Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Windhoek

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Windhoek

Rated 4.3 out of 5 based on 96 reviews.

Windhoek

Carmiya Garden Studio

"So much to do in and around this city. Definitely worth a visit. So different from the rural areas."

Windhoek

17 @ Springbok

"Very interesting museums."

Windhoek

Elegant Apartment at Grove Mall

"Windhoek is netjies en skoon en die inwoners is oor die algemeen baie vriendelik."

Windhoek

Felsenblick Self-Catering

"Hierdie stad bied jou 'n klomp restaurante om by te gaan eet. 'n Besoek aan die Superspar in die Maerua Mall is 'n absolute moet. Hul Duitse deli met goed soos kouevleis, wors en vele ander Duitse produkte is eenvoudig net lekker. Eet sommer ontbyt of middagete daar in hul restaurant ook."

Windhoek

Felsenblick Self-Catering

"Absoluut fantasties."

Windhoek

UrbanCamp

"Baie van die besienswaardighede was op 'n toer uitgesit, maar was gesluit vir besoek op 'n Saterdag. Dit was nogals teleurstellend."

Windhoek

Kate's Nest Guesthouse

"Windhoek is 'n pragtige toerismebestemming met alle geriewe en alles wat jy nodig het. Windhoek is 'n veilige stad en kan jy orals beweeg."

Windhoek

Eagle's View

"Windhoek per se het slegs 'n paar plekke om te besoek. Indien jy regtig in Windhoek wil vakansie hou, spandeer jy tyd in die direkte omgewing by reservate en natuurbesienswaardighede. Behalwe vir goeie restaurante en 'n paar standbeelde is Windhoek nie regtig 'n toerismebestemming nie."

Windhoek

Bly in Styl

"Die dorp (stad) is pragtig en die mense so vriendelik en behulpsaam."

Windhoek

Casa Amico Mio

"Windhoek is 'n pragtige stad."

Windhoek

Casa Amico Mio

"Baie lekker skoon en vriendelike stad."

Windhoek

Urban Oasis Apartments @ Paragon 2 Bedroom

"Wees bedag op die boemelaars wat geensins nee vir 'n antwoord vat nie en orals is. Ek sal nie sommer weer in Windhoek oornag nie, eerder plekke buite die stad besoek."

Windhoek

Makarios

"Baie besig as jy klein-dorpie-gewoond is."

Windhoek

Ethithiya Boutique Guest House

"Lovely museums, restaurants and activities. Felt very safe throughout my stay."

Windhoek

Meerkat Manor

"Baie lekker amper soos Pretoria."

Windhoek

Bateleur Self-Catering

"Windhoek is 'n pragtige stad, bergagtig, omring en deurkruis met heuwels. Daar is heelwat museums en karaktervolle geboue. Ook inkopiesentrums. Maar om net deur en om die stad te ry is 'n belewenis! Die Daan Viljoen park gee pragtige uitsigte oor die stad, en die bosveld-omgewing is regtig pragtig."

Windhoek

Eagle's View

"We love Namibia and Windhoek has so much to offer. Especially Joe's Bierhaus is worth a visit."

Windhoek

Bly in Styl

"Baie skoon en netjies met duidelike roete aanwysings."

Windhoek

Safari Villa Boutique Hotel

"Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Vervoer was ook nie juis 'n probleem nie"

Windhoek

Bly in Styl

"Baie skoon en netjies."

Windhoek

Klein Windhoek Garden Apartment

"Wonderlike ligging in die middel van die pragtige bosveld rondom Windhoek. "

Windhoek

17 @ Springbok

"Lieflik, vriendelik en rustig."

Windhoek

Eagle's View

"Windhoek is 'n pragtige, skoon, en veilige stad, tussen die koppe en randjies van die omgewing geleë. Daar is heelwat restaurante en besienswaardighede om te besoek en te beleef."

Windhoek

Bly in Styl

"I would love to return ASAP."

Windhoek

Tilla's Guesthouse

"Windhoek is 'n lieflike plek, maar baie bedrywig. Ek verkies Swakopmund as toerismebestemming."

Windhoek

Hillside Executive Accommodation

"Love Windhoek. Love Namibia."

Windhoek

Casa Amico Mio

"Netjiese, skoon stad, goeie verkeersvloei, fantastiese ontwikkeling oor 35 jaar!"

Windhoek

Bly in Styl

"For us as a travel destination, we prefer the nature side of Namibia, but for a quick stop, we found Windhoek easy to locate for things that needed to be done."

Windhoek

Casa Amico Mio

"Sal gewis weer kom. "

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!