Verified Reviews of Wierda Park

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wierda Park

Rated 4.11 out of 5 based on 9 reviews.
Arista B. - 25th June 2019
staying in Wierda Park
Wierdapark is baie sentraal en maklik bereikbaar.
Willie E. - 9th April 2019
staying in Wierda Park
Baie goeie gehaltediens.
Ina B. - 3rd April 2019
staying in Wierda Park
Ons het Wierdapark as baie veilig ervaar. Daar is voldoende inkopiesentrums en eetplekke asook baie besienswaardighede in die omgewing. Daar is ook 'n uitstekende mediese sentrum in die omgewing. Die verkeer, alhoewel druk met tye is heeltemal aanvaarbaar, veral vir plattelanders!
Esme E. - 3rd December 2018
staying in Wierda Park
Baie gerieflik geleë naby die Mall in 'n netjiese, veilige area.
Theresa J. - 11th June 2018
staying in Wierda Park
Lyk na 'n baie lekker area om in te woon. Ons is van die platteland en het steeds tuis gevoel daar.
Deon V. - 31st December 2017
staying in Wierda Park
Dit is baie goed geleë, naby alles in Pretoria omgewing.Van hier kan jy maklik enige plek in Pretoria of Johannesburg uitkom. Ek sou nie sê dat Wierdapark 'n bestemming op sigself is nie.
Leonard V. - 3rd February 2017
staying in Wierda Park
Ken dit goed, het lank daar gewoon.
Lorraine R. - 25th February 2016
staying in Wierda Park
Heelwat gastehuise in die omgewing. Geen toeriste-aantreklikhede nie, maar gerieflik vir besigheid doeleindes.
Lorraine L. - 4th February 2016
staying in Wierda Park
Very nice destination close to all amenities.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com