Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.

Mossel Bay, Western Cape

Hartenbos Innikol 75

"Gaan buiteseisoen, in seisoen "hectic"."

Dwarskersbos , Western Cape

Lekke By Die See

"Baie netjiese en rustige dorpie. En die mense is baie vriendelik."

Paternoster, Western Cape

Joyful

"Paternoster is 'n lieflike toersitebestemming. Hou van die atmosfeer in die dorpie."

Swellendam, Western Cape

Kwetu Guest Farm

"Pragtige dorp met die mooiste kerk. Besoek gerus die museum. Dorp het heerlike eetplekke, probeer gerus Republiek van Swellendam."

Prince Albert, Western Cape

Brakdakkie Guest Cottages

"Oulike dorpie, mooi geboue en lekker winkeltjies."

Paarl, Western Cape

Agape Bed & Breakfast

"I was born and raised in Paarl, and I will always go back. There are so many memories and cultural attachment. There are also so many things to do and see, that you cannot stay just for a weekend."

Lamberts Bay, Western Cape

Weskus Hokkie

"Regte Weskus-vissersdorpie."

Swellendam, Western Cape

Aan de Bergen Guesthouse

"Redelik baie rommel rondgelê in die hoofpad."

St Helena Bay, Western Cape

St Helena Bay Hotel

"Baie pragtige plek, lekker naby alles, mense baie gasvry, personeel laat jou baie tuis voel asof jy by jou eie tuiste is."

Great Brak River, Western Cape

Kusweg Wegbreek

"Het die wine tasting by Boplaas, Klein Brak baie geniet en het lekker ete gehad by Klipheuwel."

Paternoster, Western Cape

Le Chaim Cottage

"Paternoster is een van die mooiste juwele van die Weskus. Die vars seelug en skoonheid is lafenis vir 'n Gautenger se siel!"

Cape Town, Western Cape

Getaway Self-Catering Panorama

"Die verkeer raak al digter. Toekomstige probleem."

Paternoster, Western Cape

Not available

"'n Plek waar jou siel kan rus en jy jou menswees weer kan vind."

Onrus, Western Cape

48 on Dawson

"Rustig en lekker."

Beaufort West, Western Cape

Dreams

"Die mense is ongelooflik vriendelik. Het die kuier hier baie geniet."

Cape Town, Western Cape

Kumoya

"Cape Town is amazing."

Oudtshoorn, Western Cape

Old Mill Lodge & Restaurant

"Ons wou graag ons hare laat sny, maar geen ordenlike plek beskikbaar nie. Dit was vrek warm. Saterdae kan 'n mens nie beweeg in die strate nie."

Cape Route 62, Western Cape

Uitsig Cottages

"Eienaars moet ook noem van die ry-stop-padwerke tussen Robertson en Montagu, want dit maak die reistyd langer met ongeveer 'n uur of meer."

Hermanus, Western Cape

49 Whalerock

"Ons het net te min tyd gehad. Sal beslis weer kom!"

Gansbaai, Western Cape

Balmy

"Such a beautiful quaint town."

Strandfontein, Western Cape

Strandfontein Holiday House

"Beste kuier plek. Nie 'n vervelige moment nie!"

The Crags, Western Cape

Sweetwater Farm Cottages

"Die plekke maak vroeg toe en opsies is min. Blyplekke moet saamwerk om die omgewing te bemark. Die grondpaaie is uiters swak."

Hermanus, Western Cape

The Whale on Main B&B

"We found sign posting a little unclear."

Porterville, Western Cape

Villa Cho-Co-Latt Guest House

"We were there for the art festival. Was a waste of time because nothing was open. Won't be going back. Maybe to waterfalls, but nothing else."

Still Bay, Western Cape

Strandloper

"Stilbaai beskik oor alle noodsaaklike besighede en dan ook 'n paar wonderlike inkopiebederwe. Die dorp word baie mooi onderhou."

Cape Town, Western Cape

The Beach Villa

"Beste plek in Suid-Afrika. Fenomenaal."

Page
Page 930 - Showing 27871 to 27900
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!