Verified Reviews of Zululand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand

Rated 4.44 out of 5 based on 1066 reviews.
Denise S. - 25th October 2021
staying in St Lucia, Zululand
Baie lekker dit is net ver pad na die strand toe, andersins is dit baie lekker.
Dawie F. - 20th October 2021
staying in St Lucia, Zululand
Lekker plek. Waarde vir geld.
Robert U. - 19th October 2021
staying in Ulundi, Zululand
Ulundi should be a huge tourist destination. Yet, it isn't. The town is ugly and unkept. Regardless, spaces like the eMakoshini Opathe Park, the KwaZulu Museum, its many monuments etc. should be a huge draw. These spaces aren't well-managed and the town centre is underwhelming.
Vanessa K. - 19th October 2021
staying in Richards Bay, Zululand
Cool place.
Tobie N. - 19th October 2021
staying in Richards Bay, Zululand
Nie besoek as toeris nie. Dit was ’n sakereis.
Marelee M. - 18th October 2021
staying in Richards Bay, Zululand
Was te kort daar om regtig te oordeel, maar het Alkantstrand en Pelikaan Eiland interessant en mooi gevind.
Kobus S. - 18th October 2021
staying in St Lucia, Zululand
Ek kan sien Covid het hierdie mooi plek baie seergemaak. Hoop dinge kom gou weer reg.
Zama D. - 18th October 2021
staying in St Lucia, Zululand
St Lucia is a beautiful and unique place.
Johann B. - 18th October 2021
staying in St Lucia, Zululand
Pragtig mooi en skoon. Werklik verras gewees oor die mooi skoon omgewing en die vriendelikheid van die mense. Veral die kere wat ons Vidal en Wetlands besoek het was dit vervrissend mooi en netjies.
Kutume L. - 14th October 2021
staying in Mtubatuba, Zululand
Not a very attractive area, but seems to be quiet and easy for one to refresh away from home.
Raymond K. - 14th October 2021
staying in St Lucia, Zululand
Beautiful little town and safe. Just that the restaurants are a little pricey.
Charmaine S. - 13th October 2021
staying in St Lucia, Zululand
Baie goeie buitemuurse aktiwiteite in die omgewing.
Martie D. - 12th October 2021
staying in Hluhluwe, Zululand
Naby reservate en halfweg tussen Nelspruit en suide van Natal.
Conrad B. - 9th October 2021
staying in St Lucia, Zululand
St. Lucia is awesome.
Marian S. - 6th October 2021
staying in St Lucia, Zululand
Skoon en netjiese dorp. Het nêrens onveilig gevoel nie. Mense is oor die algemeen vriendelik en mens kan alles kry wat jy nodig het. Die enigste nadeel is dat die see uit die oog uit is.
Gert R. - 5th October 2021
staying in Pongola, Zululand
Pongola is baie warm en ek hou daarvan. Vir 'n klein dorpie soos Pongola is sy dorpsgebied baie besig, baie karre, baie mense, alhoewel die area waar die gastehuis glee is baie rustig en stil is.
Zandile M. - 4th October 2021
staying in St Lucia, Zululand
Very safe. Securities all over. Big up to that.
Seelan N. - 1st October 2021
staying in Richards Bay, Zululand
Beautiful place for a holiday. Enjoyed the fishing and the beaches.
Lynette S. - 1st October 2021
staying in St Lucia, Zululand
Heerlik strande is skoon en beheer na strande werk 100%.
Pieter D. - 30th September 2021
staying in St Lucia, Zululand
St Lucia is a great destination with Cape Vidal close by and also all the nice places to eat and chill.
Anneline F. - 29th September 2021
staying in St Lucia, Zululand
Ek het nog nooit seekoeie in die straat gesien loop nie ─ dit was 'n hoogtepunt.
Reinhardt F. - 29th September 2021
staying in St Lucia, Zululand
Cape Vidal is beter, veiliger en nie so betrek met mense nie. St. Lucia is nogsteeds netjies, maar die strande is te betrek met plaaslike mense en die rustigheid is volgens my ontneem. 'n Daggie af strand toe op 'n naweek of langnaweek is opsy geplaas en beslis eerder opsies volg.
Lukas D. - 29th September 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
Die beste duik in Suid-Afrika.
Ernest H. - 28th September 2021
staying in St Lucia, Zululand
Very nice place to be.
Frans S. - 28th September 2021
staying in Richards Bay, Zululand
Baie netjies oor die algemeen en baie vriendelik en behulpsaam.
Jessica O. - 28th September 2021
staying in St Lucia, Zululand
We absolutely love St Lucia. Nature and birds on our doorstep. We aren't huge beach people, so the bush aspect really appeals to us. Lovely little town with friendly locals.
Stephanie B. - 28th September 2021
staying in Mtunzini, Zululand
Baie voëllewe en mens kan ook lekker gholf speel! Die Raphia-palmwoud is ook ’n moet sien!
Patrick H. - 28th September 2021
staying in St Lucia, Zululand
Amazing - clean, safe and all amenities - I was really impressed with the town. A vast improvement since I was last there. It's really lovely little town now. Well done to all that have made this huge difference.
Yvette F. - 27th September 2021
staying in St Lucia, Zululand
St Lucia is so 'n rustige klein dorpie - wildreservaat en see is teenaan mekaar. Almal was baie vriendelik en ek het glad nie onveilig gevoel om alleen rond te beweeg nie.
Andre S. - 27th September 2021
staying in St Lucia, Zululand
Dit is 'n gereelde bestemming van ons en ons geniet dit daar.
Craig L. - 21st September 2021
staying in St Lucia, Zululand
Ek het my hippo gesien wat ek nog altyd wou. St. Lucia sal my weer sien.
Hlengiwe N. - 20th September 2021
staying in St Lucia, Zululand
Excellent
Magda S. - 14th September 2021
staying in St Lucia, Zululand
Pragtige dorp met die lekkerste vibe!
Owen J. - 3rd September 2021
staying in St Lucia, Zululand
Dit is duidelik dat daar mense is wat erg deur die COVID geaffekteer word. Het 'n wonderlike dag op die see gespandeer en 6 mooi Tunas gevang.
Jonathan H. - 31st August 2021
staying in Hluhluwe, Zululand
Saw a red duiker.
Johan N. - 29th August 2021
staying in St Lucia, Zululand
Weens die pandemie het St. Lucia baie skade gekry, ek kom al vir 20 jaar daar so daar is baie mense wat my ken. Van die eetplekke wat ek besoek het laat die Wimpy en die bootklub veel te wense oor, die kliëntediens is baie swak en die bootklub se pryse is buitensporig. Om R145 te betaal vir 'n rumpsteak wat letterlik in my handpalm pas, 'n hoender wat net-net nie die steak toemaak nie en soos +- 20 skyfies is regtig belaglik. Ek het 'n foto geneem. want mense by die huis sal my nie glo nie. By die Wimpy dink hulle hulle doen jou 'n helse favour om jou te bedien. Van die lokale mense kom in sonder maskers en drentel daar rond. Ek het toe maar gereeld van Wavedancer se plek gebruik gemaak. Wel as daar nie baie vinnig dinge reg geruk in St. Lucia nie gaan dit 'n spookdorp word.
Laetitia S. - 29th August 2021
staying in St Lucia, Zululand
St. Lucia is pragtig en absoluut uniek. Almal is baie vriendelik. Ons sal definitief weer kom kuier!
Riaan W. - 25th August 2021
staying in St Lucia, Zululand
Good to notice business is picking up for tourists.
Nico S. - 23rd August 2021
staying in St Lucia, Zululand
Dis ons lekkerbly-vakansieplek, kan sien dit gaan moeilik daar, ons sal aanhou ondersteun.
Nico D. - 21st August 2021
staying in St Lucia, Zululand
Klein maar lekker ou dorpie. Alles wat jy nodig het. Skoon en netjies. Dorp word goed bestuur.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]