Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Clarine P. - 2nd December 2019
staying in Saldanha, Western Cape
Lovely area.
Riaan J. - 2nd December 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordon's bay is a very beautiful area. The only challenge is that there are not many activities to enjoy with friends and family.
Soraya K. - 2nd December 2019
staying in Velddrif, Western Cape
Very peaceful place to just chill for a while.
Margaret F. - 2nd December 2019
staying in Stanford, Western Cape
A delightful little village that has so much to do that is in close proximity. We had fun at the Friday evening market where we ate delicious and highly recommended fish and chips. The Stanford Stumble, to raise funds for the Butterfly Centre which is a school for children with learning challenges, was loads of fun. To see the community, some in fancy dress, out supporting this worthy cause makes you realise what a beautiful country South Africa is. The nearby wine and cheese farms as well as the Overberg honey shop are a must visit. We even managed a quick trip to see Gansbaai. We ended off our brief weekend visit with a delicious gelato ice cream from the little ice cream shop in Stanford.
Nadine L. - 2nd December 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Beautiful location.
Sanet M. - 2nd December 2019
staying in St Helena Bay, Western Cape
Die mense is baie vriendelik en behulpsaam en daar is heelwat restaurant om van te kies. Ek en my dogter was in die week daar en die meeste mense het gewerk en ons was so effe onseker waar ons veilig kon swem en op die strand lê ─ ek sou graag wou sien dat veilige strande vir swem of sonbrand duidelik aangewys word.
Wendy D. - 2nd December 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
We loved the town and area as well as Strand Kombuis.
Marilyn R. - 2nd December 2019
staying in Table View, Western Cape
Dit is asemrowend.
Dinese M. - 2nd December 2019
staying in Simon's Town, Western Cape
Ongelooflike mooi plek. En baie om te besigtig.
Stephanus L. - 2nd December 2019
staying in L'Agulhas, Western Cape
Sal weer daar uitkom.
Jean P. - 2nd December 2019
staying in Elgin, Western Cape
Beautiful valley with plenty to do.
Johann S. - 2nd December 2019
staying in Ceres, Western Cape
Ceres is 'n baie mooi dorp met heelwat aktiwiteite. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan!
Marie B. - 2nd December 2019
staying in Paradise, Western Cape
Uitstekende gashere. Baie dankie, Francois en Ellie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.
Schalk E. - 2nd December 2019
staying in Scarborough, Western Cape
Ons geniet Scarborough, naby aan Kaapstad, perfek vir 'n vinnige wegbreek. Die strand is baie lekker en Scarborough is klein genoeg om gemaklik met kinders rond te stap en te verken.
Bronwyn J. - 2nd December 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Dis 'n pragtige en veilige plek. Altyd lekker om die plek te besoek.
Mary J. - 2nd December 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Beautiful place to be on holiday.
Nanette S. - 2nd December 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Love Stilbaai.
Cecilia M. - 2nd December 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Rustig en naby Agulhas met die mooiste wit klippe en groot rotse!
Corika D. - 2nd December 2019
staying in Grabouw, Western Cape
Surrounding area was extremely beautiful.
Harry D. - 2nd December 2019
staying in Bovlei, Western Cape
Rus vir die siel.
Sonja B. - 2nd December 2019
staying in Duynefontein, Western Cape
Goeie area.
Karen G. - 2nd December 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Die eenvoudige vissersgemeenskap-bekoring gemeng met moderne gemak en ontwikkeling is definitief 'n wenresep. Heerlik gekuier by 'n paar verskillende watergate en die kunselement is uiters gepas. Hier kan jy definitief doen waarvoor jy lus is. Van niks tot alles.
Mathilda V. - 2nd December 2019
staying in Strand, Western Cape
Strand is ons gesin se gunsteling-vakansieplek. So baie dinge om te doen en te sien.
Whenin W. - 2nd December 2019
staying in Elands Bay, Western Cape
Die beste plek vir ontspanning met familie.
Warren T. - 2nd December 2019
staying in Brackenfell, Western Cape
Uitstekend daar en rustig.
Stella F. - 2nd December 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is 'n pragtige plattelandse dorp, het goeie eetplekke en die mense is baie vriendelik. Die strand en lagoon is fantasties mooi.
Corry R. - 2nd December 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Beste plek in SA!
Ashlynn P. - 2nd December 2019
staying in Paternoster, Western Cape
So lekker om te sien dat paternoster nou ook 'n brouery oop het en dat paternoster so 'n mooi klein dorpie op sy eie is, maar ek sal weer binnekort kom kuier.
Rochelle W. - 2nd December 2019
staying in Brackenfell, Western Cape
We got lost in the area and people were friendly and helpful.
Franklin C. - 2nd December 2019
staying in De Kelders, Western Cape
Baie mooi uitsig baie rustige plek.
Cathy C. - 2nd December 2019
staying in Onrus, Western Cape
Very beautiful, peaceful and quiet.
Adriaan O. - 2nd December 2019
staying in Bloubergrant, Western Cape
Die wind het ons gekasty vir die drie dae van ons verblyf. Kite ski's was egter dramaties.
Werner G. - 2nd December 2019
staying in Witsand, Western Cape
Witsand is nog altyd vir my een van die beste bestemmings aan die Suid-kaap. Iets vir mamma. pappa en die kinders om te doen.
Irma H. - 2nd December 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pragtige rustige vissersdorpie.
Antoinette H. - 1st December 2019
staying in Betty's Bay, Western Cape
Uitstekend, rustige natuurskoon, naby heelparty besienswaardighede. Ons het die plaaslike restaurant - The Tides - baie geniet.
Juan S. - 1st December 2019
staying in Saldanha, Western Cape
The very bad experience with the house definitely impacted negatively on Saldanha's image as travel destination.
Johan N. - 1st December 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Ek dink die busdiens is puik.
Christine D. - 1st December 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Ons plekkie waar ons elke jaar ons huweliksherdenking vier!
Lieze M. - 1st December 2019
staying in Hannas Bay, Western Cape
Hannasbaai is 'n heerlike rustige area en die bure is besonder vriendelik.
Pieter E. - 1st December 2019
staying in Langebaan, Western Cape
'n Mooi skoon dorp en alles werk. Inwoners baie vriendelik en behulpsaam.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com