Verified Reviews of Zululand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand

Rated 4.44 out of 5 based on 1066 reviews.
Siyabonga S. - 27th January 2021
staying in Richards Bay, Zululand
There is not much to be done for adventure.
Sophia L. - 22nd January 2021
staying in St Lucia, Zululand
It was magical. One of my favorite places to visit. I felt so in tuned with nature it was awesome. I wish I could visit every weekend. People visiting KwaZulu-Natal should 100% see St Lucia.
Melanie A. - 20th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Ons is mal oor die dorpie! Daar is soveel om te sien en te doen! Ons kan nooit besluit tussen 'n Bosveld of seevakansie nie, maar hier kry mens beide!
Adéle V. - 19th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Dis ’n wonderlike vakansieplek. Baie rustig en verskriklik mooi. Die strande is baie mooi skoon en Cape Vidal is ’n moet vir elke gesin.
Adel E. - 18th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Alle verwagtinge oortref. Ons het gewoonlik net suidkus gedoen, sal beslis weer gaan.
Chris H. - 18th January 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
Very nice place for holiday.
Marlene K. - 18th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Overall a very nice place.
Jacobus H. - 18th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Lekker vakansiedorpie, goeie fasiliteite en eetplekke. Baie buitemuurse aktiwiteite en baie wild in die reservaat.
Elizahn K. - 18th January 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
Baie kinder-vriendelik - sal enige tyd weer gaan besoek!
Anita S. - 18th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Wonderlike, rustige pragtige dorpie. Met pragtige swemstrande en baie om te doen.
Larisha F. - 17th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Baie mooi toeristedorpie, rustig en goeie atmosfeer.
Adeline P. - 16th January 2021
staying in Pongola, Zululand
Pongola dorp nie toeganklik vir toeriste. Beperkte winkels, geen restaurante. Natuurreservaat mooi en sou dit wel aanbeveel.
Anel V. - 13th January 2021
staying in Mtunzini, Zululand
The beach is only accessible through the entrance of the nature reserve; which could be a hassle (i.e. no direct access from the town). However, the beach itself is very nice. The town is very small, with only a Spar for groceries (and a pharmacy and some small restaurants), but we were able to find everything we needed there (quite a nice break from all the crowded malls).
Jen S. - 13th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Die lockdown het die dorpie in 'n stilte omhels, maar ons het dit steeds geniet.
Louw R. - 12th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Ons kom defnitief weer.
Dian C. - 11th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Ek het nooit voorheen van St Lucia gehoor nie en my man het dit voorgestel vir ons wittebrood. Dit is ’n pragtige dorpie langs die see. Ons gunstelling restuarant is tussen The Dirty Dog, wat langs die hoofstraat is, en Ski Boat Club, wat die mooiste uitsig het en heerlike pizzas. Ons was op die bootrit om na die seekoeie te kyk wat vir seker die geld werd was. Die strande is skoon en die see is die beste temperatuur om in te swem. Ons was ook vir ’n dag Cape Vidal toe - dit is ’n natuurreservaat wat baie bekostigbaar is en dit is verseker dat jy wild op die pad gaan sien. Die strand by Cape Vidal is ook baie lekker en het stortgeriewe om die sand af te was voordat jy weer in die kar klim. Ons sal vir seker weer St Lucia besoek.
Paul H. - 11th January 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
Ek voel dat dit redelik onregverdig is dat mens 'n R105 rand moes betaal elke dag as mens strand toe wil gaan. Vir daardie rede sal ek nie weer Sodwana toe gaan nie.
Jacques D. - 11th January 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
Die plek om te wees!
Gerda G. - 9th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Baie rustig.
Marco D. - 9th January 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
Lekker geduik.
Joye N. - 9th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Netjies en skoon dorpie.
Neville B. - 8th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Uitstekende vakansiebestemming.
Natascha S. - 6th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
A very special, must-visit destination.
Fanie C. - 5th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Die hoofstrande se see is bietjie rof vir vakansiegangers met klein kinders. Cape Vidal se strande is meer geskik.
Zelda W. - 5th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Heerlike dorpie vir 'n vinnige wegbreek.
Ba S. - 5th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Nice town.
Venessa P. - 4th January 2021
staying in Mtunzini, Zululand
Baie mooi lang strand. En die woude is baie mooi.
Gerda S. - 4th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Veilig, pragtig en skoon.
Tania D. - 4th January 2021
staying in Pongola, Zululand
Die mense is warm, vriendelik en baie behulpsaam. Pragtige wêreld.
Jaco V. - 4th January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Die parke was baie netjies en goed onderhou. Die alledaagse dinge was maar min en moeilik om te kry. Sommige van die goed was belaglik duur en ons moes daaraan werk.
Regina B. - 3rd January 2021
staying in Mtunzini, Zululand
Staproetes is baie mooi en lekker om te stap maar is nie goed gemerk nie bietjie meer bordjies en pyltjies sal help. Vir ons was dit baie verwarrend en moeilik om te volg. Die dorp word skoon en netjies gehou wat 'n pluspunt is. Personeel by die besighede is vriendelik. Sal beslis weer die omgewing besoek. Vir natuur en voëlkykers is dit n baie lekker plek om te wees.
Ian S. - 3rd January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Beautiful. Lovely. Cape Vidal is wonderful. Just note that deep sea fishing does not allow bottom catching, which leads to a zero catch with the provider. Trawling for 6 hours with no catch does not work for me. Fishing from the rocks just great! Beach just great!
Yolande I. - 2nd January 2021
staying in St Lucia, Zululand
St Lucia is 'n lieflike plek en baie om te doen vir oud en jonk.
Lindi M. - 2nd January 2021
staying in Mtunzini, Zululand
Everyone in the town is so friendly. There is an amazing coffee shop called Fomo and a stunning restaurant called The Clay Oven, best calamari ever. As said before, amazing, stunning nature and great mountain bike tracks!
Salome J. - 2nd January 2021
staying in St Lucia, Zululand
‘n Dag in Cape Vidal is ‘n moet!
Arnie M. - 2nd January 2021
staying in Sodwana Bay, Zululand
Dit was 'n baie lekker plek.
Johanni C. - 1st January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Pragtige dorpie my 3de keer hier geniet elke kuier hier, hier kan mens nog rondloop in aande voel veilig hier als is naby genoeg om te loop net dat strand n ry ver is sal St Lucia enige tyd aanbeveel vir vakansie.
Gido V. - 1st January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Baie goeie plek vir vakansie.
Elrica S. - 1st January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Cape Vidal is by verre die beste!
Hennie V. - 1st January 2021
staying in St Lucia, Zululand
Baie om te doen in omgewing.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]