@ Anina's Place
Review Summary
Jacques E - Mar 2021
Overall score
Veilig, netjies, skoon, vriendelik en gemaklik.
Melissa D - Jan 2021
Overall score
Netjies, rustig en goed toegerus.
Egbert B - Dec 2020
Overall score
Goeie plek vir 'n aand of twee.
Ria V - Nov 2020
Overall score
Ons het Anina's gebruik omdat dit vir ons behoefte baie sentraal was vir 'n troue wat ons bygewoon het.
Ronelle R - Jan 2020
Overall score
Baie lekker gebly.
Floors B - Dec 2019
Overall score
Stunning place. Nice close to everything and very quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stunning plekkie. Lekker naby alles en baie rustig.
Baie lekker gekuier, rustige area. Lekker naby aan Durbanville Mediclinic, wat die groot rede vir oorbly was. Die plek is pragtig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nelia S - Nov 2019
Overall score
It was better than we expected.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was beter as wat ons verwag het.
Ruim, netjies, smaakvol. Alles wat mens nodig het. Sal weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@ Anina's Place's response
Baie dankie Nelia. Kom gerus weer.
Groete
Anina
Lee B - Oct 2019
Overall score
Loved the room, it was beautifully decorated and spacious.
@ Anina's Place's response
Thank you, Lee, it was a pleasure to have you here!
Isabelle L - Oct 2019
Overall score
Unit is very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eenheid is baie netjies.
Eenheid is baie netjies en veilige parkering.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frans M - Sep 2019
Overall score
Extremely satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uiters tevrede.
Alles was piekfyn en agtermekaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lindy H - Sep 2019
Overall score
Baie gerieflik.
Amelia S - Aug 2019
Overall score
Well-equipped, neat and good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi ingerig, netjies en gerieflik, goeie waarde vir geld.
Anina is vriendelik en hulpvaardig en alles was soos belowe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Albe S - Jul 2019
Overall score
Awesome.
Gerrida S - Jul 2019
Overall score
Heerlike ervaring.
@ Anina's Place's response
Dankie vir die mooi woorde Gerrida. Dis lekker om te weet jy het dit gerieflik gevind om hier te oornag. Dankie ook dat jy die eenheid weer so netjies gelos het, ek sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Charn F - Jun 2019
Overall score
What impressed me most was the detail of the place, excellent taste!
@ Anina's Place's response
Thank you Charn,
I’m glad you enjoyed your stay.
I look forward to your next visit.
Corlia D - Jun 2019
Overall score
Beautiful decor, neat and good value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige dekor, netjies en goeie waarde vir geld!
Uitstekende kommunikasie, vriendelike ontvangs, @ Anina's se dekor is pragtig, baie skoon en ons het heerlik gebly. Ons het die heerlike beskuit en koffie bederf baie geniet. Sien julle gou weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@ Anina's Place's response
Baie dankie Corlia! Ek sien uit om jul weer te verwelkom.
Emily B - Mar 2019
Overall score
@ Anina's was ongelooflik behulpsaam en vriendelik.
@ Anina's Place's response
Baie dankie Emily.
Laat weet gerus wanneer jul weer Kaap toe kom.
Willem P - Mar 2019
Overall score
Aangename en netjiese verblyf! Dankie.
@ Anina's Place's response
Baie dankie Willem. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Carinda S - Feb 2019
Overall score
Thanks for a nice stay. We will make use of this again in future.
@ Anina's Place's response
Thank you for the lovely review Carinda! I look forward to hosting you again.
Kind regards,
Anina
Ryno B - Feb 2019
Overall score
Skoon, netjies, goeie aandag gegee aan klein dingetjies. Kan beslis aanbeveel.
@ Anina's Place's response
Dankie Ryno, dit was n plesier om jou te ontvang by @Anina’s
Rochelle L - Dec 2018
Overall score
Absoluut awesome.
@ Anina's Place's response
Dankie vir die positive terugvoer Rochelle! Julle was fantastiese gaste en enige tyd welkom. Vriendelike groete Anina
Amy L - Dec 2018
Overall score
Baie lekker tuisgegaan!
@ Anina's Place's response
Ek is bly julle het die verblyf geniet Amy. Ek sien uit om jul weer by @Anina’s te verwelkom.
Hannelie L - Nov 2018
Overall score
Baie lekker gebly, baie dankie.
@ Anina's Place's response
Ek is bly julle het gerieflik gebly Hannelie. Ek verwelkom jul graag weer by @Anina’s.
Chrisna B - Nov 2018
Overall score
Very comfortable and affordable and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklik en bekostigbaar en vriendelike diens.
Ons was baie tevrede met die plekkie. En ons het baie lekker gebly ons sal beslis weer daar plek bespreek vir ons volgende kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@ Anina's Place's response
Dankie vir die terugvoer Chrisna. Ek sien uit daarna om jul weer te ontvang. Groete Anina
Charlene V - Nov 2018
Overall score
Ons het dadelik tuis gevoel.
@ Anina's Place's response
Dankie vir die terugvoer Charlene! Ek is bly julle het lekker tuis gevoel, ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete, Anina
Eric S - Nov 2018
Overall score
Everything you need for an overnight is there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles is daar wat jy nodig het om te oornag.
Ons het baie lekker gebly en dit was net wat ons gesoek het. Anina was baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@ Anina's Place's response
Baie dankie vir die terugvoer Eric, julle is enige tyd welkom om weer hier te oornag.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 15:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 9 Njala Crescent, Goedemoed, Durbanville, Cape Town, 7550, Western Cape
- All ages welcome