The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at @ 4 Annette | TravelGround
+34

@ 4 Annette

49 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 49 reviews for @ 4 Annette
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Sonia F - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonia F
Individual traveler

Home away from home.

Clean, spacious, huge bathroom and lovely, well-stocked kitchenette.

@ 4 Annette's response

Dear Sonia, it is so nice to hear that you've found "home" in our place. It was lovely to have you and we hope to see you again soon! Kind regards Celeste.

@ 4 Annette
Heidi V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi V
With spouse/partner

Uiters netjies en goed toegerus.

Was regtig bo ons verwagtinge. Eenheid is uiters netjies en gerieflik en goed geleë.

Leozelle E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leozelle E
With spouse/partner

Uitstekend.

Baie goeie diens en gasvryheid.

Jaco P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco P
Family with young children

Puik.

Baie vriendelik ontvang. Die plek is ruim en baie lekker ingerig. Baie netjies, en kan ten sterkste aanbeveel word. Die area is mooi, en het veilig gelyk.

@ 4 Annette's response

Beste Jaco, baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer.
Dit was vir ons 'n plesier om julle te akkommodeer.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Margaret P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret P
With spouse/partner

Alles was so netjies en perfek.

Die verwelkoming was puik. Ons was so tuis en rustig. Baie dankie Celeste dit was voorwaar baie aangenaam. Ons kan jou gastehuis hoogs aanbeveel.

@ 4 Annette's response

Beste Margaret, dankie vir julle!
Julle was wonderlike gaste! Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit.
Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Jan E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan E
With spouse/partner

Excellent service and friendliness.

Very neat and willing to help where they can. Had a great stay, thanks so much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik diens en vriendelikheid.

Baie netjies en bereid om te help waar kan. Het baie lekker gebly, baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Dankie vir die resensie Jan, dit was vir ons net 'n plesier om julle te akkommodeer. Vriendelike groete, Celeste.

@ 4 Annette
Chane V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chane V
With spouse/partner

A place to feel at home.

I will book here again. The little things make a difference like a flower on the bed or a biscuit for your coffee. You get value for your money. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Plek om tuis te voel.

Ek sal weer boek om hier te slaap. Die klein goedjies maak 'n verskil soos 'n blommetjie op die bed of 'n beskuitjie vir jou koffie. Jy kry waarde vir jou geld. Dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Beste Chane, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly jy het tuis gevoel! Hoop om jou gou weer te sien.

Vriendelike groete, Celeste

@ 4 Annette
Linda J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda J
On business

Uitstekend!

Uitstekende waarde vir geld! Pragtig, netjies skoon en gerieflike blyplek in rustige stil omgewing. 'n Regte "home away from home" Naby aan die sakedeel van Nelspruit geleë, asook winkelsentrums. Alhoewel daar nie 'n lessenaar in die kamer is vir werk nie, is daar 'n baie gerieflike tafel in die kombuis wat vir die doel gebruik kan word. Noudat ek weet van @4Anette sal dit altyd my eerste keuse vir oorbly in Nelspruit wees.

@ 4 Annette's response

Baie dankie vir jou mooi resensie, Linda. Dit is so lekker om te weet dat jy lekker gebly het. Dit was vir ons ook 'n plesier om jou te akkommodeer en ons sien uit na jou volgende kuier.

Vriendelike groete
Celeste

@ 4 Annette
Willem C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem C
With spouse/partner

Uitstekend.

Verblyf skoon, netjies en luuks. Ideaal geskik vir oornagverblyf.

@ 4 Annette's response

Dankie vir die mooi resensie Willem. Dit was vir ons 'n plesier om julle te akkommodeer!
Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
William G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William G
With spouse/partner

Baie aangenaam. Geen probleme.

Netjiese skoon en groot eenheid. Waarde vir geld.

@ 4 Annette's response

Dankie vir die positiewe terugvoer William.
Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Joey S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joey S
With friends

Very neat accommodation, recommended.

Private, parking for vehicles was also safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese blyplek, sal aanbeveel.

Privaat, parkering vir voertuig was ook veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Dankie vir die positiewe terugvoer Joey. Dit was vir ons lekker om julle te kon akkommodeer.
Vriendelike groete, Celeste

@ 4 Annette
Wanda B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wanda B
With spouse/partner

Ongelooflik lekker gewees.

Ons sal enige tyd weer by @ 4 Anette tuisgaan, vir die prys is dit regtig waarde vir geld. Groot en ruim, baie netjies. Mense is baie vriendelik. Niks, soos in niks, was fout nie. Dankie vir die gasvryheid.

@ 4 Annette's response

Beste Wanda, baie dankie vir jou mooi resensie! Ons is bly julle het lekker gebly en hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete, Celeste

@ 4 Annette
Madelyn D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelyn D
On business

Lovely guestroom, lovely people.

Absolutely beautiful, peaceful guest room with everything you need. Attention to detail was definitely noticed. Thank you for making our stay pleasant. Lovely guest room, lovely people. Definitely one we will keep on our phone book!

@ 4 Annette's response

Dear Madelyn,

Thank you for your lovely review and positive feedback! It was only a pleasure to accommodate you. We hope to see you again soon.

Kind regards
Celeste

@ 4 Annette
Japie E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Japie E
With spouse/partner

Vyfster!

Celeste en Bets is warm, gasvrye mense. Die verblyf was wonderlik. Baie gerieflik en skoon, en het niks kortgekom nie. Baie dankie vir jul gasvryheid, sien julle weer volgende jaar!

@ 4 Annette's response

Baie dankie vir die mooi resensie Japie. Dit was vir ons net 'n plesier om julle te kon akkommodeer! Ons sien uit om julle weer te sien volgende jaar. Vriendelike groete, Celeste

@ 4 Annette
Jaunrie D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaunrie D
With spouse/partner

The best.

What a great place to stay. We really enjoyed it, it was very nice and relaxing. Will definitely go back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste.

Wat 'n oulike plekkie om by te bly. Ons het dit baie geniet, dit was vreeslik lekker en ontspannend gewees. Sal beslis weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Beste Jaunrie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was vir ons lekker om julle te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete
Celeste

@ 4 Annette
Jean-pierre C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jean-pierre C
Individual traveler

Friendly people, neat, clean, peaceful neighbourhood, value for money. Thank you very much.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike mense, netjies en skoon, stil buurt, waarde vir geld. Baie dankie.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jean-Pierre. Dit was vir ons lekker om jou te kon akkommodeer.

Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Chris C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris C
With spouse/partner

Great! Great! Great!

@ 4 Annette offers excellent accommodation. Everything is fine - it's neat, your car is safe, the unit is very well appointed. Attention is paid to detail. It's definitely the best value for money in Nelspruit and the surrounding area. I will definitely stay here again next time. Great!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik! Puik! Puik!

@ 4 Annette bied uitstekende verblyf. Alles is puik - dis netjies, jou motor is veilig, die eenheid is baie goed ingerig. Daar word aandag gegee aan klein detail. Dis vir seker die beste waarde vir geld in Nelspruit en omgewing. Ek sal volgende keer beslis weer hier oornag. Puik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Goeie dag Chris,

Dit was vir ons heerlik om julle by ons te gehad het! Sout van die aarde mense! Baie dankie vir mooi woorde! Ons sien uit na julle volgende kuier.

Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Beth B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beth B
With spouse/partner

Fantastic. Would go back anytime.

Thanks for a wonderful evening. Everything was so clean and neat. The hostess was also very friendly even though we only arrived very plate. Thanks again! We'll be back soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties! Sal eenige dag teruggaan!

Baie dankie vir 'n wonderlike aand wat ons daar kon slaap. Alles is so skoon en netjies. Die gasvrou was ook baie vriendelik al het ons eers laat daar aangekom. Baie dankie weereens! Ons is gou weer terug.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Baie dankie vir jou mooi resensie, Beth. Dit was vir ons 'n plesier om julle te akkommodeer en ons sien uit na jul volgende kuier.

Vriendelike groete
Celeste

@ 4 Annette
Helena V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena V
With spouse/partner

Dit het ons stoutste verwagtinge oortref.

Baie dankie, aan Celest en haar ma vir die gasvryheid, netjiese kamer, ruim badkamer en skoon kombuis. Baie dankie dat julle uit jul pad gegaan het om ons te help ná my man se operasie. Die beskuit en die cappuccino was heerlik. Die bed het lekker geslaap en daar was ook 'n haardroër in die kamer. Veilige omgewing, naby die hospitaal en die mall. Ons sal definitief weer by julle bespreek, alles was vinnig en maklik.

@ 4 Annette's response

Beste Helena, baie dankie vir julle. Dankie dat julle ons plekkie so netjies en skoon gelaat het. Dit was vir ons 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Celeste.

@ 4 Annette
Zannette S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zannette S
With spouse/partner

Lovely accommodation. Thank you.

See stars.

@ 4 Annette's response

Dear Zannette, thank you for your review. It was unfortunate that we could not accommodate your request and offer you the service for a late checkout. (13h00) The room needs to be serviced and prepared for the 14h00 check-in.

Kind Regards
Celeste

@ 4 Annette
Moya N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Moya N
With spouse/partner

Wonderlike gasvryheid.

Ons het 4 nagte deurgebring by @4 Annette. Ons is met ons aankoms verwelkom met baie vriendelikheid and het sommer dadelik welkom gevoel - home away from home. The kamer is ruim, en die dekor is snoesig en huislik, met groot ingeboude kaste vir u klere. DStv and WiFi is voorsien. Die vol badkamer het 'n groot bad and shower, met 100% Egyptian cotton handdoeke waarin jy jou wil toevou. Die kombuisie is oulike met groot yskas en mikrogolf- en al die basiese benodigdhede. Heerlike tuisgebakte beskuit is aan ons voorsien ook, wat net ons verblyf nog meer daardie special touch gee. Celeste en haar ma het gehoor ons seuntjie het verjaar gedurende ons verblyf met hulle. Hulle het above and beyond gegaan met hulle diens, gasvryheid en vriendelikheid, om ons verblyf en ons seuntjie se verjaarsdag net soveel meer spesiaal te maak. Ons sal definitief die verblyf aanraai vir enige iemand. Al wat ek graag wil aanraai is om dalk 'n 2-plaatstofie en potte in kombuis in te bring wat sal toe laat dat die gaste self-catering kan doen. Maar daar is 'n netjiese braai-area wat elke dag vir ons skoon gemaak is vir die volgende braai.

@ 4 Annette's response

Beste Moya, baie dankie vir jou mooi resensie en die positiewe terugvoer. Om julle te kon akkommodeer was net 'n plesier. Dankie vir julle. Vriendelike groete, Celeste.

@ 4 Annette
Christien T - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christien T
With spouse/partner

A home away from home.

@ 4 Annette is a very spacious, neat and cosy garden apartment in a quiet neighbourhood and is centrally located to the rest of the city. We found great value for money and nothing was missing. On the contrary, there were extras like rusks, fruits and chocolates that we did not expect. The linen and towels were of a high quality and the interior new, fresh and comfortable. We can highly recommend it and will not even stay again in another place in Mbombela.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Tuiste weg van jou eie huis.

@ 4 Annette is 'n baie ruim, netjiese en gesellige tuinwoonstel in 'n stil buurt en is sentraal geleë tot die res van die stad. Ons het baie goeie waarde vir geld gekry en niks het ontbreek nie. Inteendeel, daar was ekstras soos beskuit, vrugte en sjokolade wat ons nie verwag het nie. Die linne en handdoeke was van 'n hoogstaande gehalte en die interieur nuut, vars en gerieflik. Ons kan dit hoogs aanbeveel en sal self nie sommer weer in 'n ander plek in Mbombela tuisgaan nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Baie dankie vir jou resensie Christien. Dit is altyd lekker om sulke mooi en positiewe terugvoer te ontvang. Dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer, dankie daarvoor. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Celeste.

@ 4 Annette
Rika R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika R
With spouse/partner

Puik.

Baie lekker gebly, goeie ligging, waarde vir geld.

@ 4 Annette's response

Dankie vir die resensie Rika. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Vriendelike groete, Celeste.

@ 4 Annette
Charlet V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlet V
With spouse/partner

Fantasties.

Ons is hartlik ontvang, die verblyf is ruim en baie netjies, hulle het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Baie dankie Celeste, ons sal julle beslis weer besoek.

@ 4 Annette's response

Beste Charlet, dankie vir jou resensie. Dit was net 'n plesier. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Celeste.

@ 4 Annette
Linda V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda V
With friends

Amazing.

It was top notch. I will stay there anytime again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing.

Dit was uit die boonste rakke. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Baie dankie vir jou resensie Linda! Uit die boonste rakke is sowaar 'n mooi kompliment!
Ons hoop om julle weer te sien!
Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Pieter C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter C
With spouse/partner

Sal dit ten sterkste aanbeveel. Dit is netjies, nuut en skoon.

Dit is 'n besondere netjiese plek wat ruim genoeg is vir twee mense. Sou dit ten sterkste aanbeveel.

@ 4 Annette's response

Hallo Cassie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit! Dit was vir ons 'n plesier om julle te akkommodeer.

Vriendelike groete
Celeste

@ 4 Annette
Andre L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre L
With spouse/partner

Perfect!

Outdid all our expectation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek!

Het ons verwagtinge oortref.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Beste Andre,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet en dit was vir ons lekker om julle hier te gehad het. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Lezle B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezle B

Neat, clean, spacious, comfortable.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon, ruim, gerieflik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Dankie vir julle! Altyd lekker as julle kom kuier. Sien gou weer.
Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Elmari V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmari V
With spouse/partner

Highly recommended.

A very neat room, good location in a quiet area and helpful, friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hoogs aanbeveel.

'n Baie keurige kamer, goeie ligging in 'n stil area en behulpsame, vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Beste Elmari, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was vir ons 'n plesier om julle te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Willem S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem S
With spouse/partner

First class in all respects.

My review is for a 4 day continuous period. Beyond normal. The accommodation is complete and they have met all my requests without any problems. The unit is spacious, comfortable, smart and private. The same high standard of cleanliness and neatness is maintained every day from the first to the last day. In my opinion, very good value for money and above all we have had a great stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eersteklas in alle opsigte.

My resensie is vir 'n 4 dae aaneenlopende tydperk. Buiten die normale. Die verblyf is volledig en hulle het sonder enige probleme aan al my versoeke voldoen. Die eenheid is ruim, gerieflik, deftig en privaat. Dieselfde hoë standaard van skoonheid en netheid is elke dag gehandhaaf van die eerste tot die laaste dag. In my opinie baie goeie waarde vir geld en bowenals het ons baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer! Baie dankie dat julle ons plekkie deurgaans so netjies en skoon gehou het. Dit is mense soos julle wat die wereld 'n beter plek maak. Hoop julle kom kuier weer!

Vriendelike groete
Celeste

@ 4 Annette
Ernie W - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ernie W
With spouse/partner

Very good.

Special pleasant owner/s. Definitely do not hesitate to book there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed.

Besonderse aangename eienaar/s. Definitief nie huiwer om weer daar te bespreek nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Ernie. Dit was vir ons 'n plesier om julle by ons te ontvang.

Vriendelike groete
Celeste

@ 4 Annette
Bronwyn P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bronwyn P
With spouse/partner

Value for money.

I really enjoyed my stay @4 Annette, the host was friendly, the place is beautiful and value for money. I will definitely recommend it to friends and family, and my partner and I will definitely be booking there again.

@ 4 Annette's response

Dear Bronwyn,
Thank you for your nice review, we appreciate your positive feedback.
Kind Regards,
Celeste

@ 4 Annette
Thinus J - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus J
With spouse/partner

Awesome plek en mense.

Sien sterre.

@ 4 Annette's response

Baie dankie vir die terugvoer Thinus, dit word waardeer.
Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Belinda L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda L
Individual traveler

Ek bly altyd baie lekker hier en die bad is uit die hemel uit bestel vir ons as gaste.

Celeste is baie gasvry. Ek bly altyd baie lekker hier, skoon netjies en het alles wat nodig is. Sal hierdie verblyf vir almal aanbeveel en dis boonop baie bekostigbaar.

@ 4 Annette's response

Beste Belinda, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is vir ons altyd lekker om jou/julle te verwelkom. Sien gou weer!! Vriendelike groete Celeste

@ 4 Annette
Nico W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico W
Individual traveler

Very convenient!

Great accommodation!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik!

Great akkommodasie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Baie dankie vir jou terugvoer Nico. Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer.

Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Andrew F - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew F
With spouse/partner

Fantastic and relaxing.

Friendly, helpful hostess. Facilities very clean and neat. Is highly recommended for a nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties en ontspannend.

Vriendelike, behulpsame gasvrou. Geriewe onberispelik skoon en netjies. Word ten sterkste aanbeveel vir 'n heerlike oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Beste Andrew, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het julle kuier vreeslik geniet en hoop om julle weer te sien!
Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Lezle B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezle B
With spouse/partner

Luxurious, clean, safe, 10/10!

Quiet neighbourhood, close to everything with a welcoming that includes everything from a friendly face to lavender twigs and chocolates on your pillow, unbeatable linen and the biggest bath that I really enjoyed. You see soon, one of my favourite places!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Luuks, skoon, veilig, 10/10!

Stil woonbuurt, lekker naby aan alles met verwelkoming wat, van 'n vriendelike gesig tot lavendertakkies en sjokolade op jou kussing insluit, onverbeterlike linne en die grootste bad wat ek vreeslik geniet. Een van my gunstelingplekke, sien julle gou weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Beste Lezle, dit is altyd 'n plesier om julle te akkommodeer. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien! Vriendelike groete Celeste.

@ 4 Annette
George V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George V
With spouse/partner

The place was good.

Will always book the place from now on.

@ 4 Annette's response

Dear George, it was a pleasure to have you. Thank you for your positive feedback. We look forward to having you back. Kind regards, Celeste.

@ 4 Annette
Jolene H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolene H
With spouse/partner

Fantastic.

It is the cleanest guest house we have ever slept in. It's worth more than the money. Quiet area. The personal touch is incredible. Will definitely sleep over here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Dis die skoonste gastehuis waar ons nog ooit geslaap het. Dis meer as die geld werd. Rustige omgewing. Die persoonlike touch is ongelooflik. Sal definitief weer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Ons is bly julle het jul verblyf by @ 4 Annette geniet! Ons waardeer die mooi resensie, baie dankie!! Ons sien uit na jul volgende kuier!
Vriendelike groete,
Celeste.

@ 4 Annette
Lezle B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezle B

Skoon, ruim, sentraal, bekostigbaar, privaat en professionele diens.

Sal beslis weer gebruik maak van hulle.

@ 4 Annette's response

Dankie vir die mooi terugvoer, Lezle. Ons het julle kuier baie geniet!

Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Marieth B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieth B
With spouse/partner

It is a beautiful place, very neat and clean.

Very convenient and well equipped with everything that you need. We will definitely stay there again and can highly recommend @ 4 Annette.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n pragtige plek, baie netjies en skoon!

Baie gerieflik en goed toegerus met alles wat ons kon nodig kry! Ons sal beslis weer daar oorbly en kan @4 Annette sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Dit was vir ons 'n plesier om julle by @ 4 Annette te akkommodeer. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Chantal K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal K
With spouse/partner

Excellent, safe, clean, neat. Wonderful accommodation.

We enjoyed the stay at @ 4 Annette a lot. Celeste and her mother were very friendly and hospitable and the accommodation was excellent. The apartment is clean, neat, well equipped, convenient and beautiful. We will definitely stay there again in the future. Thank you to Celeste and her mother.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend, veilig, skoon, netjies. Wonderlike verblyf.

Ons het ons verblyf by @4 Annette baie geniet. Celeste en haar ma was so vriendelik en gasvry en die verblyf was uitstekend. Die woonstel is skoon, netjies, goed toegerus en so gerieflik en pragtig ingerig. Ons sal beslis in die toekoms weer daar wil oorslaap. Baie dankie aan Celeste en haar ma.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Baie dankie vir jou pragtige resensie Chantal. Ons is so bly julle het die verblyf geniet. Ons sien baie uit na julle volgende kuier in die Laeveld. Vriendelike groete, Celeste.

@ 4 Annette
Stephan C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan C
With spouse/partner

Go and experience it for yourself.

Very nice and comfortable stay with more than we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gaan beleef dit vir jouself.

Baie lekker en gemaklik gebly met meer as wat ons nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer Stephan. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Lee R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lee R
On business

Neat and cosy unit.

A very neat and cute little unit that is not to far from shops and malls etc. Unit has a small kitchen with fridge microwave and table and chairs. Full DStv package with fast reliable internet. Will definitely stay again when in the area.

@ 4 Annette's response

Thank you for the nice review Lee.
It was a pleasure to have you and we hope to see you again.
Kind regards,
Celeste

@ 4 Annette
Ruth P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruth P
With spouse/partner

Gemaaklik, skoon en waarde vir geld.

Die plek lyk nes die foto's. Die badkamer is 'n droom en die bed was lekker gemaklik. Ons het die beskuit geniet en die vars melk vir die koffie was 'n bonus. Ons dink die glas skuifdeur maak die opening tussen die slaaparea en kombuisie 'n bietjie te smal, andersins was alles net reg vir 'n lekker oornag. Ons sal beslis weer wil oorbly.

@ 4 Annette's response

Beste Ruth,
Ons waardeer die mooi resensie en is bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Celeste

@ 4 Annette
Lc T - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lc T
Individual traveler

Alles net soos wat ek nodig gehad het.

Celeste was hoogs akkommoderend t.o.v inkloktye en enige iets anders wat ek nodig gehad het. Haar opvolg SMS'e is met waardering ontvang. Die kamer was ruimer as wat ek verwag het. 'n Goeie, gerieflike ervaring.

@ 4 Annette's response

Beste Lc,
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer. Ons het jou kuier vreeslik geniet.
Vriendelike groete, Celeste

@ 4 Annette
Bernadine K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernadine K
With spouse/partner

Pragtige plekkie met die lekkerste kussings wat 'n heerlike nagrus verseker!

Mooi kamer met fyn detail oral sigbaar. Veilige parkering binne en maklik om te vind. Het regtig 'n heerlike nag daar deurgebring.

@ 4 Annette's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Bernadine. Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te gehad het. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete Celeste

@ 4 Annette
Nancy S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nancy S
Family with teenagers

Wonderlike gasvryheid, vriendelike diens en gemaklike verblyf.

Diens en verblyf word sterk aanbeveel. Eienaars het uit hul pad gegaan om ons welkom en gemaklik te laat voel.

@ 4 Annette's response

Beste Nancy,

Dit is altyd lekker om sulke goeie terugvoer te kry. Was lekker om julle hier te gehad het.
Sien uit na julle volgende kuier.

Vriendelike Groete,
Celeste

@ 4 Annette
Belinda L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda L
With spouse/partner

Lovely accommodation.

Neat, clean and value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf.

Netjies, skoon en waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 4 Annette's response

Beste Belinda,

Baie dankie vir die mooi resensie.
Is bly julle het lekker gekuier.

Vriendelike Groete,
Celeste

@ 4 Annette
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Annette Street , Sonheuwel , Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAktCn1KK3BI91mq8V3XjXiRUiPf60ScFFiHhNEQ4OZdyGlG36XV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 49 5 1 5 4 Annette Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -25.488825436585 30.974035761977
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!