Verified Reviews of Winburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Winburg

Rated 3.44 out of 5 based on 36 reviews.
Erika G. - 7th April 2021
staying in Winburg
Paaie skrikwekkend.
Heidi E. - 6th February 2021
staying in Winburg
Great stay en route to the Cape. Not far off the N1 in a very pretty setting.
Ram S. - 4th January 2021
staying in Winburg
Very old town, it's sad to say that it's being run down.
Elma D. - 27th December 2020
staying in Winburg
Uitstekend geleë vir historiese toere.
Kobie S. - 27th December 2020
staying in Winburg
Baie erfenis en geskiedenis in hierdie dorp.
Leon V. - 4th December 2020
staying in Winburg
Mooi ou dorp. Die windpompe in die mense se erwe was vir my opwindend.
Jan P. - 24th November 2020
staying in Winburg
Tipiese Vrystaatse kleindorpie, verval. Boschrand egter ’n verrassing.
Eduardo M. - 11th November 2020
staying in Winburg
Winburg is going backwards.
Johan En Christa N. - 5th November 2020
staying in Winburg
Daar is heelwat geskiedkundige plekke in en om die dorp. Dit is baie rustig en veilig.
Judy C. - 28th October 2020
staying in Winburg
Winburg is a town full of historic buildings which definitely makes the town worth a visit.
Jan D. - 13th October 2020
staying in Winburg
Dit is jammer dat mooi en geskiedkundige plattelandse dorpe so agteruit gaan. Maar dit maak nie 'n verskil aan die uitstekende oornagverblyf by Eerste Pastorie nie.
Enslin N. - 27th September 2020
staying in Winburg
Die dorpie is klein, maar heel skaflik.
Rita B. - 24th May 2019
staying in Winburg
Good distance to stop over heading towards Kruger.
Chanel S. - 16th March 2019
staying in Winburg
Windburg kan as 'n toeristebestemming geïdentifiseerde word as mens van die stilte hou. Ek persoonlik hou nie van te veel stilte nie.
Celeste P. - 27th January 2019
staying in Winburg
Wonderlike dorpie. Heerlike wegbreek van die stad se gewoel.
Willem S. - 6th January 2019
staying in Winburg
Geen kommentaar oor die dorp, want ons het in die aand gearriveer en vroeg die volgende oggend weer vertrek.
Ray L. - 25th September 2018
staying in Winburg
Deserves to be better known, given its history and buildings (especially a beautiful sandstone church).
Ronnie V. - 3rd September 2018
staying in Winburg
Winburg has the potential to be an absolutely wonderful tourist destination. The history surrounding the town needs to be preserved. It should be a project they take on!
Hannes M. - 14th May 2018
staying in Winburg
Tipiese plattelandse dorp.
Albert B. - 9th April 2018
staying in Winburg
Die Munisipaliteit moet egter na die infrastruktuur omsien.
Johann J. - 12th March 2018
staying in Winburg
Kort meer bemarking en bemarking vir aktiwiteite in die omgewing.
Albert B. - 5th February 2018
staying in Winburg
Die grondpaaie is in 'n swak toestand.
Noel S. - 14th January 2018
staying in Winburg
Unfortunately, the part of town where we lived isn't well kept. Not much to see and do there.
Deon V. - 11th January 2018
staying in Winburg
Winburg word miskien soms misgekyk vir verblyf, maar was ons aangenaam verras. Veral met die vriendelike personeel en verblyf wat aan ons voorsien is by Boschrand Lodge.
Spike E. - 5th November 2017
staying in Winburg
'n Baie interessante ou dorp met 'n paar besienswaardighede.
Annatjie D. - 30th October 2017
staying in Winburg
'n Verrassend netjiese dorpie. Doen jou huiswerk voor die tyd. Hier lê baie geskiedenis.
Roy P. - 27th June 2017
staying in Winburg
Nice stop-over to Durban on our way back from Cape Town, with another earlier stop in between on the way at Travalia (Three Sisters). Just makes travelling the 1700 kilometres that little bit easier as the distances between stop-overs are acceptable. Other than this there is not much one can rave about.
James B. - 3rd May 2017
staying in Winburg
One cannot compare Winburg with Boschrand. Winburg is a typical Free State Village, although it does have some historical importance. Boschrand is a purpose designed game farm with a lodge and accommodation.
Fred C. - 4th April 2017
staying in Winburg
Dorp is baie klein en twee dae maksimum is ideaal vir 'stopover' Bloemfontein of Kaap toe.
Noleen G. - 19th October 2016
staying in Winburg
Daar is nie veel in Winburg om te doen nie, maar jy het niks nodig as jy by Boschrand Lodge bly nie.
Henk B. - 1st September 2016
staying in Winburg
Nie regtig tyd gehad om baie te verken nie, maar die geskiedenisboeke is vol inligting.
Marietjie K. - 29th April 2016
staying in Winburg
Quiet place to sleep over.
David M. - 20th December 2015
staying in Winburg
Daar is tans 'n droogte daar, die eienaars doen moeite om opgaardtenks vol water te hou, so as die water min is wees maar geduldig. Dankie.
Jaonie V. - 17th November 2015
staying in Winburg
Dit is nie almal se smaak nie en jy moet gebou wees om daar te bly maar dit is 'n ander tipe natuurskoon, lyk netjies en skoon met die landskap wat so dol en leeg is met net grasvelde en koppies waar jy kyk.
Jacqueline D. - 15th October 2015
staying in Winburg
It is peaceful and serves a well as a great getaway destination.
Tanja P. - 31st December 2014
staying in Winburg
Heerlik as jy die stil plaaslewe verkies!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com