Verified Reviews of Zululand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand

Rated 4.44 out of 5 based on 1066 reviews.
. - 6th January 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Geen kommentaar. Dit bly awesome rowend mooi!
. - 5th January 2017
staying in Hluhluwe, Zululand
The game reserve is awesome - we saw plenty of animals. The picnic spots are well maintained. False Bay is disappointing as there are no facilities, yet an entrance fee is charged. The lake is beautiful.
. - 5th January 2017
staying in Sodwana Bay, Zululand
Love Sodwana.
. - 3rd January 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Doen die bootrit op die rivier wat deur Umlilo Lodge gereël kan word. Ons het so baie seekoeie gesien en die inligting oor die riviermonding is baie interessant. Die strande is heerlik, daar is 'n ryk voëllewe en Cape Vidal en die natuurreservaat is beslis een van die dinge wat jy moet besoek as jy daar is.
. - 2nd January 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Dis regtig pragtig, veral Cape Vidal.
. - 30th December 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Cape Vidal is beautiful and is highly recommended for any coast or nature lover.
. - 30th December 2016
staying in Sodwana Bay, Zululand
Kort dringend 'n slaghuis.
. - 30th December 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Daar word moeite gedoen om alkoholgebruik by strande te beperk en om die geriewe by strande in stand en skoon te hou.
. - 25th December 2016
staying in Mbazwana, Zululand
Die dorp is nie baie skoon nie en dienste is basies, maar dit is lekker naby aan Sodwana.
. - 23rd December 2016
staying in Sodwana Bay, Zululand
Is nie heeltemal wat ek verwag het nie, maar as jy wil visvang is dit die plek om heen te gaan.
. - 20th December 2016
staying in Sodwana Bay, Zululand
Lekkerste see.
. - 12th December 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Very nice place to be!
. - 8th December 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
I recommend to do the boat trip ... Guides were very knowledgeable on the local conditions and game.
. - 8th December 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St Lucia Estuary is 'n fantastiese plek vir 'n gesinsvakansie. Die dorpie is pragtig skoon, daar is goeie diens by al die restaurante en die mense van die omgewing is baie vriendelik. Cape Vidal is die perfekte plek vir net langs die see wees en ontspan, plus daar is die addisionele bonus van baie wild op pad soontoe. Krugerwildtuin by die see het ons die plekkie gedoop.
. - 16th November 2016
staying in Meer-en-See, Zululand
Richardsbaai is 'n baie deurmekaar dorp - synde die gedeeltes wat nie aanmekaar grens nie, en as jy vreemd is in die area is dit voorwaar pynlik om te kry wat jy soek.
. - 15th November 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Die St Lucia Estuary moet beslis op jou "bucketlist" wees.
. - 13th November 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Heeltemal verlief op die plek met sy wonderlike natuur om te beleef!
. - 8th November 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie duur, maar die beste vakansiebestemming.
. - 24th October 2016
staying in Hluhluwe, Zululand
We vonden Hluhluwe een sfeervol dorp, met prima voorzieningen. Ook was het centraal gelegen voor het doel van ons bezoek aan KwaZulu-Natal, namelijk de vier grote wildparken in de regio en de nabijheid van de kust. De nabijheid van de N2 vonden we ook een positief punt, want Hluhluwe is vanaf Johannesburg in 6 uur met de auto te bereiken.
. - 24th October 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St Lucia is 'n uitstekende vakansiebestemming met baie om te doen.
. - 21st October 2016
staying in Sodwana Bay, Zululand
Sodwanabaai het gevaarlik geword. Dis 'n mooi geleë plek, maar ons het nie veilig gevoel in Sodwanabaai self en op die agterpaaie nie. Jy het konstant 'agter jou' gekyk. Ons het totaal veilig gevoel by Sodwana View Holiday Cottages.
. - 14th October 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie oulike area.
. - 14th October 2016
staying in Mtunzini, Zululand
Dorp baie netjies.
. - 10th October 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St Lucia is 'n wonderskone deel van Suid-Afrika. Die strande is baie mooi en skoon en deel vand die iSimangaliso bewarings gebied. Die strande het mooi skoon ablusie geriewe. Die dorp het heerlike eetplekke en jy kan in die aander seekoeie in die strate raakloop. 'n Móét vir enige natuurliefhebber.
. - 9th October 2016
staying in Meer-en-See, Zululand
Baie rustig en kalm.
. - 8th October 2016
staying in Sodwana Bay, Zululand
Ons gaan nou al 7 jaar in 'n ry na Sodwana en daar is nie 'n beter plek by die see in SA nie.
. - 7th October 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie mooi en natuurskoon.
. - 7th October 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Verskriklik mooi, baie diere te sien. Lekke eet plekke en parke om te besoek. Sal beslis weer terug keer. Vir ander besoekers wat gaan, net een "tip" neem soveel kos en huishoudelike items saam, daar net een winkel groep in St Lucia wat' n plaas se prys vra vir alles op sy rakke.
. - 7th October 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Dit was my vierde besoek aan St Lucia en sal weer terug gaan. Die beste plek om rustigheid vir jou siel te kry.
. - 2nd October 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St Lucia is een van die beste vakansiebestemmings in die land.
. - 29th September 2016
staying in Hluhluwe, Zululand
Was te kort daar om kommentaar te lewer, maar dit lyk of daar baie uitbreiding aan die gang is.
. - 27th September 2016
staying in Sodwana Bay, Zululand
'n Goeie basis wat jy kan gebruik om noord KZN to verken. Great vir 4x4-toere.
. - 15th September 2016
staying in Meer-en-See, Zululand
Although the owners live next door you have your privacy. Very nice people to deal with.
. - 9th September 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Een van die Olifantkus se vakansie-juwele.
. - 25th August 2016
staying in Meer-en-See, Zululand
Beautiful area. Could not wish for better.
. - 23rd August 2016
staying in Pongolapoort Dam, Zululand
Mooi dam, maar Jozini dorp, waardeur gery moet word om by die damwal uit te kom, is nie aan te beveel nie!
. - 20th August 2016
staying in Hluhluwe, Zululand
No restaurants or social places in area. Limited facilities in town. Area & climate is fantastic.
. - 12th August 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Amazing
. - 12th August 2016
staying in Mtunzini, Zululand
Ongerepte natuurskoon ... mens voel jaloers op die kameraderie tussen die mense daar!
. - 6th August 2016
staying in Hluhluwe, Zululand
OK, but mainly as a port to the Nature Reserve. We did not see much of the town, so no serious review. Later it was clear that the choice of St. Lucia would have been better, because the adventure trips started there, so you could arrange direct transport i.s.o. driving for about an hour to the gate.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]ravelground.com