Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
Petronella N. - 21st June 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n fantastic plek om vir holiday te gaan. Die dorp se mense is baie vriendelik.
Christa D. - 21st June 2021
staying in Swellendam, Western Cape
Wat 'n juweel! Soveel geskiedenis en nostalgie in een dorpie! Uitstekende restaurante, vriendelike diens en pragtige natuurskoon.
Lesley B. - 21st June 2021
staying in West Coast, Western Cape
Weskus bly 'n wonderlike plek en ons verken nuwe plekke graag! Die Lutzville Kelder is 'n wenner, asook die kos by die Lutzville Hotel. Mense het kommentaar gelewer dat die pryse hier hoog is, maar die porsies is baie groot (Cordon bleu oorgenoeg vir my honger man, vir my, plus padkos die volgende dag!).
Karen B. - 21st June 2021
staying in Wilderness, Western Cape
Bitter mooi, netjiese dorp met soveel te bied aan enige toeris!
Daniela B. - 21st June 2021
staying in Still Bay, Western Cape
Lekker plek om af te skakel en te gaan stap by die hoofstrand of die lagoon. Takeaway-vis en -chips en die ondersteuning van plaaslike restaurante is 'n wenresep vir lekker kuier.
Willmary V. - 21st June 2021
staying in Langebaan, Western Cape
Dit is een awesome plek. Sal gou weer wil gaan.
Kotie T. - 21st June 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Die dorp is mooi skoon en die mense vriendelik.
Melanie O. - 21st June 2021
staying in Gansbaai, Western Cape
Gansbaai is a great holiday destination if you just want to relax.
Mark M. - 21st June 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Baie besienswaardighede en aktiwiteite!
Bronwynne A. - 21st June 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Quaint little town, with everything you need to enjoy a little breakaway.
Jeremy S. - 21st June 2021
staying in Betty's Bay, Western Cape
Highly recommendable. Perfect to get away from the busy city life. Tranquility personified!
Wikus J. - 21st June 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Kaapstad is nie 'n lekker plek nie, maar Valsbaai en veral die Strand, die ideale plek vir vakansie!
Janine P. - 21st June 2021
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Great place to travel to.
Hester D. - 21st June 2021
staying in Gansbaai, Western Cape
Mooi omgewing met genoeg om te doen as volwassenes sowel as kinders.
Ina S. - 21st June 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Dis 'n heerlike dorpie om in rond te loop, lewe is rustig, mense vriendelik en die winkeltjies - uitstekend!
Elaine N. - 21st June 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Kaapstad is die beste.
Susanna F. - 20th June 2021
staying in Bonnievale, Western Cape
Mooi, gasvrye rolbalklub en dorpie.
Una N. - 20th June 2021
staying in Greyton, Western Cape
Wonderlike dorp vir 'n wegbreek, interessant, pragtige natuur en vriendelike inwoners.
Steve C. - 20th June 2021
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Genoeg besienswaardighede in die onmiddellike omgewing.
Ettienne S. - 20th June 2021
staying in Greyton, Western Cape
Bekoorlik!
Richard K. - 20th June 2021
staying in St Helena Bay, Western Cape
Try JP's Restaurant.
Lionel H. - 20th June 2021
staying in Velddrif, Western Cape
It is a quaint little town with lots of friendly people. We hoping to move there in 2 years time.
Adelia M. - 20th June 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons is mal oor Prince Albert. Een van die beste, mooiste, skoonste dorpies om te besoek in Suid-Afrika.
Yvette C. - 20th June 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Sentraal geleƫ vir besoeke aan ander dorpe se toerisme-aantreklikhede. Het self 'n paar jaar terug in Mosselbaai gebly en het sommer weer tuis gevoel.
Ester P. - 20th June 2021
staying in Porterville, Western Cape
Lekker plek. Almal baie vriendelik.
Ria N. - 19th June 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is vir my een van die mooiste kusdorpe en sal ek altyd daarheen teruggaan.
Ferdinand S. - 19th June 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Ek dink ons was bitter gelukkig met ons 5 dae se weer. Struisbaai is 'n lieflike plek om te ontspan as jy die weer regkry.
Charmain S. - 19th June 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Beautiful beaches and easy access to shopping centres and restaurants. A perfect holiday destination.
Charmain S. - 19th June 2021
staying in De Doorns, Western Cape
All I can say is truly beautiful.
Francois V. - 19th June 2021
staying in Laingsburg, Western Cape
Die koffie by die winkeltjie naby die vloedmuseum was nogals 'n wenner.
Zuzete V. - 19th June 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is fantasties!
Janine V. - 19th June 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Amazing plek. Wat ons dadelik opgetel het is hoe skoon die omgewing is & die mense is verskriklik vriendelik. Pragtige plek & rustig. Kos vir die siel. Jy vergeet van die Gauteng malligheid & gejaagdheid.
Mogamat T. - 19th June 2021
staying in Worcester, Western Cape
Dit is 'n wonderlike plekkie.
Piet H. - 19th June 2021
staying in Montagu, Western Cape
Beautiful mountains surrounding a safe town.
Sarah M. - 19th June 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Exquisite.
Ciska S. - 18th June 2021
staying in Clanwilliam, Western Cape
Die meeste attraksies op die dorp was gesluit, maar die Velskoen en die museum kan aanbeveel word vir hulle uitstekende diens en vriendelike personeel. Die Rooibostee-huis se produkte is goed. Pragtige pas om uit te ry!
Tiaan K. - 18th June 2021
staying in De Rust, Western Cape
Uitstekend vir 'n oornag-bestemming.
Lizeka Q. - 18th June 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Very lovely city, we will definitely be back in summer.
Jennifer M. - 18th June 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Oulike rustige plekkie. Mooi uitsigte. Blikkies Pizza beslis 'n lekker restaurant. Vriendelike mense in Paternoster. Sal beslis weer kom kuier.
Hanlie L. - 18th June 2021
staying in Cape Town, Western Cape
The best!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]