. - 30th December 2019
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Verskriklik mooi, skoon en veilig.
Jozet M. - 30th December 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorpie, net jammer so baie plekke was nie oop tydens ons besoek nie, soos antikware winkels, olyfplaas ens.
Anneke N. - 30th December 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie mooi, ou dorp met mooi plekke om te besoek.
Desiree V. - 29th December 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
The town is spotless clean and tourist friendly.
Erna J. - 29th December 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
4-sheep restaurant uit die boonste rakke. Heerlike afval en bredie geëet. Dit is net buitensporig duur.
Marinda P. - 29th December 2019
staying in Darling, Western Cape
Close to Cape Town and so much to offer, strong small town vibe.
Girshwyn B. - 29th December 2019
staying in Knysna, Western Cape
Mooi bestemming.
Malinda O. - 29th December 2019
staying in St Helena Bay, Western Cape
Baie stil en net geskik vir ouer mense. Nie veel om te doen vir jongmense nie.
Daniel V. - 29th December 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Strongly recommended for the best views and sunsets in Cape Town.
Philip M. - 29th December 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Beautiful and busy.
Henry R. - 29th December 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Dit is waar ek gaan aftree.
Alta C. - 29th December 2019
staying in Doringbaai, Western Cape
Doringbaai is vir diegene wat nie van massas mense hou nie. As jy aksie en vermaak soek, is dit nie die plek vir jou nie. Die natuurskoon en lekker stapgeleentheid langs die kus is besonders vir diegene wat 'n stil tydjie soek.
Alta C. - 29th December 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Die natuurskoon is lieflik en die dorp is nog 'n bietjie stiller as die meer ontwikkelde plekke aan die Weskus.
Estelle D. - 29th December 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Oulike klein dorpie. Baie skoon en netjies en 'n paar oulike plekke om te besoek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com