L'Agulhas Accommodation at À La Mer | TravelGround
+13

À La Mer

24 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 24 reviews for À La Mer
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Linda H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Linda H
With spouse/partner

Baie netjiese, skoon verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik gekuier by A La Mer. Die eenheid is baie netjies en beskik oor alles wat mens nodig het. Die private braaiplekkie is beslis 'n bonus.

Macky G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Macky G
Family with young children

Good location and value for money.

We were welcomed very well. The place is very comfortable, neat and location is perfect. Beautiful sea views. I will definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie ligging en waarde vir geld.

Ons is baie goed verwelkom. Die plek is baie gerieflik, netjies en ligging is perfek. Pragtige uitsig oor die see. Ek sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicole M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole M
With spouse/partner

Exceeded expectations.

It is a lovely spacious apartment with everything you need. The room and sitting area are completely separate so for 2 couples or a couple and an extra person is ideal. Animals friendly. Thank you, Corrie and Alwyn.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verwagtinge oortref.

Dit is 'n heerlike ruim woonstel met alles wat 'n mens nodig het. Die kamer en sit area is heeltemal apart so vir 2 paartjies of 'n paartjie en 'n ekstra mens is dit ideaal. Diere vriendelik. Baie dankie, Corrie en Alwyn.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sebastian S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sebastian S
With spouse/partner

Had a great stay.

Would definitely go there again on holidays. Would recommend this place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het baie lekker gebly.

Het baie lekker gebly en sal definitief weer daar wil vakansie hou. Sal die plekkie definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre C
With spouse/partner

Very nice.

We had a lovely stay. Had a warm welcome from the host and the place is very neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie nice.

Baie lekker gebly. Was baie goed ontvang deur gasheer en plek is pynlik netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmien T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmien T
Individual traveler

The view is the best!

Neat accommodation with everything you could need and more. The location is perfect and the reception is friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die uitsig is die beste!

Netjiese verblyf met alles wat jy kan benodig en nog meer. Die ligging is perfek en ontvangs vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elmarie B
With friends

Baie sentraal. Netjies.

Aangename verblyf en waarde vir geld.

Eunice V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eunice V
On business

Wat 'n wonderlike plek om te bly!

A La Mer is die perfekte verblyf vir ons behoeftes. Ons is baie vriendelik ontvang. Baie dankie Corrie. Ons en ons klein vierbeen seuntjie het die skoon en netjiese verblyf geniet en ons kon ons voorbereiding vir ons sake in rustigheid doen. Ons sal baie graag weer van A La Mer gebruik wil maak.

Morne B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne B
With spouse/partner

Asemrowend.

Manjifiek. Sien ons definitief weer.

À La Mer's response

Baie dankie, ons is bly julle het dit so geniet hier. Kom kuier gerus weer!

À La Mer
Karen S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen S
With spouse/partner

Baie netjies, goeie ligging.

Die woonstel is perfek geleë, binne stapafstand van winkels, die see en ligtoring. Dit is netjies toegerus en gemaklik.

Christo L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo L
With spouse/partner

Excellent.

Always fantastic. Great hospitality. Bonus: pet-friendly. Will sincerely recommend Á La Mer!

Kosima B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kosima B
With spouse/partner

Perfect in all regards.

Neat, clean and fully equipped. Couldn't have asked for anything more. The little wagtail that frequently came to visit us for breakfast was the cherry on top. We had better kept that door open for him!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek in alle opsigte.

Netjies, skoon en volledig toegerus. Kon vir niks meer gevra het nie. Die kwikkie wat so ewe kontant inkom vir ontbyt was die kersie op die koek. Wee jou siel as die deur nie oop is vir hom om in te kom nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adele G - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele G
With spouse/partner

'n Stukkie paradys vir enige reisiger.

Ons het 'n toer gereël van die Overberg. A La Mer stap met die Oscar weg! Alles is loopafstand. Dankie Alwyn en Corrie. Die verblyf was wonderlik en toe nog die verrassing vir my man se verjaardag. Dit was nie verwag nie. Beveel sonder twyfel aan. Ons land het meer mense soos jul nodig.

À La Mer's response

Baie dankie Adele vir die uitstekende terugvoering van jul verblyf hier by ons. Dis regtig 'n riem onder die hart dat ons gaste so tuis voel hier en hul verblyf so aangenaam vind. Ons waardeer opreg jul goeie getuigskrif en aanbevelings aan voornemende gaste. Nogmaals baie dankie!
Vriendelike groete
Corrie & Alwyn

À La Mer
Chippy W - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Chippy W
Family with teenagers

Very friendly and welcoming owners.

Doggy friendly so ideal. Ideal location, basic but clean inside and out. All necessary amenities indoors and outside. Great view of the sea and great to have Premium DSTV! Only downside was the WiFi wasn't working for the 2 days we were there.

Doreen M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen M
With friends

Ons het baie baie lekker gekuier en gerus.

Die woonstel is lieflik groot, netjies, skoon, gerieflik en het voorraad bevat wat ons nie verwag het nie. Die uitsig op die see uit die leefvertrek se venster was fantasties. Ons was 4 pensioenarisse en het die verblyf geniet. Ons het net 1 voorstel - die 3 trappies by die ingang kan dalk bietjie groter gemaak word. Ons ou mense het bietjie meer vastrapplek nodig - veral omdat die boonste trap nie gelyk met die skuifdeur is nie. Verder was daar GEEN probleme nie.

Marelise D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marelise D
Family with teenagers

Ons was almal lekker uitgerus na hierdie vakansie.

Die eienaars was baie vriendelik. Ons het lekker gekuier, die kombuis is goed toegerus en ons kon met gemak kosmaak. Lekker braaiplekkie buite en genoeg tafels en stoele. Als was in 'n werkende toestand. Tieners was baie bly oor die gratis WiFi. Ek en my man het regtig lekker gerus. Beddens is van goeie gehalte. Lekker naby die restaurante en winkels. Ons het oral gestap waar ons wou wees. Ons het ook veilig gevoel in hierdie omgewing. Dankie A La Mer.

Louw V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Louw V
With spouse/partner

Redelik.

Daar is 'n paar goed wat pla. Die feit dat die wasbak in die toilet is en die bed is nie van die beste nie. Die WiFi was ook swak. Ligging is goed.

Jeanette W - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette W
With spouse/partner

'n Aangename en baie positiewe ervaring.

Eienaars is baie vriendelike en aangename mense. Die plek is besonder netjies en goed toegerus met 'n aangename atmosfeer. Die DStv en WiFi was nie net 'n vae belofte soos in baie ander plekke nie, maar was in goeie werkende toestand. Die buitebraai en kuierplek is netjies en gesellig. Oor die algemeen net 'n baie netjiese en vrolike plekkie wat met goeie smaak ingerig is.

À La Mer's response

Beste Jeanette
Baie dankie vir jou positiewe "getuigskrif" van À La Mer. Dis vir ons baie belangrik dat ons gaste dit hier moet geniet en lekker ontspan!
Nogmaals dankie
Corrie Smit

Kom gerus weer!

À La Mer
Andrew R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrew R
Family with teenagers

Baie netjies en gerieflik.

Sal beslis A La Mer aanbeveel. Goeie waarde vir geld. Ideaal geleë.

Marianna B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianna B

Was rustig en ontspanne.

Ons het ons verblyf baie geniet. Baie netjies en baie sentraal geleë. Baie vriendelike diens. Nogmaals dankie.

Linda M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda M
With spouse/partner

Heerlik, rustig en netjies.

'n Aangename ervaring. Vriendelik ontvang. Alles wat nodig is beskikbaar. Stapafstand van restaurante en die vuurtoring af. Rustige en veilige omgewing. Ek sal weer gaan kuier!

Edith V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Edith V
Family with young children

Loopafstand na ligtoring. Lieflike omgewing. Gawe eienaars.

Die plek is redelik gerieflik. Sou net nie met gemak daar kan braai, kan dit gerus opgradeer ... Braai is buite die kwessie as die wind vreeslik waai. Daar is wel vol DStv. Dis 'n pluspunt. Ander plekke vereis dat jy jou dekodeerder moet saamneem.

Sanet C - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet C
With spouse/partner

Baie, baie lekker!

Dis was baie aangenaam om daar te vertoef. Lekker naby aan die ligtoring en die getypoele, skoon en netjies met 'n mooi uitsig na die see se kant. Daar is ook 'n mooi uitsig op die ligtoring. Dis stapafstand van die kruidenierswinkel, winkeltjies en eetplekke af. Dis stil en rustig. Geen lawaai, net die geluid van die voëltjies orals en die see wat teen die rotse breek.

Francois R - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois R
Family with young children

Naby die kus en winkels met alles wat jy nodig het vir 'n naweek.

Die plekkie was mooi netjies en skoon met genoeg ekstra linne in die kas (net wat 'n ma van klein kinders dalk kan nodig kry) en kombuisgeriewe. Die kinders kon TV kyk of sommer net op die vloer in die kombuis-sitkamer speel en inkleur of deur die talle kinderboeke lees! Dit was lekker om so naby die strand en besienswaardighede te bly!

From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 46 Melkbos Street, L'Agulhas, 7287, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqtz3Ffdth4Ydrm2Y1To4ifbWWRAVdnN3KvxCZXFe1w1ULrourb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 4) 24 5 1 5 46 Melkbos Street L'Agulhas 7287 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.827094640854 20.009480149321
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com