Verified Reviews of Zululand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand

Rated 4.44 out of 5 based on 1066 reviews.
Franz R. - 21st May 2021
staying in St Lucia, Zululand
St. Lucia dorp het baie agteruit gegaan gedurende die, of as gevolg van die Corona grendeltydperk. Die feit dat jy soos 'n krimineel behandel word as jy die strand wil besoek deur sekuriteitswagte wat aangestel is om drank en wapens op die strand te voorkom, wat ons ten volle ondersteun, is nie aanvaarbaar nie. Ek sal aanbeveel hulle word op 'n toerismekursus gestuur en geleer hoe om met gaste te werk en praat. As gevolg van die ongeskikte/onprofessionele optrede sal ons eerder ander bestemmings in KZN besoek.
Faith N. - 18th May 2021
staying in Richards Bay, Zululand
Vibey.
Nicolaas Johannes S. - 11th May 2021
staying in Mtunzini, Zululand
Die dorp is mooi en skoon.
Christi T. - 10th May 2021
staying in Richards Bay, Zululand
Baie gerieflike winkels.
Jeane V. - 10th May 2021
staying in St Lucia, Zululand
Lovely town, friendly locals, beautiful attractions. St Lucia is one of a kind.
Suzanne K. - 10th May 2021
staying in St Lucia, Zululand
Cape Vidal is pragtig.
Suzanne K. - 7th May 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
Scuba, snorkel en lieflike strand!
Hannah O. - 7th May 2021
staying in St Lucia, Zululand
Die krokodilplaas is in 'n baie swak toestand en die diens was uiters swak van die personeel. Dit het voorgekom asof die persone by ontvangs besoekers ignoreer.
Daniel V. - 5th May 2021
staying in Mtunzini, Zululand
Toegang to die strand is slegs moontlik deur die reservaat teen R30.00 per persoon per dag. Alhoevwel dit baie mooi is, raak dit ietwat duur wanneer mens in 'n groot groep gaan en elke dag strand to wil gaan. Die fasiliteite by Ezemvelo KZN is nie in baie goeie kondisie in terme van instandhouding op 'n daaglikse basis nie.
Annesia H. - 5th May 2021
staying in Jozini, Zululand
Perfekte plek om te rus en vir die wat hou van visvang is dit 'n ideale plek.
Marie J. - 4th May 2021
staying in St Lucia, Zululand
St. Lucia is nog een van die min dorpe in ons land wat baie netjies en skoon is.
Louise Z. - 4th May 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
'n Pragtige plek met 'n pragtige en lekker swemstrand. Fantasties vir duik en snorkel en die strand is pragtig skoon.
Marlene B. - 3rd May 2021
staying in Hluhluwe, Zululand
Heelwat natuurreservate maar met baie min diere. St Lucia as die naaste strand (130 km) het geen haainette of lewensredders nie. Daar was ook geen water in die toilette nie. Sodwana (150 km), wat die tweede naasste strand was het ’n toegangsfooi van R35 per persoon.
Simon T. - 3rd May 2021
staying in Zululand
Amazing mountain views all over. People are friendly.
Arjan D. - 3rd May 2021
staying in St Lucia, Zululand
Baie lekker vakansiebestemming. Het die see en wildkyk op een plek. Baie om te doen en kan lekker in die dorp rondstap en restaurante besoek.
Steven W. - 3rd May 2021
staying in Jozini, Zululand
Baie besige dorpie. Neem maar voorrade saam.
Lizette Z. - 2nd May 2021
staying in Zululand
Een van die mooiste plekke in SA.
Connie W. - 2nd May 2021
staying in St Lucia, Zululand
Baie skoon en lekker plek.
Gerda R. - 2nd May 2021
staying in St Lucia, Zululand
Best holiday ever.
Roland R. - 1st May 2021
staying in Mtunzini, Zululand
Mtunzini is meer aan die veilige kant, klein dorpie aan die kuslyn met 'n ongerepte strand. As jy 'n rustige vakansie soek is Mtunzini vir jou.
Antionette P. - 30th April 2021
staying in St Lucia, Zululand
What a surprise we had. Parkes, beaches and sidewalks kept cleaned. We liked the idea of the check points and that they did not allowed alcohol on the beach. Made it so much more pleasant.
Barbara R. - 29th April 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
Pragtige natuur.
Anita V. - 27th April 2021
staying in St Lucia, Zululand
Netjiese, skoon dorp naby aan iSimangaliso Wetland-park. Wonderlike klimaat.
Johanna V. - 27th April 2021
staying in St Lucia, Zululand
My all-time favourite. Die perfekte, vriendelikste en lekkerste dorpie om in vakansie te hou! St. Lucia gee my siel vrede.
Samantha S. - 27th April 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
The beach is amazing!
Giyani M. - 26th April 2021
staying in Eshowe, Zululand
Eshowe is a small and beautiful town.
Werner S. - 26th April 2021
staying in St Lucia, Zululand
Ek het my hart verloor in St Lucia.
Debbie S. - 21st April 2021
staying in St Lucia, Zululand
St Lucia bly ons as gesin se gunsteling vakansie-bestemming. Verlief op die natuurskoon en Cape Vidal se strande. Enigste plek waar jy op pad strand toe 'n olifant kan raakloop.
Johan J. - 20th April 2021
staying in St Lucia, Zululand
St Lucia is ’n juweel, kos vir die siel. Genoeg om te doen vir oud en jonk.
Voula S. - 19th April 2021
staying in St Lucia, Zululand
Very special place that we will always return to!
Albie D. - 18th April 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
Jy moet 'n hengelaar of 'n duiker wees of snorkel om die area meer te geniet.
Jaco B. - 15th April 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
Puik.
Ivan E. - 15th April 2021
staying in St Lucia, Zululand
Sal definitief weer St Lucia toe gaan.
Kovilan P. - 15th April 2021
staying in St Lucia, Zululand
Very expensive activities not reasonable at all. Bad experience with guards at Cape Vidal during load shedding.
Ina D. - 15th April 2021
staying in St Lucia, Zululand
Jammer van baie riete in strandmeer. Ek verstaan dat die probleem ondersoek word en dat met tyd dig behoort te verbeter.
Chrisna M. - 14th April 2021
staying in St Lucia, Zululand
St Lucia is a lovely town and offers great weather, beautiful attractions, delicious avocado and the sweetest pineapples. Friendly staff all round.
Lindie G. - 13th April 2021
staying in St Lucia, Zululand
Hier kry jy beste van 2 wêrelde: Natuurlewe met die park en ongelooflike strande. Almal sal tevrede wees!
Ria V. - 13th April 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
Stel voor dat Sodwanabaai meer en beter aanduidings het van plekke met toegang tot die see. Ons het op die derde dag, deur met 'n jong kelner te praat uitgeving waar daar uitstekende snorkel- en duikskole is. 'n Inligtingsentrum met goeie inligting sal 'n groot aanwins wees.
Nadi C. - 12th April 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
Wonderlike snorkel by Jesser’s Point.
Lindie H. - 12th April 2021
staying in Mtunzini, Zululand
Pragtige dorp en veilig.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]