Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 41187 reviews.
. - 3rd January 2017
staying in Agulhas, Western Cape
Our family have left our hearts in Struisbaai. We loved every single holiday and we always look forward to coming back.
. - 3rd January 2017
staying in Paarl, Western Cape
Baie mooi skoon dorp.
. - 3rd January 2017
staying in Strand, Western Cape
Lekker vakansieplek. Die strate is net 'n bietjie klein gebou.
. - 3rd January 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Mooi, mooi en baie mooi. Wonderlike mense.
. - 3rd January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Die Karoo-deli is beslis 'n wenner om by te eet - die kos is baie lekker en die pryse is billik.
. - 3rd January 2017
staying in Arniston, Western Cape
Dit is die heel mooiste geheim in Suid-Afrika. Dit is voorwaar 'n plekkie waar 'n mens weer kan mens word.
. - 3rd January 2017
staying in Pinnacle Point, Western Cape
Definitief 'n moet om die plek en sy uitsig te sien!
. - 3rd January 2017
staying in George, Western Cape
Mooiste dorpie in die land!
. - 3rd January 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is baie skoon en netjies en dit is baie veilig. Die polisie en verkeersafdeling is baie proaktief en sigbaar.
. - 3rd January 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Wildernis is enige vakansieganger se droombestemming. Die natuurskoon is ongelooflik mooi en daar is iets om te doen vir elke tipe belangstelling.
. - 3rd January 2017
staying in Ladismith, Western Cape
Het nie veel tyd daar deurgebring nie.
. - 3rd January 2017
staying in Albertinia, Western Cape
Dit is 'n baie klein dorpie. Kan wel die nodige daar kry as jy iets kort.
. - 3rd January 2017
staying in Bergvliet, Western Cape
Baie veilige area. Winkels is naby.
. - 3rd January 2017
staying in Witsand, Western Cape
Witsand is asemrowend. Klein dorpie met baie voordele.
. - 3rd January 2017
staying in Fish Hoek, Western Cape
Asemrowend
. - 3rd January 2017
staying in Knysna CBD, Western Cape
Dis 'n puik vakansiebestemming.
. - 3rd January 2017
staying in Strand, Western Cape
Ons is nie mal oor die wandelpaadjie wat hulle besig is om te bou nie - dit gaan beteken jy nie meer net oor die straat kan loop en op die strand wees nie, en dit maak dit moeilik om die mooi uitsig van die pad af te sien.
. - 3rd January 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Baie mooi dorpie, maar moenie daar land op 'n vakansiedag nie, dan moet hulle 'n kennisgewing opsit wat sĂȘ, "gesluit". Gelukkig is die petrolpompe darem oop.
. - 3rd January 2017
staying in Knysna, Western Cape
Die verkeersvloei is natuurlik 'n kopseer.
. - 3rd January 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Saldanha bied baie moontlikhede en die dorpies rondom is lieflike toeristetrekpleisters. Miskien moet Saldanha meer bemark word.
. - 3rd January 2017
staying in Agulhas, Western Cape
As jy 'n 4x4-voertuig het, kan jy die Nasionale Park besoek. Dit is 'n groot aanwins en belewenis vir 'n heerlike vakansie. Pragtige dorpie, baie om te doen, vriendelike mense, naby Struisbaai, en sou jy nog wou beleef is Struisbaai se hawe pragtig en bied 'n mooi swemstrand.
. - 3rd January 2017
staying in McGregor, Western Cape
McGregor het aangename teetuine. Daar is genoeg winkels om die nodige voorraad te kry, maar die gebrek aan kettingwinkels gee nog die plattelandse gevoel. Die dorp se hoofstraat is mooi.
. - 3rd January 2017
staying in Witsand, Western Cape
Witsand is 'n pragtige plek en ek het absoluut my hart daar verloor. Ek beveel dit sterk aan.
. - 2nd January 2017
staying in Knysna, Western Cape
Knysna is ongetwyfeld my gunsteling vakansiebestemming - baie rustig en jy kan regtig daar ontspan.
. - 2nd January 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Baie mooi dorp met mooi geboue, en die museum is baie interessant.
. - 2nd January 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige dorpie met vele restaurante en vriendelike mense.
. - 2nd January 2017
staying in St Helena Bay, Western Cape
Baie netjiese dorp en daar is 'n mens weg van die alledaagse gejaag van 'n groot dorp.
. - 2nd January 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige dorpie met vriendelike mense.
. - 2nd January 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn as 'n dorp was 'n wonderlike ervaring. Baie vir toeriste om te sien en doen.
. - 2nd January 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Lieflike plek met vriendelike mense en mooi uitsigte met klomp gehaltewynplase om by te kuier. Geniet dit altyd hier.
. - 2nd January 2017
staying in Strand, Western Cape
Strand is a very nice place to visit for a holiday.
. - 2nd January 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
A neat and calm place in the countryside where you can relax for a couple of days.
. - 2nd January 2017
staying in Paarl, Western Cape
Die berge en klowe is pragtig.
. - 2nd January 2017
staying in Barrydale, Western Cape
Love Barrydale.
. - 2nd January 2017
staying in Ladismith, Western Cape
'n Stil en rustige dorpie.
. - 2nd January 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Beweerde misdaad waarteen almal ons gewaarsku het, is ontrustend en dit bring 'n negatiewe aspek in by die verblyf, want ons kon nie werklik ontspan en rus nie.
. - 2nd January 2017
staying in Caledon, Western Cape
Baie lekker weer vir swem en buitelugaktiwiteite. Beskik nog oor plattelandse rustigheid. Baie goed vir 'n vinnige wegbreek.
. - 2nd January 2017
staying in Mouille Point, Western Cape
Dit is baie veilig, bied roetes vir fietsryers, voetslaners en vir mense wat wil draf. Die promenade en die parkie word baie mooi in stand gehou en is netjies. Heerlike plekkie om piekniek te hou vir kinderpartyjies.
. - 2nd January 2017
staying in Arniston, Western Cape
Arniston is a delightful little fishing village. The ideal place for a quiet breakaway.
. - 2nd January 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Shopping experience is good.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]