Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 41187 reviews.
. - 6th June 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Dit is sekerlik een van die beste toerismebestemmings in die land en heeltemal onderskat.
. - 5th June 2015
staying in De Rust, Western Cape
What a wonderful bunch of people! We only visit De Rust twice a year during Meiringspoort Race in October and Meiringspoort Trail Run in May but every time I am stunned at how they go out of their way to make visitors feel welcome. Their "basaars" with food stalls are amazing and the atmosphere is out of this world.
. - 5th June 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Dis 'n baie mooi en stil bestemming. Dis perfek vir 'n wegbreeknaweek.
. - 4th June 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Die dorpie kan opgeknap word. Ou gedeelte kom slordig voor.
. - 4th June 2015
staying in Helderberg, Western Cape
Pragtig en 'n "moet sien". Een van die mooiste plekke in die wêreld!
. - 4th June 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Besoek gerus Isabella's Restaurant by die hawe vir die heerlikste vis! Lieflike rustige dorp met 'n groot hart! Perfekte dorpie om rus en vrede te vind.
. - 4th June 2015
staying in Arniston, Western Cape
This is one of the most beautiful places in the Western Cape.
. - 4th June 2015
staying in Pearly Beach, Western Cape
Vriendelike dorpie
. - 4th June 2015
staying in Camps Bay, Western Cape
SUPER!
. - 4th June 2015
staying in Velddrif, Western Cape
Great place, so peaceful and private...
. - 4th June 2015
staying in Robertson, Western Cape
Goed geleë vir ontspan, stil rustige area met soveel om te doen as jy 'n liefhebber van natuur is.
. - 4th June 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Absolutely stunning!
. - 4th June 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Fantastiese vakansiebestemming.
. - 4th June 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige area. Ongelooflik skoon! Mens kan nie dink dis Suid-Afrika nie! Dit lyk soos Perth, Australia! Vreeslik netjies en skoon!
. - 4th June 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Saldanha is pragtig, nostalgiese bestemming met soveel nabye plekke om te sien en te beleef, wat 'n ervaring!
. - 3rd June 2015
staying in Vlees Bay, Western Cape
Wonderfull and comfy- well worth the money.
. - 3rd June 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Lekker rustige dorp, lyk nooit oorvol met mense soos klein dorpies soms lyk nie.
. - 2nd June 2015
staying in Die Boord, Western Cape
Oulike woonbuurt weg van die besige Stellenbosch middedorp. Het self vroeër jare daar gebly.
. - 2nd June 2015
staying in Ladismith, Western Cape
Die dorpie is mooi. Die omgewing is baie interessant, veral die Seweweekspoort. Beslis die moeite werd om hierdie natuurwonder te besoek.
. - 2nd June 2015
staying in Franschhoek, Western Cape
'n Juweel!
. - 1st June 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Beware the seagulls! :)
. - 1st June 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Pragtige dorp en mooi stande!
. - 1st June 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Fantastiese dorpie. Kunstig en gasvry met heerlike kos en vriendelike mense.
. - 31st May 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Sou meer tyd wou gehad het om daar te spandeer.
. - 31st May 2015
staying in Still Bay, Western Cape
Ek dink Stilbaai is 'n lekke plekkie om af te tree want dis nog veilig en rustig en mens kan lang ente gan stap op die strande. Mooi skoon dorp.
. - 30th May 2015
staying in Helderberg, Western Cape
Gaan elke jaar daarheen.
. - 30th May 2015
staying in Tulbagh, Western Cape
Prentjiemooi omgewing.
. - 29th May 2015
staying in Cape Winelands, Western Cape
Excellent route to travel.
. - 29th May 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ek kan net se dit is asemrowend mooi. Baie rustig en rus vir 'n mens se siel na 'n bedrywige besigheiswêreld kon ek net heerlik ontspan.
. - 28th May 2015
staying in Witsand, Western Cape
Rustig met sy eie aangename karakter, as bergfietsryers sal dit lekker wees om inligting oor moontlike roetes in die omgewing te kan kry in brosure of op internet.
. - 28th May 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
I will visit Houtbaai again in the near future.
. - 28th May 2015
staying in Darling, Western Cape
Het waarlik gevoel dat ons daar kon uitrus - van wynproe na bierproe na die rondsnuffel by Evita se peron na braai op die stoep en kyk hoe die son sak. Dis 'n redelike afstand van Kaapstad af en is naby aan Yzerfontein vir 'n "change of scenery".
. - 28th May 2015
staying in Woodstock, Western Cape
Daar is 'n sterk kultuur in terme van herwinning en handgemaakte "crafts" wat baie opwindend is. Die stigma van "dodgy" moet nog bietjie gebreek word maar hulle is goed oppad. Het baie geïnspireerd gevoel na ons besoek.
. - 28th May 2015
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville het baie om aan enige toeris te bied. Die natuurskoon en omgewing pragtig. Restaurante puik.
. - 28th May 2015
staying in Velddrif, Western Cape
Klein plekkie met minimale winkels wat vars produkte verskaf. OK Grocer is nie op 'n redelike standaard nie en vars produkte is af.
. - 28th May 2015
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Dis 'n baie stil plekkie, perfek vir wegbreek van die groot stad.
. - 28th May 2015
staying in Oranjezicht, Western Cape
Baie sentraal geleë.
. - 28th May 2015
staying in Paarl, Western Cape
Nie regtig veel tyd in Paarl bestee nie.
. - 28th May 2015
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
'n Baie oulike dorp wat moeite doen om toerisme te bevorder. ZAR Restaurant 'n moet om te besoek.
. - 27th May 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Oulike dorpie. Baie beter "Dorp van die jaar" as Fouriesburg.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]