Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 41187 reviews.
. - 5th September 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Naby aan als en genoeg winkels om als te kry wat jy nodig het.
. - 5th September 2015
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Pragtige omgewing.
. - 4th September 2015
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is baie sentraal geleƫ en 'n mooi skoon dorp.
. - 4th September 2015
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Pragtige omgewing.
. - 4th September 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Daar is so baie om te sien en te beleef in Oudtshoorn dat jy definitief meer as 2 nagte moet oorbly.
. - 4th September 2015
staying in L'Agulhas, Western Cape
Beslis 'n besoek werd. Dit was my derde keer hier.
. - 4th September 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Ons geniet Hartenbos altyd.
. - 4th September 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam is 'n pragtige dorpie en 'n mooi omgewing.
. - 4th September 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Was baie aangenaam en daar is baie om jou mee besig te hou.
. - 4th September 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is a nice destination.
. - 3rd September 2015
staying in McGregor, Western Cape
Ervaar opregte plattelandse gasvryheid.
. - 3rd September 2015
staying in Newlands, Western Cape
Goeie toeriste bestemming.
. - 3rd September 2015
staying in Muldersvlei, Western Cape
Binne maklike ry-afstand van bestemmings soos Paarl, Franschhoek en Stellenbosch.
. - 3rd September 2015
staying in Robertson, Western Cape
'n Juweel van 'n dorp wat 'n mens maklik net deurry en nie tyd maak om te stop nie.
. - 3rd September 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Very nice and clean place with friendly people.
. - 3rd September 2015
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is 'n baie skoon en rustige area.
. - 3rd September 2015
staying in West Hill, Western Cape
Nie geweet daar is soveel winkels in die sy strate nie, baie lekker rondgery.
. - 3rd September 2015
staying in Klawer, Western Cape
Klawer is baie klein. maar so naby aan Vredendal wat baie besighede en besienswaardighede het.
. - 2nd September 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtig, wil daar 'n huisie koop!
. - 2nd September 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos - die Engelse taal het 'n lekker woord - "fabulous!"
. - 2nd September 2015
staying in Robertson, Western Cape
Die wynproe-uitstappies wat aangebied word op die omgewing se plase was uitstekend. Die Klaasvoogds-vallei is bekoorlik!
. - 2nd September 2015
staying in Still Bay, Western Cape
Stilbaai is 'n rustige dorp en baie mooi, daar is baie plekke en goeie restaurante en genoeg strande vir lekker wandelings en swem en speel. Die mense is vriendelik en hulpvaardig. 'n Lekker plek om in vakansie te hou of oor te slaap.
. - 1st September 2015
staying in De Kelders, Western Cape
Skoon en rustige plek.
. - 1st September 2015
staying in Strand, Western Cape
Netjiese omgewing en naby alle winkels en besighede.
. - 1st September 2015
staying in Green Point, Western Cape
Such a beautiful historic area with beautiful Victorian homes. Close to all attractions and a brief walk to the promenade.
. - 1st September 2015
staying in Franschhoek, Western Cape
Wonderlik!
. - 1st September 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
'n Tipiese Weskus vissersdorp. Die moeite werd om te besoek.
. - 1st September 2015
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Vanrhynsdorp is 'n pragtige plek met baie besienswaardighede rondom hom. Skoon en netjies. Die vriendelikste mense.
. - 1st September 2015
staying in Darling, Western Cape
Uitstekend geleƫ veral tydens blommetjiesseisoen.
. - 1st September 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort het alles wat mens nodig het, vir 'n langnaweek is dit 'n lekker wegbreek bestemming. Karoo Nasionale Park is 'n groot aanwins vir die dorp.
. - 31st August 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Interessant.
. - 31st August 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Die Rooibos tee is werklik iets besonders in die omgewing. Pragtige vrugteboorde en mooi uitsig.
. - 31st August 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam was 'n belewenis.
. - 31st August 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Fantastische bestemming, een heerlijke studentenstad en erg veilig.
. - 31st August 2015
staying in Strand, Western Cape
Wonderlike plek.
. - 31st August 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie rustige dorp.
. - 31st August 2015
staying in Port Owen, Western Cape
Ek was nie bewus dat dit so sentraal is vir blomme kyk nie. Net 1 uur of wat na die Weskus Natuurpark, Langebaan, Darling en omgewing en net 2,5 uur na Van Rhynsdorp en Clanwilliam en net so bietjie verder na Nieuwoudtville.
. - 31st August 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Mooi plek.
. - 31st August 2015
staying in Hoekwil, Western Cape
Gaan kyk na die Groot Boom oppad Toorbos toe. Daar is ook piekniekplek.
. - 30th August 2015
staying in Tulbagh, Western Cape
Schitterende plaats, vooral de kerkstraat.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]