Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.

West Coast, Western Cape

Makarios B&B

"Vriendelike mense."

Still Bay, Western Cape

Botterkloof Resort

"Pragtige, skoon dorp. "

Northern Suburbs, Western Cape

Jacuzzi on Proot

"Very quiet for those who dislike noise, can rest peacefully without disruptions. "

Western Cape

Arend Slot Air BNB

"It's great place to visit for holiday."

St Helena Bay, Western Cape

Forever Blue

"Perfect getaway from Cape Town buzz."

West Coast, Western Cape

Komyntjie 2

"Daar is heelwat te doen en te sien langs die Weskus, en ek sal dit altyd aanbeveel as 'n toeristebestemming."

West Coast, Western Cape

Sandals

"Baie mooi uitsigte en vriendelike mense. "

Still Bay, Western Cape

Botterkloof Resort

"Baie veilig en vriendelik. Kan lekker daar ontspan."

West Coast, Western Cape

Antaris

"Enige dorpie aan die Weskus is 'n welkome lafenis vir enige stadsmens!"

Gansbaai, Western Cape

Thyshuis Self Catering

"Een van my gunstelingplekke."

Mossel Bay, Western Cape

Bentonhof

"Ons ken die omgewing goed, maar dit is altyd lekker in Mosselbaai en om te sien hoe die plekke opgegradeer word. "

West Coast, Western Cape

4Winde

"Got a lot of interesting places to visit."

Western Cape

Gooding’s Country House

"Beste in die land. Groot verskeidenheid. Bekostigbaar."

West Coast, Western Cape

Komyntjie 3

"Paternoster bied geen winter-lekkerte nie. Geen gesellige kaggels by restaurante nie! Gaste moet tevrede wees op om onvoldoende oop stoepe te eet of kuier - koud en sand oral. Paternoster is nie 'n wintervriendelike wegbreek nie! Daar is oplossings! "

Bloubergstrand, Western Cape

603 Nautica

"Bloubergstrand is lekker sentraal. Melkbostrand is baie naby en dis maklik en vinnig om na die Waterfront en res van die Kaap se mooi plekke te ry."

West Coast, Western Cape

Soli Deo Gloria - Penthouse

"As a Muslim, the absence of a strictly halaal restaurant or takeaway was a bit of a downer. Otherwise our stay was awesome. Thank you."

Bloubergstrand, Western Cape

605 Nautica

"Baie mooi kusdorp, skoon strande."

Mossel Bay, Western Cape

Aloe Ridge Self-Catering

"Beautiful and centrally located."

Stellenbosch, Western Cape

De Haas Living @ Die Laan 40

"Perfek vir 'n besoek aan die Wynland."

South Coast Whale Route, Western Cape

Cottage 82

"Pikkewyne in Bettysbaai was 'n aangename verrassing."

West Coast, Western Cape

Botuin Cottages

"Ons het die reis oor die berge Namakwaland toe en die besienswaarsighede daar meer geniet as die besoek aan die nabygeleë kusdorpies."

West Coast, Western Cape

Speelhuis

"Ongelooflik, skoon, besoedelingvry, rustig."

Velddrif, Western Cape

Wonderzee Self-catering Penthouse

"Covid-19 maak Velddrif ook baie seer. Bly ons kon 'n bietjie ondersteun."

Western Cape

Towerkraaltjie Caravan2.0

"Wes-Kaap is oortrek van natuurskoon, pragtige bergagtige landskappe asook vriendelike mense."

Langebaan, Western Cape

Park View

"Baie mooi, sal definitief toeriste aanbeveel en gaan weer in die toekoms Langebaan besoek."

Mossel Bay, Western Cape

Hartenbos Landgoed 7

"Sal net graag wil weet van eetplekke wat dekke het waar jy met jou troeteldiere ook welkom is. Ons Yorkies is ons kinders. Gaan nêrens sonder hul nie."

Page
Page 997 - Showing 29881 to 29910
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!