Verified Reviews of Zululand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand

Rated 4.44 out of 5 based on 1066 reviews.
. - 16th November 2018
staying in Richards Bay, Zululand
Daar is beperkte swemstrande.
. - 14th November 2018
staying in Sodwana Bay, Zululand
Dis beeldskoon en rustig daar. Ek het 'n probleem gehad om kontant te trek by 'n veilige ATM. En dit is baie duur om by die strand in te gaan daagliks. Vir 'n gesin van 5 is dit +/- R300 per dag.
. - 9th November 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St Lucia is 'n klein dorpie, ideaal vir 'n wegbreek van die besige stede af.
. - 5th November 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Wij waren in oktober in St Lucia en maakten een indrukwekkende boortocht naar de walvissen. Bovendien een fraaie tocht naar Cape Vidal waarbij we het geluk hadden 2 keer neushoorns te zien. Je kan ook mooi wandelen bij St Lucia.
. - 5th November 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
We arrived late on Friday evening around 21:00, battled to find a restaurant that would serve us that time. Would suggest maybe getting a 24/7 fast-food restaurant there.
. - 31st October 2018
staying in Pongolapoort Dam, Zululand
Baie vuil en besoedel naby dam se muur. Verkeer op die N2 uiters onveilig.
. - 31st October 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Nice place, clean and the staff was very welcoming, especially Sandy.
. - 31st October 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
If you are staying in self-catering at St Lucia, I would suggest buying all non-perishable food ahead of your trip, and perishable food it you can, and bringing these with you. The SPAR in St Lucia is really going to town on high prices and has very little product variety/choice. Quite disappointed with this. Also beware, not much animal spotting in Cape Vidal, so a visit to the main game parks close-by would be a better suggestion.
. - 30th October 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie mooi en die moeite werd om te gaan besoek.
. - 30th October 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Was baie aangenaam verras en het die dorp en omgewing baie geniet en sal definitief weer gaan.
. - 30th October 2018
staying in Sodwana Bay, Zululand
Sodwana Bay is nice. They need to re-look the price they charge visitors into their beach.
. - 29th October 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Have handy people along the beach to keep it clean at all times. Otherwise its a good holiday destination.
. - 28th October 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Dis die perfekte vakansiebestemming. Daar is see en mooi strande, asook wildsparke. Dis soos 'n wildtuin langs die see. Word beslis aanbeveel. Gaan volgende jaar weer terug, en die jaar daarna, en die jaar daarna, en die jaar daarna, en die jaar daarna.
. - 23rd October 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Fantasties! Moet beslis ervaar word.
. - 22nd October 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
It's a good place to unwind.
. - 17th October 2018
staying in Sodwana Bay, Zululand
Die tariewe by die hek by die strand is vreeslik duur en word al hoe duurder elke jaar. Ons was 5 mense waarvan 2 kinders onder 7 jaar en het elke dag R280 betaal om in te gaan!
. - 17th October 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Skoon strande.
. - 11th October 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Dit is skoon, goed versorg en 'n fees vir die oog.
. - 11th October 2018
staying in Sodwana Bay, Zululand
Interessante nuwe plant en dierlewe gedoen. Baie mooi.
. - 8th October 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Die parkering was 'n klein bietjie van 'n probleem. Die plek vir voertuie is baie beperk.
. - 8th October 2018
staying in Hluhluwe, Zululand
Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige persoon wat daardie omgewing wil gaan verken.
. - 8th October 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Ons was effens teleurgesteld oor hoe St Lucia Estuary agteruitgegaan het oor die afgelope paar jaar vandat ons laas daar was, maar ons het nogtans ons vakansie geniet en die gemaklike verblyf het bygedra tot 'n aangename tydjie.
. - 8th October 2018
staying in Pongolapoort Dam, Zululand
Pragtig.
. - 8th October 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Meer-en-See is goed geleë in terme van toegang tot die Waterfront en alle ander dele van Richardsbaai.
. - 7th October 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Is die beste strand! Pelican Island was ons gunsteling! Meer-en-see! Baie dankie dat julle ons kind se eerste see-ervaring baie spesiaal gemaak het!
. - 2nd October 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Stunning plekkie.
. - 2nd October 2018
staying in Pongolapoort Dam, Zululand
Pongolapoortdam is 'n fantastiese bestemming! Dit is ongelooflik mooi daar en ons sal verseker weer na die area toe gaan.
. - 28th September 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Great place to be on holiday.
. - 26th September 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Dit is net baie ver van die strand af en met die boardwalk wat toegemaak is, kan mens glad nie by die meer uitkom nie. Wanneer die mond oopgemaak word sal die hele St Lucia weer lewe kry. Die dorp het baie agteruitgegaan vandat ons 3 jaar gelede daar was.
. - 25th September 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St Lucia Estuary is gemik op buitelandse toerisme. Van die aktiwiteite is buitensporig duur en vir normale Suid-Afrikaners is dit net onbekostigbaar duur.
. - 24th September 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
We visited in September, out of season. The weather was mild to warm. In the short time of our stay, we tried to explore what we could as seniors. Boat trip with a visit to a large family of hippos, a day trip to Cape Vidal, using most of the loops in the park for game viewing (close encounter with 2 rhinos), watching 3 hippos roaming the street during the night, visit to the beach. A lovely, small town, very clean, although the restaurant prices may be slightly on the high end. I can recommend this place any time.
. - 23rd September 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Stunning place to visit in South Africa! Shows the diversity of this beautiful country! You have the best of everything: beach and wildlife!
. - 10th September 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Very neat and scenic area, close to the beaches, waterfront and shopping centres.
. - 4th September 2018
staying in Pongolapoort Dam, Zululand
Dis mooi, maar dis al. As jy visvang, is dit seker lekkerder daar as toeris. Daar by die dam en village is dit maar bietjie van 'n gemorsspul, so mens kan maar stilhou, kyk en aanry.
. - 3rd September 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Net awesome en definitief aan te be veel! 'n Móét om te gaan!
. - 22nd August 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St Lucia is pragtig! Die plek is veral gewild onder toeriste van Europa en die rede is duidelik want daar is baie om te doen en te sien! Ons het op St Lucia besluit omdat ons, ons hondjie wou see toe neem en dit was ideaal. Meeste van die restaurante het ons ook toegelaat om hom saam met ons te bring en hy het stroopsoet onder die tafel gesit. Ons kan St Lucia ten sterkste aanbeveel as 'n heerlike vakansie bestemming!
. - 22nd August 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Mooi plek, sal enigiemand aanraai om soontoe te gaan.
. - 21st August 2018
staying in Sodwana Bay, Zululand
Beeldskone plek.
. - 20th August 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Krokkodilsentrum het baie agteruitgegaan. Ligte in vertoon kaste werk nie eers nie.
. - 19th August 2018
staying in Eshowe, Zululand
Betjie ver, maar pad na die gastehuis is glad nie sleg nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]