Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
Trish B. - 28th June 2021
staying in Greyton, Western Cape
A wonderful town.
Rosslyn L. - 28th June 2021
staying in Cape Town, Western Cape
'n Ongelooflike stad.
Liezel M. - 28th June 2021
staying in George, Western Cape
George is 'n mooi plek en mense het goeie gesindheid. My hele familie is van George.
Clint B. - 28th June 2021
staying in Paternoster, Western Cape
It's a fabulous destination with great dining spots.
Blanche V. - 28th June 2021
staying in Wilderness, Western Cape
Almal so vriendelik en behulpsaam.
Margaret F. - 28th June 2021
staying in Porterville, Western Cape
Pragtige natuurskoon en rustig.
Giradot B. - 28th June 2021
staying in Stellenbosch, Western Cape
Dronk studente en karre wat na 20:00 jaag in die paaie. Maar veilige winkelsentrums.
Stephen W. - 28th June 2021
staying in Greyton, Western Cape
Authentic, quaint little town, offering a lovely range of restaurants and activities for visitors, relatively close to Cape Town. Locals are friendly and welcoming.
Adeline B. - 28th June 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai is 'n rustige omgewing. Ek hou van die vars seelug wat ek elke oggend kon inasem. Sal definitief weer gaan.
Anja Mariska V. - 28th June 2021
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Amazing.
Lidwinia G N. - 28th June 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Prentjiemooi.
Josephine F. - 28th June 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Wonderlik met die berge, en see-uitsigte kan 'n mens nie verkeerd gaan nie.
Wayne R. - 28th June 2021
staying in Paternoster, Western Cape
'n Rustige plekkie by die see.
Dominic C. - 28th June 2021
staying in Knysna, Western Cape
Knysna has so much to offer for outdoor enthusiasts.
Liese K. - 28th June 2021
staying in McGregor, Western Cape
A number of bars/eateries were closed early or not open at all. I do however think this is only due to the restrictions from the pandemic.
Annemarie C. - 28th June 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster het ons harte gesteel. Ons het letterlik alles en nog wat besoek. Ons komplimente aan al die dienspersoneel wat ons in elke plekkie mee gesels het, hulle diens was uitsonderlik en almal het ons laat welkom voel met vriendelike gesigte en glimlaggies. Paternoster het vir ons 'n onvergeetlike vakansie besorg en selfs die weer het saamgespeel. Ons sien julle definitief weer. Baie dankie.
John Hendrick T. - 28th June 2021
staying in Witsand, Western Cape
Inwoners by vriendelik en behulpsaam. Bankteller probleem, naaste banktellers was op Riversdal en toe ons deurry was die dorp se krag af en al die banktellers het nie gewerk nie.
Hennie D. - 28th June 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Heerlike dorp.
Lyn H. - 28th June 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Great place for both foodies and artists. We will be back soon.
Edwina S. - 28th June 2021
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Die mense wat diens lewer moet meer opgelei word om meer vriendelike te wees en meer behulpsaam te wees.
Peet M. - 28th June 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Wonderlike plek en mense.
Linda C. - 27th June 2021
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die dorp is glad nie toerisvriendelik nie.
Deon D. - 27th June 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie lekker met baie restaurant- en koffiewinkelgeriewe, lieflike uitsig oor die baai en aangename mense, maar sal eerder Heroldsbaai aanbeveel.
Anna N. - 27th June 2021
staying in Knysna, Western Cape
Pragtige bestemming.
Sanette J. - 27th June 2021
staying in Stellenbosch, Western Cape
Pragtige dorp.
Mariam P. - 27th June 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Love going to sleep and waking up with the sound of the waves. Perfect getaway.
Leon P. - 27th June 2021
staying in Velddrif, Western Cape
Daar is alles.
Zunique F. - 27th June 2021
staying in Paarl, Western Cape
Very beautiful although the veggies are a bit expensive.
Don R. - 27th June 2021
staying in Aurora, Western Cape
Small, friendly and great if you need to be there.
Lorraine N. - 27th June 2021
staying in Gansbaai, Western Cape
Dit is 'n vriendelike dorp.
Elizabeth H. - 27th June 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
First visit to Struisbaai - such a peaceful tranquil stopover.
Ben L. - 26th June 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Nog beter kan dit nie word nie.
Jon F. - 26th June 2021
staying in Stellenbosch, Western Cape
You can't go wrong with Stellies.
Wilna G. - 26th June 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Skoon dorp.
Ilze K. - 25th June 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lekker strand. Vriendelike mense. Alles wat jy nodig het.
Anneke F. - 25th June 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie netjies en skoon.
Gerda V. - 25th June 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Lieflike, mooi dorp.
Herman S. - 25th June 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige dorpie met heelwat om te bied vir toeriste. Ongelukkig word dit versuur deur smouse wat mens gedurig lastig val en nie die woordjie nee verstaan nie.
Burger S. - 25th June 2021
staying in Great Brak River, Western Cape
Mooi.
Jade C. - 25th June 2021
staying in George, Western Cape
Beautiful place to visit. Would love to live there permanently.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]