Verified Reviews of Zululand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand

Rated 4.44 out of 5 based on 1066 reviews.
. - 5th January 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
As Rino Club kaart houers, het ons verkies om Cape Vidal toe te gaan.
. - 5th January 2019
staying in Eshowe, Zululand
Eshowe is 'n baie mooi plek en jy sal definitief jou rus daar kry.
. - 4th January 2019
staying in Thungwini, Zululand
Pragtige dorpie, skoon strande.
. - 4th January 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Best vacation destination.
. - 3rd January 2019
staying in Pongolapoort Dam, Zululand
Beslis 'n vakansiebestemming!
. - 3rd January 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Sien sterre.
. - 3rd January 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St Lucia is still an excellent place to go to. Very safe town. Specially nice to put checkpoints to make sure people do not take alcohol to the beach.
. - 3rd January 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie mooi en skoon dorp met alle winkels en restaurante wat mens benodig gedurende vakansie. Baie besienswaardighede. Moet nie alkohol na strande of Cape Vidal probeer neem nie, orals pad blokkades om jou te deursoek vir alkohol. Kan wel by Cape Vidal koop of by Boot Klub naby strand.
. - 2nd January 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Sal elke jaar daar gaan bly as ek kan. Was net baie teleurgesteld oor die een eetplek, maar andersins het ons baie lekker gekuier, hou so aan St Lucia Estuary.
. - 2nd January 2019
staying in Hluhluwe, Zululand
Dis baie ingestel op toerisme en bied waarde vir jou geld.
. - 2nd January 2019
staying in Meer-en-See, Zululand
Wonderlik.
. - 2nd January 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Eerste keer daar, sal weer teruggaan, besonders mooi! Terwyl ons by John Dory's geëet het, het 3 seekoeie verby die restaurant gestap.
. - 1st January 2019
staying in Mbazwana, Zululand
The road from Hluhluwe is good (Route 22) but needs some attention to Sodwana, especially for visitors travelling in and out every day to their accommodation. The Spar supermarket is great but limited parking. The town could use a clean up.
. - 1st January 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie skoon en veilige plek.
. - 1st January 2019
staying in Sodwana Bay, Zululand
Goeie vakansieplek vir gesin.
. - 30th December 2018
staying in Mtunzini, Zululand
Interesting place to visit on holidays, it's quiet with nice views and not packed beach.
. - 29th December 2018
staying in Sodwana Bay, Zululand
Dis 'n lekker swemstrand. Die grootste probleem is net dat mens nie eers 'n bier mag drink nie, maar die plaaslike mense was heerlik dronk op die strand en rumoerig! So hoekom mag hulle drank in vat en drink. Mens word so opgepas en word ten minste 'n halfuur voor toemaak tyd van die strand weggejaag. Terwyl die res nie eers aangespreek word nie.
. - 29th December 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Consider a larger fridge/freezer as space can be an issue.
. - 28th December 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Ons is mal oor dit, no 1 vir weggaan was nog altyd St Lucia vir ons gesin.
. - 27th December 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie bly om te sien hulle is so streng as dit kom by alkohol, nou nog net die rommelstrooiers vasvat. Die diere is in goeie kondisie en voorwaar iets om te sien.
. - 27th December 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Daar is orals borde op in St Lucia "Keep St Lucia clean " hulle moet dit ook net toepas op die inwoners daar, na 'n naweek daar met die inwoners lyk die plek naar.
. - 27th December 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
There is everything from wildlife to the ocean. Great destination.
. - 27th December 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Pragtige plek.
. - 26th December 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Die personeel was baie vriendelike, maar die res van die mense is baie ongeskik.
. - 26th December 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Die strande kort plekkies waar jy iets kan koop om te eet en te drink, maar verder was die dorp baie skoon en netjies, asook die strande.
. - 24th December 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Al die strande is weggespoel. Net die hoofstrand, maar daar kan jy nie op 'n besige dag beweeg nie.
. - 23rd December 2018
staying in Sodwana Bay, Zululand
Sal beslis weer gaan, net met ander akkommodasie.
. - 21st December 2018
staying in Sodwana Bay, Zululand
Beste restaurant is beslis The Lighthouse. Slegste Restaurant - Leatherbacks by Sodwana Bay Lodge was baie teleurstellend!
. - 21st December 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Cape Vidal strand was baie mooi, het dit geniet in St Lucia.
. - 18th December 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Pragtig en 'n absolute moet-sien en beleef. Die bootrit op die meer was 'n belewenis. Pragtige strande. Die daguitstappie na Cape Vidal was onvergeetlik. Kon net nie suksesvol visvang vanaf strand nie. Sal beslis binnekort weer probeer en St. Lucia besoek.
. - 17th December 2018
staying in Sodwana Bay, Zululand
Rustige, pragtige natuur en skoon omgewing. Strand en see silwerskoon en mooi.
. - 10th December 2018
staying in Richards Bay, Zululand
You can get pretty much anything you need in Richards Bay. Very convenient!
. - 10th December 2018
staying in Mtunzini, Zululand
Friendly place.
. - 1st December 2018
staying in Eshowe, Zululand
'n Gesogte bestemming vir natuur mense soos ons wat hoofsaaklik Eshowe besoek om na die Dlinza-woud te gaan om voëls en skoenlappers te fotografeer.
. - 26th November 2018
staying in Pongola, Zululand
Pongola is 'n vuil onversorgde dorp.
. - 21st November 2018
staying in Richards Bay, Zululand
It was wonderful.
. - 20th November 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Great place with lots of entertainment.
. - 20th November 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Geniet dit verskriklik daar.
. - 19th November 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Lekker place to visit and chill, especially the harbour and the lekker food at KNK.
. - 19th November 2018
staying in Sodwana Bay, Zululand
The only thing to bear in mind about Sodwana is the Parkfees that can accumulate to a large amount if you are staying for a few days.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]