Verified Reviews of Zululand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand

Rated 4.44 out of 5 based on 1066 reviews.
. - 12th June 2018
staying in Pongolapoort Dam, Zululand
Groot en pragtig.
. - 11th June 2018
staying in Richards Bay, Zululand
The roads are very nice to drive on. Place is clean. People are courteous and kind on the roads. Beautiful scenery.
. - 5th June 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Fantasties. Cape Vidal is die beste en moet nie die ski boot club vergeet nie. Die lekkerste pizza wat ek nog geƫet het, lamb curry pizza met sambals!
. - 4th June 2018
staying in Elephant Coast, Zululand
Pragtige natuur en vriendelike mense.
. - 31st May 2018
staying in Mtunzini, Zululand
Uitstekende plek indien jy 'n rustige wegbreekvakansie met die gesin wil geniet.
. - 28th May 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Dit is naby aan die strand, winkels en restaurante.
. - 26th May 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Oulike dorp met netjiese, skoon omgewing, goeie besighede, veral die Goue Piesang Box. Lekker eetplekke met goeie diens. Kan lekker rus en die omgewing geniet.
. - 24th May 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Dorpenaars is baie positief oor hul dorp.
. - 23rd May 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Daar is geen wegneem eetplekke soos KFC, Mcdonalds ens. nie.
. - 10th May 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Ons het die see en strande elke dag geniet, dit was skoon en was glad nie oorvol nie. Ons sou graag meer van die Estuary wou sien, maar toegang is beperk a.g.v. riete en dit kan slegs gesien word deur op 'n bootrit te gaan.
. - 10th May 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Pragtige omgewing.
. - 10th May 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Oor langnaweek, baie besig, gewilde strande baie vol, vol mense, maar gaan na Capevidal toe. Winkels in hoofstraat baie duur maar daar's 'n plek Banana Box wat alles verkoop en sy pryse is goed, vriendelik veilig en aangenaam.
. - 8th May 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Baie potensiaal.
. - 7th May 2018
staying in Sodwana Bay, Zululand
Beste duik dorp!
. - 6th May 2018
staying in Pongolapoort Dam, Zululand
Bly maar baie mooi en spesiale omgewing. O die lorries!
. - 6th May 2018
staying in Hluhluwe, Zululand
Hluhluwe is of my favourite game park areas. The mix of high escarpment, lowveld, wetlands and coastline provides for vastly contrasting terrain and wildlife.
. - 2nd May 2018
staying in Sodwana Bay, Zululand
Die kus is pragtig en skoon. Met mooi duikplek. Bly net weg gedurende Kersdag en Nuwejaarsdag, dan is dit 'n gemors!
. - 2nd May 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Lieflike dorpie en area.
. - 2nd May 2018
staying in Sodwana Bay, Zululand
Dis heerlik.
. - 2nd May 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Beautiful area. The vegetation is awesome!
. - 1st May 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
It is just a super area to visit.
. - 30th April 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Cape Vidal is 'n moet gaan.
. - 24th April 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Die dag self drive na Cape Vidal is 'n moet.
. - 24th April 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Besonders.
. - 20th April 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Net die swemstrand is probleem vir klein kinders, darem baie gevaarlike see.
. - 19th April 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Dis lekker naby die see en winkels.
. - 16th April 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
All the parks in the area makes for a good holiday. Swimming in the sea and checking out wildlife. What a life.
. - 16th April 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Ekt gedink Kaapstad of Kruger is cool. But this is a bucketlist number 1.
. - 16th April 2018
staying in Mtunzini, Zululand
Vriendelike inwoners, skoon omgewing, pragtige natuurskoon.
. - 16th April 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St. Lucia Estatuary self is fantasties, aangesien ek voorheen daar tuis was.
. - 13th April 2018
staying in Mtunzini, Zululand
Een van die mooiste dorpies in Suid Afrika.
. - 13th April 2018
staying in Richards Bay, Zululand
Ons het daar gewoon vir 20 jaar. As 'n vakansiedorp is dit baie warm en geskik vir seem en visvang. Daar is ongelukkig nie veel om te doen vir die jong klomp nie. As jy jou van wild is Hluhluwe game reserve net die plek om heen te gaan.
. - 13th April 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Een van die mees ontspanne plek op die hele Suid Afrika en almal is vriendelik en behulpsaam.
. - 12th April 2018
staying in Richards Bay, Zululand
Gaan vir die golwe. Niks anders.
. - 11th April 2018
staying in Sodwana Bay, Zululand
Die toegangfooi om die strand te besoek is belaglik, maar dit is skoon en mooi en gerieflik. Ons sal vir seker weer gaan.
. - 11th April 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie om te sien en te doen.
. - 10th April 2018
staying in Richards Bay, Zululand
Our home away from home.
. - 9th April 2018
staying in Meer-en-See, Zululand
Friendly people and vry clean neighbourhood.
. - 9th April 2018
staying in Mtunzini, Zululand
Mal oor Mtunzini - dis pragtig en die gholfbaan is 'n moet.
. - 8th April 2018
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Beautiful but has been more developed in the past years since I have been there last. Safety and comfort is good.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]