Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Hanli V. - 9th May 2019
staying in Heatherlands, Western Cape
Absoluut hemelse area in George.
Cecelia H. - 9th May 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is 'n veilige en skoon plek.
Hantie F. - 9th May 2019
staying in Prince Albert Road, Western Cape
Ek is mal oor Prins Albert en sal weer en weer daarheen gaan.
Daron G. - 9th May 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Stunning, peaceful and tranquil.
Annelize E. - 9th May 2019
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorp met soveel karakter!
Karin G. - 9th May 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Die omgewing is so mooi en daar is baie omgewings-juwele om te ontdek.
Anna A. - 9th May 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Wonderful spot, peaceful and quiet area.
Yumna J. - 9th May 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Must see.
Jurie D. - 9th May 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Al het Hermanus ongelooflik uitgebrei die afgelope jare is die vakansiedorp-atmosfeer nog steeds daar.
Yolande W. - 8th May 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Stunning!
Jaco W. - 8th May 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Jy moet daar gaan vakansie hou.
Willie S. - 8th May 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bly die mooiste strand met die heel mooiste uitsig veral met Tafelberg daar.
Rina P. - 8th May 2019
staying in Voor-Paardeberg Wine Ward, Western Cape
Pragtig, met die berge wat jou omring, mooi uitsigte orals. Spice Route en Fairview sommer naby. Rustiger as in die Kaap, soos wat in 'n klein dorpie verwag kan word.
Elmarie V. - 8th May 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Mooiste dorp in die land.
Riana V. - 8th May 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Die winde kan bietjie van 'n uitdaging wees met tye, maar dit is 'n pragtige plek.
Jeanne P. - 8th May 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Lovely and peaceful, great getaway to rest, very safe.
Bianca D. - 8th May 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Die mense in hierdie dorpie is baie vriendelik! Almal laat jou baie tuis voel hier.
Jaco V. - 8th May 2019
staying in De Rust, Western Cape
De Rust self bied nie teveel nie, maar dit is sentraal geleƫ en perfek om vir n dag deur te ry na Prince Albert, Oudtshoorn, George, ens.
Gerda V. - 8th May 2019
staying in George, Western Cape
Lieflike dorp met lekker atmosfeer.
Jacques D. - 8th May 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Die dorp skep 'n baie goeie indruk as jy deurry, maar nadat ons al die winkeltjies besoek het, het ons besef dat dit in 'n groot mate "window dressing" is om goeie beeld van dorp te skep. Chris Vis se eetplek by skougronde was 'n groot verrassing. Ek het ook die kuier by Bush Pub geniet. Die Lazy Lizard is ook aan te beveel.
Thys B. - 8th May 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
'n Plek wat 'n persoon moet insluit in jou toer.
Frances M. - 8th May 2019
staying in Franschhoek, Western Cape
We brought our own bicycles and cycled up to a couple of wineries around the corner. We visited Chamonix and Dieu Donne. That hill is pretty steep - watch out! We would highly recommend Dieu Donne which has the most incredible views, delicious wines and cheese platters and very friendly and helpful staff.
Kitie B. - 8th May 2019
staying in Sand Bay, Western Cape
Dit is 'n baie veilige en rustige woonbuurt. Die inwoners is almal baie vriendelik en hulpvaardig.
Louise T. - 8th May 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Stil en rustige dorpie.
Paul V. - 8th May 2019
staying in Pearly Beach, Western Cape
Baie baie baie lekker plekkie.
Warren W. - 7th May 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is 'n baie mooi dorp met alles wat jy nodig het om jou vakansie in die Weskus onvergeetlik te maak.
Jacqueline R. - 7th May 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Lovely village.
Andre G. - 7th May 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Uitstekend.
Jill C. - 7th May 2019
staying in McGregor, Western Cape
Plenty to do and see, my husband enjoyed walking and plenty of choice for dining. The local people all very helpful and friendly. Will be back again!
Eugene D. - 7th May 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Daar gebeur nie veel nie. Die view van die berg is mooi, maar dis omtrent dit.
Vicky G. - 7th May 2019
staying in Paarl, Western Cape
Wie wil nie die Paarl besoek nie!? Is pragtig met die berge en die wyn.
Elsa D. - 7th May 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Lekker vakansiebestemming en skoon.
Sannie B. - 7th May 2019
staying in Bellville, Western Cape
Baie sentraal en kan dit aanbeveel.
Shireen M. - 7th May 2019
staying in George, Western Cape
Dit is 'n baie mooi plek, en sal enige een aanraai om dit te gaan besoek.
Amanda F. - 7th May 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Saronsberg Wynproe 'n besliste moet.
Leona P. - 7th May 2019
staying in Santos Bay, Western Cape
Uitstekend.
Jeanine S. - 7th May 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie mooi en rustig. Naby genoeg aan die Kaap en al die mooi wynplase en kusdorpies.
Piet P. - 7th May 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Sal enige tyd aanbeveel en weer besoek.
Hendrik Stefanus A. - 7th May 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is 'n lekker plek om rustig te wees en om uit te gaan om nuwe mense te ontmoet.
Rachel P. - 7th May 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Die ingang tot Tuscany@sea was nie 'n aangename ervaring nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com