Verified Reviews of Zululand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand

Rated 4.44 out of 5 based on 1035 reviews.
Magda S. - 14th September 2021
staying in St Lucia, Zululand
Pragtige dorp met die lekkerste vibe!
Owen J. - 3rd September 2021
staying in St Lucia, Zululand
Dit is duidelik dat daar mense is wat erg deur die COVID geaffekteer word. Het 'n wonderlike dag op die see gespandeer en 6 mooi Tunas gevang.
Jonathan H. - 31st August 2021
staying in Hluhluwe, Zululand
Saw a red duiker.
Johan N. - 29th August 2021
staying in St Lucia, Zululand
Weens die pandemie het St. Lucia baie skade gekry, ek kom al vir 20 jaar daar so daar is baie mense wat my ken. Van die eetplekke wat ek besoek het laat die Wimpy en die bootklub veel te wense oor, die kliëntediens is baie swak en die bootklub se pryse is buitensporig. Om R145 te betaal vir 'n rumpsteak wat letterlik in my handpalm pas, 'n hoender wat net-net nie die steak toemaak nie en soos +- 20 skyfies is regtig belaglik. Ek het 'n foto geneem. want mense by die huis sal my nie glo nie. By die Wimpy dink hulle hulle doen jou 'n helse favour om jou te bedien. Van die lokale mense kom in sonder maskers en drentel daar rond. Ek het toe maar gereeld van Wavedancer se plek gebruik gemaak. Wel as daar nie baie vinnig dinge reg geruk in St. Lucia nie gaan dit 'n spookdorp word.
Laetitia S. - 29th August 2021
staying in St Lucia, Zululand
St. Lucia is pragtig en absoluut uniek. Almal is baie vriendelik. Ons sal definitief weer kom kuier!
Riaan W. - 25th August 2021
staying in St Lucia, Zululand
Good to notice business is picking up for tourists.
Nico S. - 23rd August 2021
staying in St Lucia, Zululand
Dis ons lekkerbly-vakansieplek, kan sien dit gaan moeilik daar, ons sal aanhou ondersteun.
Nico D. - 21st August 2021
staying in St Lucia, Zululand
Klein maar lekker ou dorpie. Alles wat jy nodig het. Skoon en netjies. Dorp word goed bestuur.
Desrie Z. - 19th August 2021
staying in St Lucia, Zululand
Destination not quite what is was a number of years ago; definitely has lost some of its magical qualities.
Martin L. - 16th August 2021
staying in St Lucia, Zululand
Eerste keer weer na 19 jaar daar. Baie verander, maar was nog steeds baie lekker.
Suzette V. - 10th August 2021
staying in Mtunzini, Zululand
Mtunzini is hemel op aarde. Ons gaan al vir baie jare daar heen vir vakansie. Dit is die perfekte plekkie en is nooit te besig nie.
Willem Knoetze V. - 26th July 2021
staying in St Lucia, Zululand
St Lucia, julle sal my weer sien.
Jan B. - 22nd July 2021
staying in St Lucia, Zululand
Die dorpie baie skoon en netjies. Het vir jare altyd daar vis gevang. Dit het die dorpie opgebou tot wat dit vandag is. Die meer nou 'n gemors. Visvang nou pateties.
Daniel D. - 19th July 2021
staying in St Lucia, Zululand
St Lucia is great, I have been going there for years and is my preferred holiday destination.
Albert V. - 14th July 2021
staying in St Lucia, Zululand
Dis die beste plekkie om weg te breek van die stadslewe, as jy net 'n bietjie stilte en rustigheid wil hê. Al die mense is vriendelik en het dit vir ons so veilig gemaak met die Level 4. Ons kon nog steeds al ons avonture veilig doen. Wonderlike plek en mense.
Hannelie V. - 13th July 2021
staying in St Lucia, Zululand
Pragtige vakansiedorp met heelwat attraksies.
Wessel M. - 13th July 2021
staying in St Lucia, Zululand
Die natuurskoon is ongelooflik.
Naomi V. - 12th July 2021
staying in Hluhluwe, Zululand
Baie sentraal geleë.
Tumelo M. - 12th July 2021
staying in Eshowe, Zululand
I really had a great time.
Tracy D. - 9th July 2021
staying in St Lucia, Zululand
Love St Lucia. It really has the best of both - stunning bush and beautiful beaches!
Ilse B. - 6th July 2021
staying in St Lucia, Zululand
Steeds 'n heerlike, klein toeristedorpie met heerlike eetplekke.
Brendon K. - 6th July 2021
staying in St Lucia, Zululand
Underrated town with heaps of potential. Certainly a fantastic place to spend some time as a base to explore the surrounding areas of Isimangaliso, the Game Parks and beyond.
Neil F. - 6th July 2021
staying in Jozini, Zululand
Jozini dorp ongelukkig in 'n baie slegte toestand. Die damwal kan 'n uitmuntende toeristeaantrekking wees, maar geen sekuriteit of beheer nie.
Marina W. - 2nd July 2021
staying in St Lucia, Zululand
Pragtige plek met heelwat om te doen en sien.
William Grant R. - 30th June 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
If you want to really get away from civilisation.
Lizette K. - 27th June 2021
staying in St Lucia, Zululand
Indrukwekkende vakansieplekkie.
Niell F. - 27th June 2021
staying in Richards Bay, Zululand
Baie verander vandat ek daar was, plekke wat nice was bestaan nie meer nie.
Wendy B. - 23rd June 2021
staying in St Lucia, Zululand
St Lucia exceeded my expectations. A full 7 days away and you will still not be bored. There is so much to see and do in and around the St Lucia region. Highly recommended.
Anneline C. - 23rd June 2021
staying in St Lucia, Zululand
Baie lieflik net jammer meer se habitat het verander.
Anneline C. - 23rd June 2021
staying in Mtubatuba, Zululand
Jammer dat die mangrove-bome doodgaan omdat die Umfolozirivier herlei is - die gebied verander heeltemal omdat die mond van St. Lucia-meer toe is.
Frank N. - 21st June 2021
staying in St Lucia, Zululand
Great weather at this time of year. Not crowded and lots to do.
Robbie R. - 20th June 2021
staying in Richards Bay, Zululand
Die strandfront kan opgradeer word en meer gebruikersvriendelik gemaak word.
Mariaan O. - 17th June 2021
staying in St Lucia, Zululand
Ongelooflike dorpie met so baie om te doen en sien. Het dit baie geniet en kan nie wag om weer terug te gaan nie!
Ruth R. - 14th June 2021
staying in Eshowe, Zululand
A number of hidden gems here!
Petro S. - 7th June 2021
staying in Richards Bay, Zululand
Alkantstrand is verwaarloos.
Tracey F. - 7th June 2021
staying in Mtunzini, Zululand
Having to pay R30 per person just to go on the beach is a bit excessive.
Japie K. - 7th June 2021
staying in St Lucia, Zululand
It was my first visit to St Lucia and will certainly be back for more when its warmer! Looking forward to explore the area more.
Sandra S. - 6th June 2021
staying in Richards Bay, Zululand
Good location and feels secure are plus points.
Riana S. - 5th June 2021
staying in Richards Bay, Zululand
Pragtige plek.
Philani S. - 5th June 2021
staying in St Lucia, Zululand
The area is beautiful and full of nature.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]