Verified Reviews of Zululand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand

Rated 4.44 out of 5 based on 1066 reviews.
. - 21st November 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Nie 'n tipiese seevakansie nie, maar die omliggende natuurparke is uitstekend.
. - 20th November 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie rustige dorpie.
. - 17th November 2017
staying in Hluhluwe, Zululand
Mense is vriendelik en baie oulik het dit baie geniet.
. - 14th November 2017
staying in Hluhluwe, Zululand
As we came from the Kruger Park where we saw the big 5 we actually were looking for something else - we did get that partly but maybe we were spoiled. Still we enjoyed it very much and would certainly recommend Bonamanzi.
. - 13th November 2017
staying in Sodwana Bay, Zululand
See me again soon Sodwana Bay.
. - 13th November 2017
staying in Hluhluwe, Zululand
Visiting St Lucia, especially the safari was great!
. - 8th November 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Ons was baie gelukkig om die bosloerie (Nerina Trogon) daar te sien! Wat 'n pragtige voël.
. - 5th November 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Hou altyd daar verlof.
. - 3rd November 2017
staying in Pongolapoort Dam, Zululand
Die dorpie het vir ons baie agteruit gegaan vanaf ons 2 jaar terug daar deur gery het, die paaie is in slegte toestand. Baie trokke op die pad, maar dit is maar ongelukkig deel van ons lewe deesdae, meer trokke en minder treine. Verder baie mooi area, bid vir reën vir hulle want dit is baie droog.
. - 1st November 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St Lucia is een prima uitvalbasis voor diverse activiteiten: Cape Vidal, strandbezoek, nijlpaarden-safari, walvis-spotting, bezoek aan Hluhluwe. Het dorp zelf is een lange straat met veel horeca, grote supermarkt, drankwinkels en een heel leuk marktje. Erg toeristisch maar niet te overdreven.
. - 30th October 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie lekker weer en area om maklik vir drie weke weg te breek. Baie om te sien en doen. Cape Vidal is net 'n klipgooi ver, asook iSimangaliso.
. - 29th October 2017
staying in Ndumo Game Reserve, Zululand
Was 'n besonderse ervaring in die reservaat. Birding paradise het wêreldklas gidse.
. - 29th October 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Awesome natuurskoon.
. - 22nd October 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Fietsry deur die park was fantasties.
. - 21st October 2017
staying in Pongolapoort Dam, Zululand
Hengel bestemming.
. - 19th October 2017
staying in Pongolapoort Dam, Zululand
Die dorpie het 'n eg Afrika-atmosfeer. Die dam was egter net 27% vol. Langs die pad stilgehou vir foto's. Pragtige panoramas. Ons wil beslis weer Rosegarden en Pongolapoortdam besoek na die reënseisoen. Dit was 'n besonderse ervaring !
. - 18th October 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie lekker plek.
. - 17th October 2017
staying in Eshowe, Zululand
They must add transport for those from town like Uber or Taxify.
. - 17th October 2017
staying in Sodwana Bay, Zululand
Sodwanabaai is 'n baie lekker familie strand! Sodwana self is 'n baie klein, ongerepte dorpie waar jy die nodigste kan kry. Let wel, dat indien daar 'n noodgeval ontstaan die naaste dokter in Hluhluwe is wat 'n hele paar km van Sodwana af is. Een punt wat sleg uitgestaan het by Sodwana is die ingansfooi by die hek van die Wetland Park om by die strand te kom. Hierdie kan regtig 'n mens se sak ruk as jy vir 'n week of twee of langer daar wil vakansie hou.
. - 14th October 2017
staying in Meer-en-See, Zululand
Rustige area.
. - 8th October 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Hulle mark is meer gemik op oorsese toeriste. Party van die pryse is bietjie oordadig. Cape Vidal en iSimangaliso park is 'n lekker uitstappie.
. - 8th October 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Asemrowend mooi. 'n Besoek aan die Isimagaliso vleilande is 'n moet.
. - 6th October 2017
staying in Richards Bay, Zululand
Uitstekend.
. - 6th October 2017
staying in Richards Bay, Zululand
Uitstekend.
. - 6th October 2017
staying in Meer-en-See, Zululand
Uitstekend.
. - 4th October 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Always go there once a year.
. - 4th October 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Klein vakansiedorpie. Moet die natuurreservaat gaan verken as jy in die area is.
. - 4th October 2017
staying in Sodwana Bay, Zululand
Dis duur om strand toe te gaan.
. - 3rd October 2017
staying in Sodwana Bay, Zululand
Baie rustig en mens kan sowaar die natuur geniet. As mens lief is vir duik is die 'n uitstekende plek. Vat maar als saam wat jy nodig sal kry.
. - 3rd October 2017
staying in Meer-en-See, Zululand
Baie mooi en rustige plekkie.
. - 2nd October 2017
staying in Sodwana Bay, Zululand
When visiting there, be prepared for an extremely rural place!
. - 1st October 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
It was a nice location.
. - 27th September 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Birders' paradise.
. - 26th September 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St Lucia is a wonderful place to visit, very tranquil and we felt safe!
. - 26th September 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Dis 'n lekker stil plekkie, maar daar is heelwat om te doen, die eetplekke is baie lekker, veral vir mense wat hulle eie ding wil doen of visvang.
. - 26th September 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Very beautiful place, stunning nature, September not a good month to go as it rains a lot and gail-force winds will not let you walk on the beach.
. - 26th September 2017
staying in Hluhluwe, Zululand
Maak seker dat jy 'n redelike bedrag kontant by jou het; by meeste van die parke wat ons besoek het het hul slegs kontant aanvaar weens hul kaartmasjiene wat gebreek was.
. - 18th September 2017
staying in Ndumo Game Reserve, Zululand
Daar was bykans geen voëllewe en die wild was net 'n paar spesies. Op die oomblik nog baie droog, maar glo dit sal baie verbeter sodra die somerreën geval het en kan dit 'n lekker ondervinding wees en baie meer om te sien.
. - 18th September 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
A lovely, clean town, definitely a place to visit again. No church?
. - 17th September 2017
staying in Sodwana Bay, Zululand
100% vir duikers en visvang!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]