Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.51 out of 5 based on 18772 reviews.
Marié W. - 13th March 2019
staying in Worcester, Western Cape
Mooiste ou dorpie, Pioniers Museum en sy toergids was 'n belewenis.
Althea M. - 13th March 2019
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Kaapstad Middestad is my gunsteling. Daar is 'n groot verskeidenheid om te doen. Museums, nagklubs/kroeë, restaurante, publieke vervoer en die see is redelik naby geleë.
Hilmir J. - 13th March 2019
staying in Robertson, Western Cape
Is 'n lekker plek.
Nico V. - 13th March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Was so warm en droog toe ons deur gegaan het Kaap toe, maar met terugkom het dit lekker gereën en alles lyk skoon en oop.
Merinda V. - 13th March 2019
staying in Claremont, Western Cape
Die ligging is ideal vir ons, sentraal tot oral waar ons graag wil wees.
Cherie K. - 13th March 2019
staying in Three Anchor Bay, Western Cape
Excellent location.
Cherie K. - 13th March 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Stunning location; perfect spot to relax.
Engela K. - 12th March 2019
staying in Cape Town CBD, Western Cape
I wouldn’t walk around alone in the city centre.
Tamryhn M. - 12th March 2019
staying in Bovlei, Western Cape
Dit is 'n pragtige dorp.
Fijonica B. - 12th March 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Ideaal vir strandlopers.
Kobus K. - 12th March 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Lyk na 'n interessante dorp, ons was Sondagmiddag daar en al die mooi plekke was reeds toe.
Francois V. - 12th March 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie oulike klein Weskusdorpie, nie baie restaurante nie, maar lekke strand.
Helena K. - 12th March 2019
staying in Heatherlands, Western Cape
Baie stil, rustige buurt maar tog naby genoeg vir vinnige aankope in die dorp. Net wat 'n natuurliefhebber nodig het.
Kelly-ann M. - 12th March 2019
staying in Britannia Bay, Western Cape
Die weer het naweek weg onaangenaam gemaak, nie n probleem wat opgelos kan word nie. Restaurante in area is baie minimaal en ook geen aktiwiteite. Ons moes elke dag iewers ry.
Louisa V. - 12th March 2019
staying in Reebok, Western Cape
Reebok is sentraal geleë. Naby die N2, 40 km vanaf George. Die omliggende areas waar jy kan verdwaal in die mooi natuurskoon. See en swem is beslis nie alles nie. Besienswaardighede is die juwele van hierdie area.
Philip H. - 12th March 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Ek hou van Bredasdorp. Het genoeg winkels en goed en is naby die see wat te duur is vir my. Moet nog die tweedehandse boekwinkels uittoets.
Delano H. - 12th March 2019
staying in Vermont, Western Cape
Very nice place to get peace and quiet and lots of rest!
Louise V. - 12th March 2019
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige dorp. Four Cousins restaurant is 'n juweel.
Ryan H. - 12th March 2019
staying in Bot River, Western Cape
Botrivier is baie rustig en 'n stil plek en net reg om 'n rustige naweek te gaan spandeer.
Liezel B. - 12th March 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is die beste.
Maudie V. - 12th March 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Fantastiese plek en net vyf minute van Hermanus af.
Rohann T. - 12th March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-Wes is en sal seker maar altyd die oornagstilhouplek wees vir reisigers en vakansiegangers, wat die lang pad aandurf van die binneland na die kus.
Trish E. - 12th March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Nothing wrong with Beaufort West, it is a nice Karoo town.
Sara P. - 12th March 2019
staying in Worcester, Western Cape
Worcester is die beste plek waar ek wil wees.
Roseline F. - 12th March 2019
staying in Bellville, Western Cape
Lekker sentraal geleë.
Odene G. - 12th March 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Altyd 'n mooi dorp om te besoek.
Amina D. - 11th March 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Dis rustig en die skoon seelug is absoluut wonderlik.
Elmarie T. - 11th March 2019
staying in Barrydale, Western Cape
Pragtige dorpie met baie gawe mense.
Lenie G. - 11th March 2019
staying in Franskraal, Western Cape
'n Juweel! Ons moes langer gebly het!
Jacques V. - 11th March 2019
staying in Rawsonville, Western Cape
Was verras oor hoe mooi skoon die dorp is! Lekker wynproe-plekke in omgewing.
Roshen K. - 11th March 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Great place for fishing.
Nicolette B. - 11th March 2019
staying in Caledon, Western Cape
Die dorp is wonderlik. Beslis 'n plekkie om na te gaan as mens weg wil kom van die stad.
Antionette E. - 11th March 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Vriendelike plek, en sentraal geleë.
Adel S. - 11th March 2019
staying in Vredehoek, Western Cape
Wonderlike area, goed geleë, restaurante/eetplekkies om elke hoek en draai.
Gerd W. - 11th March 2019
staying in Knysna CBD, Western Cape
We have travelled for 15 years to this region, have the feeling less tourists coming, restaurants and pubs less visitors. The town is clean.
Anoesjka K. - 11th March 2019
staying in Langebaan, Western Cape
They are just to strict.
Thys P. - 11th March 2019
staying in Voor-Paardeberg Wine Ward, Western Cape
Ons sal beslis teruggaan na die Voor-Paardeberg Wyn Wyk toe, maar sal baie beslis nie weer teruggaan Le Bac toe nie.
Kuki B. - 11th March 2019
staying in Gardens, Western Cape
Sal weer in Tuine bly as die verblyf op standaard is.
Stuart H. - 11th March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie goed geleë vir toer na die Kaap.
Stuart H. - 11th March 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Baie goeie ligging.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com