Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
Lokkie V. - 12th July 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Wonderful, peaceful for a weekend retreat! Great value for money.
Laetitia M. - 12th July 2021
staying in Witsand, Western Cape
Pragtige plek.
Louise V. - 12th July 2021
staying in Calitzdorp, Western Cape
Pragtige, skoon dorp.
Jonathan V. - 12th July 2021
staying in Tulbagh, Western Cape
Great area, we will be back.
Stan M. - 12th July 2021
staying in Still Bay, Western Cape
Gaan bly gerus daar, dit is wonderlik.
Adre V. - 12th July 2021
staying in Montagu, Western Cape
Op hierdie stadium is daar baie besighede en besienswaardighede toe. Dit maak die dorpie effe on-interessant. Maar die omgewing is pragtig en die natuur kan geniet word. Die ekonomie kry swaar op die oomblik.
Linda K. - 11th July 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
A place to really get away from the fast pace of life. People are very different.
Ilze W. - 11th July 2021
staying in Uniondale, Western Cape
Dit was bitter koud, strate was netjies skoon. Almal is vriendelik en behulpsaam.
Madeleine V. - 11th July 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Land of milk and honey.
Claude V. - 11th July 2021
staying in Boggoms Bay, Western Cape
Baie lekker gebly, sou graag langer wou kuier.
Claude V. - 11th July 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige plekkie, sal graag langer wou kuier.
Cornelius P. - 11th July 2021
staying in Beaufort West, Western Cape
Genoeg doendinge vir enige smaak of 'n bestemming om net jou skoene uit te skop.
Madel D. - 10th July 2021
staying in Witsand, Western Cape
Geen ordentlike winkel. Nella se winkel het alles, maar ai.
Nick P. - 10th July 2021
staying in Knysna, Western Cape
Awesome awesome awesome.
Cilmi S. - 10th July 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Was in Prins Albert vir Open Studios. Pragtige Karoo-dorpie met vriendelike en gasvrye mense. Heerlike aandete by The Rude Chef.
Marko L. - 10th July 2021
staying in Clanwilliam, Western Cape
Ons wou graag die museum en ander geskiedkundige geboue besoek, maar alles was toe en daar was geen kontakbesonderhede beskikbaar om iemand te kontak om oop te maak nie.
Petro P. - 10th July 2021
staying in Doringbaai, Western Cape
Baie klein, rustige dorpie. Kon nie veel doen as gevolg van Covid level 4 lockdown nie. Sou graag die restaurant by die Wynkelder wou ondersteun.
Hanalie D. - 10th July 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is pragtig. Heerlik om daar te kuier. Met restaurante wat toemaak die tyd van die jaar as gevolg van wintervakansie en toe ook Covid-reƫls was daar regtig baie min om te doen en te sien. Die winkels wat wel oop was, was lekker om te besoek. Vriendelike diens.
Denwyne J. - 9th July 2021
staying in Beaufort West, Western Cape
Mooi dorp met vriendelike mense.
Elsje K. - 9th July 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Bied baie verskillende opsies om jou besig te hou.
Gail D. - 9th July 2021
staying in Ladismith, Western Cape
Baie vriendelike gemeenskap.
Anna-marie G. - 9th July 2021
staying in Malgas, Western Cape
Oulike plekkie, maar bring ekstra van alles, want die winkeltjie is redelik duur en om vir 'n kleinigheid Swellendam toe te moet ry maak dit duur aan petrol.
Nadia S. - 9th July 2021
staying in Citrusdal, Western Cape
I like this side of the world.
Heidi S. - 9th July 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Heerlike vakansiedorpie.
Noleen M. - 8th July 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Baie besienswaardighede.
Francois Marius D. - 8th July 2021
staying in Cape Town, Western Cape
What can one say. I will write a book. Best city in the best province of South Africa. If you live overseas, this is the one city/province you need to jot down onto your bucket list and to tick off.
Tinus S. - 8th July 2021
staying in Knysna, Western Cape
Sal Knysna vir enige persoon aanbeveel. Maak net seker dat jy ten minste 5 dae bespreek. Ons was vir 2 dae daar en dit was te min dae om al die mooi plekkies in en om Knysna te besoek.
Shivonn J. - 8th July 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Beste plek om vakansie te hou.
Jacqueline A. - 8th July 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Know it well anyway .Awesome! Best of South Africa!
Lee Ann H. - 7th July 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Beste keuse vir 'n naweek weg! Vir seker.
Josephine F. - 7th July 2021
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Soos 'n oase in die woestyn. Dis enige natuurliefhebber se droom.
Marius N. - 7th July 2021
staying in Cape Route 62, Western Cape
Wonderlik en baie mooi.
Callie V. - 7th July 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige dorpie.
Leon K. - 7th July 2021
staying in Cape Town, Western Cape
A very nice place to visit.
Rochelle D. - 7th July 2021
staying in Somerset West, Western Cape
Die uitsig vanuit Steynsruspad af na Somerset-Wes toe is baie besonders.
Lex K. - 7th July 2021
staying in Boland, Western Cape
Moeite werd om te verken.
Ansie H. - 7th July 2021
staying in Sedgefield, Western Cape
Very small town, although not so quiet as other small towns along the coast. Very clean.
Weane F. - 6th July 2021
staying in Velddrif, Western Cape
Gasvryheid die beste.
Melish J. - 6th July 2021
staying in Cape Town, Western Cape
The beach view and there are many things you could see when you are at the house.
Arno W. - 6th July 2021
staying in Cape Town, Western Cape
So baie pragtige plekke om te besoek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]