@ Katrien

Add to Favourites

Self Catering 60 Protea Street, Dana Bay, 6510, Western Cape

Map of the Area

Local Area

@ Katrien is binne loopafstand van Eerste Strand. Danabaai het 'n lieflike lang strand om op te gaan stap, hengel of swem. Die St Blaize staproete kan gestap word vanaf Danabaai na Mosselbaai se punt. Danabaai het 'n OK mini basaar, slaghuis, drankwinkel, kroeg of twee, wasserye ens.
Mosselbaai se Punt is 'n populere toeriste aantrekking waar 'n mens heerlike roomyse kan geniet en walvisse en dolfyne kan dophou. Dias strand en Santos is veilige swemstrande en heerlik om te gaan kuier vir die dag.

Hartenbos en George is om die hoek van Danabaai.

Dit is gerieflik naby aan Oudtshoorn en Calitzdorp se wynroete vir dagbesoeke.

Daar is heelwat wynkelders in die omgewing, bv Jakkalsvlei, Boplaas en Reed Valley.

Pinnacle Point se Golfbaan is net om die hoek asook Mosselbaai Golfbaan en ander wereldberoemde bane is in die omgewing.

Nearby Attractions

Guests that viewed @ Katrien also viewed:

From R750 per night (sleeps 2)

Accepts online payment through TravelGround.com   
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com