Verified Reviews of Zululand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand

Rated 4.45 out of 5 based on 1090 reviews.
. - 13th January 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Goede uitvalsbasis voor Cape Vidal, crocodile centre, NP hluhluwe-Imfolozi, boattrip on St Lucia Lake.
. - 13th January 2016
staying in Pongolapoort Dam, Zululand
Dam is prentjiemooi, oor damwal gery. Daar is 'n shopping mall. Nie baie ander dinge om te sien en te doen nie. Baie "rural" omgewing.
. - 13th January 2016
staying in Hluhluwe, Zululand
Really worth a visit.
. - 11th January 2016
staying in Mtunzini, Zululand
Mtunzini was lekker stil, heerlik en nog lekker ongerep.
. - 11th January 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Die beheer en KZN Wildlife kyk mooi na die plek, daar is sekuriteit orals en die dorpie is pragtig. Cape Vidal was een van die beste strande nog waarin ons geswem het, en ons was al by baie strande oor die wêreld.
. - 11th January 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St Lucia is stunning! Die dierelewe maak dit 'n baie spesiale plek. Die seekoeie loop sommer in die aande in die dorp en gras vreet. Cape Vidal het die lieflikste strand. Definitief 'n plek vir natuurliefhebbers!
. - 9th January 2016
staying in Elephant Coast, Zululand
It's a once in a lifetime experience. Would highly recommend the turtle tours. Absolutely amazing.
. - 7th January 2016
staying in Hluhluwe, Zululand
People were friendly.
. - 6th January 2016
staying in Mtunzini, Zululand
Oorweeg om eiendom te bekom hier.
. - 6th January 2016
staying in Richards Bay, Zululand
Lieflike dorp.
. - 6th January 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Sal definitief weer St Lucia besoek.
. - 4th January 2016
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Zelf er naar toe om te kunnen zien.
. - 4th January 2016
staying in Mtunzini, Zululand
Dit was heerlik maar ten spyte van vreeslike beheer en toegang by die strand was daar steeds drank en dronk vrouens so die toesig en toegangbeheer is nie effektief nie al betaal 'n mens 25/person om strand toe te gaan.
. - 4th January 2016
staying in Mbazwana, Zululand
Sodwana kort net 'n vulstasie en ordentlike winkels. 'n Mens wil nie altyd betaal om ietsie te gaan koop by die winkel/Spar in die park nie. Maar as jy nie baie wil doen nie en net regtig wil ontspan is dit die regte plek. Vir die tieners is dit te stil en hulle raak verveeld.
. - 1st January 2016
staying in Sodwana Bay, Zululand
Beautiful.
. - 31st December 2015
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Was baie beëndruk met omgewing en ek kon mooi foto's neem - wens julle almal sterkte toe met die droogte - sal graag die omgewing weer wou besoek as dit gereën het.
. - 30th December 2015
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St Lucia is die beste vakansiedorpie vir 'n gesin wat die buitelewe geniet. Dis 'n fantastise bestemming omdat 'n wildtuin en seevakansie in een gehou kan word.
. - 27th December 2015
staying in St Lucia Estuary, Zululand
A hidden gem.
. - 24th December 2015
staying in Sodwana Bay, Zululand
Elektrisiteit is die area is baie goor en wisselvallig, gelukkig het Dumehlezi 'n groot generator wat automaties aanskakel wat dinge baie vergemaklik.
. - 10th December 2015
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Was 'n ongelooflike ervaring om die seekoeie snags in die strate te sien.
. - 10th December 2015
staying in Sodwana Bay, Zululand
Baie waarskuwings gekry oor hoe jou goed gesteel kan word, en dat mens nie te waardevolle goed moet saamvat nie, maar het darem nie 'n slegte ervaring gehad nie. Dit is baie mooi en baie lekker by Sodwana. Sien uit om terug te keer eendag.
. - 7th December 2015
staying in Richards Bay, Zululand
Daar is baie gastehuise, nie almal lyk soos op die fotos nie, maar hulle is darem vriendelik en behulpsaam by die meeste plekke. Ons gaan gereeld tuis in gastehuise, aangesien ons mediese behandeling daar ontvang.
. - 30th November 2015
staying in Sodwana Bay, Zululand
Toegang tot die strand is R130 per dag vir 2 persone en 'n voertuig en honde word nie op die strand toegelaat tot en met St. Lucia nie - werk dit by jou reisplanne in.
. - 20th November 2015
staying in Richards Bay, Zululand
Ons ken Richardsbaai al baie jare. Die weer is middelmatig. Voordat dit te warm word dan koel jy af met 'n windjie of reën.
. - 12th November 2015
staying in Meer-en-See, Zululand
Rustige vakansieplek.
. - 28th October 2015
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Dit was 'n groot belewenis.
. - 15th October 2015
staying in St Lucia Estuary, Zululand
. - 14th October 2015
staying in Sodwana Bay, Zululand
Dit was kleiner as wat ek verwag het. Nie 'n slegte ding nie. Wens net mens kon veiliger gevoel het. Ek moes die lug uit my bande blaas om op die strand te ry, maar toe ek die bande wou opblaas is daar net een plek om dit te doen en hulle kon ook nie help nie. Is net vertel die lug is op en dat ek Mbazwana toe sal moet ry. Nie iets wat ek graag wou doen met pap wiele. Sou gedink het hulle sou in hierdie opsig beter voorbereid gewees het.
. - 12th October 2015
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Lots of accommodation options and you feel very safe on the streets, lively place.
. - 6th October 2015
staying in Sodwana Bay, Zululand
Dankie vir die vriendelike ontvangs.
. - 5th October 2015
staying in Mtubatuba, Zululand
Afterwards we talked to Afrikaners who left their home in Mtubatuba after being shoft and robbed multiple times. However, despite being the only whites in the shopping centre, we felt generally safe and don't see any reason why this place was any different from the rest of Kwazulu-Natal. The place of this guesthouse is most definitely even safer, as the entire plot of farms and houses is fenced and guarded 24/7. So, a great basis for exploring St. Lucia if you have a car.
. - 2nd October 2015
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Ons was basies op 'n voëlkyk vakansie en die bos en omgewing het 100% voldoen aan ons verwagtinge.
. - 1st October 2015
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Ons was net vir 'n langnaweek in St. Lucia, maar het omtrent alles gedoen gekry wat ons wou doen. 'n Bootrit op die rivier is 'n moet. Die Isimangaliso Wetland Park (western shore) na Cape Vidal was ook lekker, maar dit is amper 'n heeldag uitstappie op sy eie. St. Lucia is maar 'n klein dorpie en daar is nie vreeslik baie om te doen nie. Daar is wel so een of twee stap roetes en 'n boardwalk naby die strand.
. - 1st October 2015
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Excellent. Did some whale watching, hippo watching and crocodile watching.
. - 1st October 2015
staying in Meer-en-See, Zululand
Netjiese skoon omgewing. Strate en parke is skoon. Winkelsentrums is groot en koel.
. - 30th September 2015
staying in Mtubatuba, Zululand
Ons het in Mtubatuba geslaap maar ons het St Lucia toe gery wat maar soos 15 min. van daar af is en dan het ons ook Richardsbaai toe gery so 25 min. van Mtubatuba af.
. - 30th September 2015
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Het baie te bied maar die waterprobleem kan besoekers afsit.
. - 28th September 2015
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Pragtige dorp. Vriendelike mense. Waarde vir geld!
. - 10th September 2015
staying in St Lucia, Zululand
Enige natuurliefhebber se droom plek.
. - 30th August 2015
staying in Pongola, Zululand
Ons het bloot deur Pongola gereis en nie veel gesien nie. Wat ons wel gesien het, het ons beïndruk en ek sou graag wou oorbly om bietjie rond te kyk.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]