Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.

Gouritz, Western Cape

Pik ’n Wyn

"Rustig en veilig."

Cape Town, Western Cape

Atlantic Loft

"Wondelike atmosfeer met besige verkeer. Melkbos het wonderlike eetplekke."

Cape Town, Western Cape

The Bay 804 by CTHA

"Baie skoon en veilig, heeltemal die teenoorgestelde atmosfeer as Gauteng! Was so lekker gewees."

Stanford, Western Cape

Laughing Waters Farm

"Once the roadworks between Hermanus and Stanford are completed, this little haven will flourish. The folk are genuine and so proud of their town. Well done Stanford!"

Paternoster, Western Cape

Selfcatering not avaialbe

"Heerlike vakansieplek, netjies en skoon. Interessante nuwe restaurante (party is deksels duur) en die omliggende areas het ook baie uitgebrei. Rus vir mens se siel."

Paternoster, Western Cape

Just Rest

"Baie mooi stranddorpie."

Hermanus, Western Cape

Rest-a-While Voëlklip Hermanus

"Bly een van die top vakansie bestemmings in die Weskaap."

Great Brak River, Western Cape

4 Seisoene

"Stil baie skoon dorpie, almal vriendelik!"

Mossel Bay, Western Cape

Lekker See Vakansie

"Mosselbaai is kalm, baie mooi en het vriendelike mense. Beste plek om vakansie te kom hou. Ons het elke hoek en draai bewonder en baie geniet om al die strande te besoek. Santos Beach is ons gunsteling. Al die dae wat ons daar was was die see daar baie kalm gewees. Mosselbaai is baie skoon ook, veral die strate. Die lug is vars en die atmosfeer soos voedsel vir jou siel. Mosselbaai sal ons gesin beslis weer sien en dis ideaal om net bietjie van al die stress ontslae te raak daar en daar is heelwat om te doen. "

Beaufort West, Western Cape

Die Kussinkie

"Woongebied waar ons oornag het is skoon, netjies en veilig."

Betty's Bay, Western Cape

Penguin House

"Lovely little village. Quiet and beautiful."

Cape Town, Western Cape

Le Gaulois Luxury Flats- Duplicate

"Gordon's Bay village didn't have very good restaurants or bars."

Plettenberg Bay, Western Cape

Plett Beacon House

"Plett has great restaurants. We ate supper at 1989 a new restaurant for us. Excellent food. The snails were outstanding."

Cape Town, Western Cape

Doric 005

"Dit is 'n pragtige stad."

Struisbaai, Western Cape

Blue Whale

"Die hawe was tops."

Great Brak River, Western Cape

Beker Loop Oor

"Fantastiese omgewing met so baie om te doen en sien!"

Velddrif, Western Cape

Riviera Hotel & Chalets

"Altyd lekker om Velddrif se Bokkom Laan te besoek."

Hermanus, Western Cape

Hermanus Beach Club No 165

"Lieflike streek met baie doendinge. Puik."

Worcester, Western Cape

At Leisure

"The town itself does not have very much to do but the surrounding area and wineries are lovely."

Witsand, Western Cape

Barnacles

"It's very nice but just need a bit more shops. Nella's is a bit expensive."

Knysna, Western Cape

Malachite Mews 3

"Knysna is pragtig, veral die koppe. Ons het elke oomblik geniet."

Paarl, Western Cape

Eight on Williams

"I am fluent in English, but was a nice surprise to be able to use my mother tongue Afrikaans almost everywhere in Paarl."

Page
Page 854 - Showing 25591 to 25620
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!