Verified Reviews of Wolseley

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wolseley

Rated 4.05 out of 5 based on 20 reviews.
Annelize R. - 29th October 2019
staying in Wolseley
Pragtige plek, goed vir die siel, so naby die natuur.
Theo V. - 9th October 2019
staying in Wolseley
Pragtige omgewing.
Juanita K. - 9th October 2019
staying in Wolseley
Pragtig.
Elton S. - 2nd October 2019
staying in Wolseley
Meer restaurante en kuierplekke.
Ron L. - 17th September 2019
staying in Wolseley
Quaint country village.
Trixie S. - 14th August 2019
staying in Wolseley
Naby ander dorpies as jy wil uitgaan. Rustig om na huis toe te kom.
Verity P. - 1st May 2019
staying in Wolseley
See stars.
Anne C. - 22nd April 2019
staying in Wolseley
Lovey scenery and on the way to many places.
Marita V. - 14th April 2019
staying in Wolseley
Pragtig.
Aletta V. - 10th March 2019
staying in Wolseley
Baie stil plekkie.
Christopher E. - 4th January 2019
staying in Wolseley
A very quiet town.
Cindy V. - 20th August 2018
staying in Wolseley
Nice small town not to far from Cape Town Metropolis.
Helena K. - 16th April 2018
staying in Wolseley
Netjies plattelandse dorp met pragtige wyn-, vrugteplase in die nabye omgewing wat besoeke werd is. Ook baie na aan Tulbach en Ceres met wat die twee dorpe ook alles aan besoekers bied.
Beatrix E. - 9th April 2018
staying in Wolseley
The surrounding area is great.
Jako T. - 27th October 2017
staying in Wolseley
As jy die langpad aanpak, is Wolseley perfek om 'n blaaskansie te neem.
Martli D. - 16th October 2017
staying in Wolseley
Pragtige omgewing! Lekker naby Tulbagh, trouvenues en bekende wynplase!
Lizelle K. - 22nd June 2017
staying in Wolseley
Wolseley is sentraal geleƫ tussen al die aktiwiteite en besienswaardighede van Bainskloof, Ceres en Bainskloofpas. Daar is baie lekker eetplekke en wynplase in die omgewing. Ons het fynbos gasteplaas besoek wat die hoogtepunt van ons kuier was (baba het dit baie geniet).
Jan S. - 30th December 2016
staying in Wolseley
Stunning views, beautiful views of vineyards and mountains.
Sarel S. - 15th October 2016
staying in Wolseley
Pragtige skoon en stil dorpie. Mooi omgewing en baie naby aan Worcester se mall!
Brenda W. - 23rd January 2015
staying in Wolseley
It is a nice quiet country escape close to the towns of Tulbagh, Ceres and Worcester.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com