Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Pragtige plek om in te oornag en die Swartland beter te leer ken. Dit lyk of mens respek kan hê vir die manier waarop die munisipaliteit die plek onderhou!"
"Calitzdorp has some charm but we were harrassed by street kids every time we went into town. De Krans Bistro was nice and some of the valleys near Calitzdorp are lovely."
"Baie netjiese, skoon en rustige plek met die vriendelikste mense wat ek lanklaas teëgekom het."
"Boplaas Kelder en De Krans is 'n moet. Die dorpie het ons aangenaam verras."
"Pragtige dorp, skoon en netjies. Baie vriendelike en hulpvaardige inwoners. Love die Paarl!"
"Die dorp het pragtige skole, maar die sakedeel van die dorp was nie baie skoon nie en baie raserig."
"Beautiful part of Western Cape surrounded by idyllic wine estates."
"Geen "binne"-aktiwiteite indien weer nie gunstig is om op strand te spandeer nie, baie ander wonderlike plekke om te besoek, indien die weer gunstig is."
"Groot verskeidenheid kuierplekke en aktiwiteite. Heelwat strande in die omgewing. Toegangsroetes kan nogal besig wees, maar meeste motoriste is geduldig en vriendelik."
"Baie lekker dorpie met vriendelike mense, baie mooi goedjies orals om te sien. Baie lekker restuarantkeuses en baie oulike stappaadjies."
"Baie min om te sien en te doen in Riversdal, maar ons was daar vir rugby, maar het Stilbaai, Jongensfontein, Mosselbaai en Hartenbos gaan besoek wat nie ver van Riversdal af is nie en dis baie mooi, skoon en netjies ook."
"Besonderse dorp met pragtig behoue ou geboue in 'n beeldskone natuuromgewing. Gaan gerus!"