Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Annemarie E. - 7th December 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ek beveel Bloubergstrand vir seker aan as een van die strande langs die Weskus wat besoek moet word!
Charmaine V. - 7th December 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Pragtige dorpie, vriendelike mense.
Lorette V. - 7th December 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Ag, net 'n pragtige historiese Karoo dorpie met mooiste huisies en kleurvolle tuine ten spyte van die droogte. Heerlike pizza en heerlike ontbyt by Tuin Ateljee.
Elsie B. - 7th December 2019
staying in Van Riebeeckshof, Western Cape
Pragtige area, ons het nooit onveilig gevoel, baie goeie ligging met betrekking tot lughawe, V&A Waterfront en malls.
Robyn R. - 7th December 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Just very windy.
Marina B. - 7th December 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Jy kan nie net een nag in Prins Albert oorbly nie! Onthou die Rude Chef Bistro mag jy nie misloop nie. Prins Albert is 'n voorbeeld vir die res van Suid-Afrika. Hele dorp is skoon en netjies, mense is happy, opheffing is groot, munisipaliteit is effektief. Dankie Prins Albert, julle is ‘n great team!
Colby W. - 7th December 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Beautiful beaches, stunning walks, shops close by, definitely worth a visit! Stunning views too! lovely restaurants all around.
Patrick N. - 7th December 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Mooi stil tipiese Karoodorpie.
Hannes . - 7th December 2019
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Hul het puik diens gegee.
Dewald R. - 7th December 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Restaurants are needed!
Theo B. - 7th December 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Lieflike, uitgestrekte strand ideaal vir ver stap. Water minder koud en swemstrande self is besoekersvriendelik. Wind koel en rukkerig met tye en moet jy jou hoed vashou as jy op die strand gaan tyd deurbring. Kan of met korter mooi geskraapte grondpad of langer teerpad bereik word.
Junet B. - 6th December 2019
staying in Table View, Western Cape
Pragtige plek met bitter mooi uitsig. Stil en rustig.
Riaan G. - 6th December 2019
staying in Koo Valley, Western Cape
Rustig, kalmte en verfrissend. Sal beslis terugkeer.
Johan N. - 6th December 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Mooi area, sal weer besoek, hoop bespreking kan dan 'n aangename ondervinding wees, verblyf in teenstelling goed.
Pierre R. - 6th December 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Dis baie geskik vir besigheidsreisigers in die week en vir troues oor naweek. Daar is nie swembad of veel te doen so nie geskik vir kinders wat die ekstras verwag.
Curt G. - 6th December 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Die kombinasie van see, walvisse, mooi berge, vriendelike mense, hotelle en restaurante maak Hermanus top van die lys vir vakansie en sommer permanent bly.
Tom M. - 6th December 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Persoonlik verbaas oor toerisme groei in dorpie.
Tom M. - 6th December 2019
staying in Gansbaai, Western Cape
My gunsteling-kuierplek by die see uit my jong dae.
Deon N. - 6th December 2019
staying in Muizenberg, Western Cape
Verkeer kan 'n nagmerrie wees, probeer op stiller tye ry!
Tom M. - 6th December 2019
staying in Robertson, Western Cape
My geboortedorp!
Colleen J. - 6th December 2019
staying in Greyton, Western Cape
Beautiful, quaint little town with friendly and welcoming residents. A definite choice for a peaceful break away for the country lover. Interesting little shops and restaurants to visit within walking distance to most accommodation.
Marche J. - 6th December 2019
staying in Kenridge, Western Cape
Very quiet area with amazing views.
Francis S. - 6th December 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Mooi skoon, maar gras by swemplek kort aandag.
Chris B. - 6th December 2019
staying in V & A Waterfront, Western Cape
Baie te sien en te doen vir oud en jonk. Ryk aan geskiedenis.
Susan P. - 6th December 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Afgesien daarvan dat dit baie winderig is, het dit een van die mooiste uitsigte op Tafelberg. Ook die vele restaurante en winkels in maklik bereikbare afstand maak dit 'n goeie toeristebestemming.
Deon N. - 6th December 2019
staying in Bovlei, Western Cape
Ek dink Wellington is sentraal geleë, naby baie aktiwiteite en het baie mooi uitsigte, hoewel ek op 'n sakereis was en nie aan enige aktiwiteite deelgeneem het nie.
Chris B. - 5th December 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Pragtige strand en baie veilig.
Hugo L. - 5th December 2019
staying in Suiderstrand, Western Cape
Baie mooi strandgebied, maar vooruitgang is ook besig om sy tol te eis, baie huise is aangebou, so dit gaan seker nie meer vir lank so rustig en stil wees nie.
Johan J. - 5th December 2019
staying in Jongensfontein, Western Cape
Dit is 'n heerlike rusplek. As jy moeg is vir die gejaag van die lewe en werk, gaan rus daar.
Chantel V. - 5th December 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Love dit daar!!
Kathryn G. - 5th December 2019
staying in Jongensfontein, Western Cape
A quiet, 1-shop village just outside of Stilbaai, ideal for completely switching off and relaxing, with the fresh air and sound of the sea always present!
Jurgen G. - 5th December 2019
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Baie mooi, so ontspannend!
Charn F. - 5th December 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
It is an absolute gem with wonderful beaches and spectacular views of both the ocean and mountain.
Mauritz B. - 4th December 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
Baie oulike dorpie!
Jurgen G. - 4th December 2019
staying in Knysna, Western Cape
Altyd 'n treffer om daar te kuier.
Naomi V. - 4th December 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Lieflike, stil strand. Veilige strand om te stap en draf en baie sentraal geleë. Naby inkopiesentrums en oulike restaurante. Die eetplek reg langs Blue Robin is baie gewild, 'n heerlike eetplek en geen geraas.
James M. - 4th December 2019
staying in Robertson, Western Cape
The area was nice and peaceful.
Helena T. - 4th December 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Lekker ontspanning met gesinsaktiwiteite. Goed geleë.
Cody F. - 4th December 2019
staying in Van Ryneveld, Western Cape
It's nice and quiet, especially if you need to relax.
Hein S. - 4th December 2019
staying in Jongensfontein, Western Cape
Lekker stil met 'n pragtige strand.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com