Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 20093 reviews.
Jureen N. - 20th June 2019
staying in Worcester, Western Cape
Daar is baie te doen en te sien in nabye area vir die hele gesin.
Nicole M. - 20th June 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Not much to do here. We chose it as it close to family we were visiting.
Christine G. - 20th June 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Lieflike dorpie met heelwat besienswaardighede en vriendelike mense.
Wendy S. - 20th June 2019
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Beautiful.
Anine D. - 20th June 2019
staying in George, Western Cape
Daar was 'n heerlike plekkie waarnatoe mens kan gaan met jou die hele familie wat veral kindervriendelik is. Dis die Redberry Farm. Baie baie nice plekkie met die vriendelikste mense en so 'n lekker atmosfeer.
Jacques S. - 19th June 2019
staying in Vermont, Western Cape
Vermont is 'n baie mooi plekkie en goed onderhou. Daar is 'n restaurant wat 'n goeie menu het. Die mooiste stappies langs die see. Net lekker herinneringe.
Jan P. - 19th June 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Die dorp het 'n baie interessante geskiedenis en daar is ook verskeie goeie restaurante in die dorp. Daar is ook verskeie, goeie wynplase in die omgewing en die Tradouwpas is pragtig en 'n fees om te ry!
Etienne J. - 19th June 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Mooi plek met baie oulike winkels en atmosfeer. Net jammer oor die petty crime wat besig is om bietjie hand uit te ruk.
Glenda D. - 19th June 2019
staying in Ceres, Western Cape
Would love to come back to Ceres later this season.
Chantelle G. - 19th June 2019
staying in Ladismith, Western Cape
Lieflike ou dorpie met baie historiese geboue.
Mirinda E. - 19th June 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige dorpie met geskiedenis.
Cathleen H. - 19th June 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons geniet altyd vir Prins Albert! Die Showroom is uitstekend, dit is ook een van die oorwegende redes om Prins Albert te besoek. Dit is ook deel van my geskiedenis.
Jolene F. - 19th June 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan should be a favourite destination for every traveller, breathtaking scenery, friendly and welcoming hospitality. The coffee shops and restaurants are truly customer friendly with hands on managers on duty at all times. Love Langebaan long time.
Margot M. - 19th June 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Lovely little town with beautiful beach. Well worth a visit.
Jaco V. - 19th June 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Te veel om te sien en te doen in 'n kort tydjie - sal weer terug wees.
Yvonne M. - 19th June 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Ons is nou verlief op Sandbaai, dit was ons eerste besoek en definitief nie die laaste. Mal oor die rustige dorpie met sy pragtige see-uitsig en lieflike staproete en paadjies.
Mellanie V. - 19th June 2019
staying in Bellville, Western Cape
Wynplase op die deur se drumpel. Magdom van winkelsentrums om van te kies.
Elzette V. - 18th June 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtige seedorpie!
Yolande G. - 18th June 2019
staying in Porterville, Western Cape
Pragtige dorpie met vriendelike mense.
Colleen A. - 18th June 2019
staying in Paternoster, Western Cape
It should be a 5-star-destination, but we were warned of petty theft and to be aware, which was disheartening. Hope they overcome the theft situation.
Unathi M. - 18th June 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
It's a nice and beautiful there.
Glenda K. - 18th June 2019
staying in Paternoster, Western Cape
I recommended the place to friends and family. Very beautiful place.
Wanda V. - 18th June 2019
staying in Golden Mile, Western Cape
Veilig, rustig, mooi, skoon en rustige omgewing. Werklik 'n plek waar kinders veilig in die strate en op die strand kan speel en baljaar en die dolfyne wat ons die hele naweek vermaak het. Sou wat wou gee om hier te kon bly vir altyd.
Razzia F. - 18th June 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Very peaceful place.
Joyce A. - 18th June 2019
staying in Franskraal, Western Cape
Beautiful, relaxing place. Everybody is very friendly.
Vanessa D. - 18th June 2019
staying in Bellville, Western Cape
Baie veilig, rustig en stil. Mooi woonbuurt.
Vimala P. - 18th June 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Love it.
Pearl E. - 18th June 2019
staying in Simon's Town, Western Cape
Beautiful view.
Marisa D. - 18th June 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Fantasties!
Odille P. - 18th June 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Stop/go currently in progress between Paternoster and Vredenburg. The Paternoster Express closes early over weekends should you need last min items form the shop.
Johanna M G. - 18th June 2019
staying in Breede River Valley, Western Cape
Soveel plekke om nog te verken en te ervaar. Ons sal weer kom.
K A. - 18th June 2019
staying in Calypso Beach, Western Cape
I just love everything about Calypso Beach. I'll promote Calypso Beach and for the future this will be my holiday destination on the West Coast.
Carien S. - 18th June 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Die dorpie self is nie baie aanloklik nie, maar die ligging rondom is fantasties en alles is naby genoeg om vinnig te bereik.
Marelize D. - 18th June 2019
staying in Franschhoek, Western Cape
Mooiste plek in SA.
Christo D. - 18th June 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Baie lekker, rustig en skoon. Heerlike wandelpad langs die see.
Caron G. - 18th June 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is 'n verskriklike mooi plek en het baie gerieflike verblyfopsies om weg te breek vir 'n naweek.
Najwa S. - 18th June 2019
staying in Simon's Town, Western Cape
We loved the area. It was quiet and not crowded. Will go back there anytime.
Altus B. - 18th June 2019
staying in Citrusdal, Western Cape
Topklas.
Byron S. - 18th June 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Nothing to do in this town, everything closes early.
Christo D. - 18th June 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Goeie bestemming met die nodige naby en 'n lekker skoon strand. Ons tyd daar was net te min.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com