Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Chloe V. - 17th December 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Lazy Lizard and La do dah were both really good breakfast spots with good coffee.
Nadia J. - 17th December 2019
staying in De Rust, Western Cape
Baie om te sien en mooi natuurskoon.
Gloudina B. - 17th December 2019
staying in Bovlei, Western Cape
Voel soos plaas!
Walter H. - 17th December 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Die dorpie het baie potensiaal as 'n oornag vertoef vir reisigers op pad Kaapstad toe. Die armoede wat in die dorp baie sigbaar is, kan hokgeslaan word, deur die dorpie se uitstekende ligging op die N1 meer innoverend te gebruik.
Engela D. - 16th December 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons is baie lief vir Oudtshoorn.
Heleen F. - 16th December 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is een van die beste vakansie-toeristebestemmings. Pragtig, skoon en veilig.
Maritha K. - 16th December 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pragtige Weskus-dorp!
Mariette S. - 16th December 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige dorp! Vriendelik en gasvry.
Liza S. - 16th December 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Almal praat lekker Afrikaans en is baie behulpsaam en vriendelik.
Belinda V. - 16th December 2019
staying in Pringle Bay, Western Cape
Baie oulike plekkie. Dit is stil en rustig. Die winkels is klein tog kry mens die heerlikste gebak! Die plaaslike dokter was vriendelik en baie behulpsaam met uitstekende mediese advies sonder om 'n fooi te vra. Honde moet egter versigtig wees vir water in die lagoon, my honde het altwee maagprobleme ondervind. Die veearts op Kleinmond was ons redding.
Mari O. - 16th December 2019
staying in Caledon, Western Cape
Naby baie trou venues.
Jacqueline K. - 16th December 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons was beautiful in Beaufort-Wes.
Alisa K. - 16th December 2019
staying in Grabouw, Western Cape
Die dorp area is effens verwaarloos en vol rommel. Daar was rondloper-diere wat in die aand in die strate geloop het. Behalwe daarvoor is dit 'n pragtige omgewing met baie om te doen - die Elgin Railway Market is 'n móét, asook Perigreen-padstal en fantastiese wynplase in die area.
Hennie S. - 16th December 2019
staying in Wilderness, Western Cape
We know the place well and stayed at other venues previously. The vibe is continental and relaxed and was unfortunately spoiled by the recent experience. We are also aware that apparently recent incidents of harassment of tourists on hikes and on the beach were increasing.
Andre J. - 16th December 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Kan besig raak oor vakansies, maar dit skep nie 'n gevoel van oorvol nie. Kaapstad en alle ander besienswaardighede is binne 40-50 km's vanaf Gordons. Stil genoeg vir ontspan, besig genoeg vir die tieners!
Lissinda P. - 16th December 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lieflike dorpie met baie karakter en pragtige strande.
Edgar B. - 16th December 2019
staying in Franschhoek, Western Cape
Nice little town in great landscape. Main road with many galleries, shops and restaurants for each budget. Many wineries in the environment. We had a wonderful stop at Eikehof. The Winetram seems to be a more touristic offer.
Lynne V. - 16th December 2019
staying in The Island, Western Cape
Baie rustig. Voel baie veilig.
Mary Ann C. - 16th December 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
I will definitely recommend it to family members, friends and tourists.
Nicolene V. - 16th December 2019
staying in Bellville, Western Cape
Dis 'n wonderlike omgewing!
Johan B. - 16th December 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Sal dit enige tyd aanbeveel.
Nasreen M. - 16th December 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Beautiful.
Charmaine S. - 16th December 2019
staying in Perlemoen Bay, Western Cape
My stay was short, but it was safe.
Louise J. - 15th December 2019
staying in Welgemoed, Western Cape
Rustige omgewing.
Linda G. - 15th December 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige roetes en besienswaardighede.
Henrique V. - 15th December 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Alhoewel Sandbaai nie in die hartjie van die toerisme-bedrywighede is nie, is dit naby genoeg aan Hermanus, die groot winkelsentrum en sentraal van ander besienswaardighede geleë. Dis juis die stiller omgewing wat dit 'n aangename plekkie maak om te rus.
Carien O. - 15th December 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
At the moment - super dry. But these people have not let go of their pride of looking after and maintaining their pride and joy. Super proud of them.
Nico S. - 15th December 2019
staying in Tygervalley, Western Cape
Is sentraal, maar meer in 'n besigheids-area. Nie geleë vir iemand wat heeldag op die strand wil deurbring nie. Vir besigheidsmense is dit ideaal. Daar is baie groot besighede se hoofkantore onder andere Sanlam. Vir mense wat wynroetes en ander besienswaardighede wil besoek, is dit baie sentraal.
Ernst S. - 15th December 2019
staying in Worcester, Western Cape
Pragtige dorpie met soveel mooi geboue.
Elsabe S. - 15th December 2019
staying in Table View, Western Cape
Table View het nie 'n fantastiese swemstrand nie. Nie dat ek dink enigiemand gaan Kaap toe vir swem nie - die kites is egter 'n pragtige aansig vroeg-oggend en laatmiddag. Ver genoeg van die vreeslike gejaag van Kaapstad maar naby genoeg om binne 20 minute by die waterfront te wees.
Willa V. - 15th December 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Beautiful coastal town!
Megan B. - 15th December 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dis die beste vakansieplek wat jy kan kry.
Linda V. - 15th December 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Oulike, plattelandse dorpie.
Jacobus S. - 15th December 2019
staying in Murdock Valley, Western Cape
Uit besige Simonstad, maar na genoeg om vinnig te bereik. Natuur is asemrowend mooi.
Leon B. - 15th December 2019
staying in Louis Rood, Western Cape
Baie oulike plek, lekker stil. Pragtige omgewing. Die Kommetjie Restaurant is definitief aan te beveel.
Andre N. - 15th December 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Ons sal altyd soontoe gaan omdat daar baie in die omtrek is om te sien.
Mignon V. - 14th December 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Briljant.
Estelle M. - 14th December 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Dis 'n perfekte plek vir 'n wegbreekkans en naby alles geleë.
Lynnzelle B. - 14th December 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus het my hart gesteel, so baie om te doen en te sien.
Carla O. - 14th December 2019
staying in De Nova, Western Cape
Baie veilig en skoon. Die Suid-kaap is pragtig en die moeite werd om te besoek vir natuurliefhebbers.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com