The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 1 Tivoli Beach Road Strand | TravelGround
+24

1 Tivoli Beach Road Strand

23 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 23 reviews for 1 Tivoli Beach Road Strand
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Dudley A - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dudley A
With friends

Beste verjaarsdagnaweek by 1 Tivoli.

1 Tivoli sien ons definitief weer vir vakansie. Die plek is netjies toegerus met alles. Dit het die mooiste see-uitsig. Ons was goed ontvang deur Blackie. Alles was perfek.

Melinda D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melinda D
With friends

Wonderlike familiewegbreek.

Op 'n baie nat en ysige naweek, was dit die perfekte woonstel. Op die seefront, maar met 'n beskutte braai-area (een van die min waar mens met hout kan vuurmaak). Die gure weer het glad nie gepla nie. Baie netjies en baie goeie en vriendelike diens van beide Heidie en Blackie. Sal graag weer hier wil bly!

Lee-ann J - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-ann J
With spouse/partner

Om soggens wakker te word en die mooie see-uitsig groet jou, was onbeskryflik.

Dis regtig waarde vir jou geld en die diens is puik!

Elize W - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize W
Family with young children

Beautiful view, family friendly. Blackie was the best host couldn't ask for better!

We loved our stay at 1 Tivoli and would recommend it to everybody. Blackie was fantastic and very friendly, gave exceptional service.

Jolandie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolandie V
Family with young children

Fantastiese plek, ruim, gemaklik en wonderlike ligging.

Ons het ons tyd by 1 Tivoli baie geniet.

Rika C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rika C
With spouse/partner

Ek sal slegs die plek aanbeveel as die plek skoner is en als reg werk met ander woorde beter inspeksie na elke besoek.

Blackie het ons baie vriendelik ontvang en het voor die tyd die vensters oopgemaak en die geyser aangesit en ook bevestig hoe ver ons van Strand af is om ons daar reeds in te wag. Ons het dit waardeer Blackie, dankie. Die plek se ligging, uiteensetting, meubelering en veiligheid is uitstekend. Die gratis WiFi help baie en die DStv is gerieflik. Alhoewel die parkering veilig is, dit is nie onderdakparkering nie, dis net skadunet en die kar kry middagson. Al wat my opgeval het, was dat die plek kort 'n baie ordentlike skoonmaak, jy kan sien daar word net vinnig voorlangs gou skoongemaak na elke gas besoek en ook van die goed soos die kombuiskaste benodig 'n herstel of vervanging. Al die linne en op die vloere was baie van die vorige gaste se hare en ek moet eers alles weer was en die linne met 'n roller skoonmaak voor ek kaalvoet daar wou loop en in die bed wou slaap. Die een toilet was ook nie skoongemaak na vorige gaste se gebruik nie. Die een stort se drukking was baie swak en die een bedlamp sonder 'n bulb. Ons voel dat die basiese goedjies soos behoorlike inspeksie van die plek ten opsigte van skoon en als in goeie werkende toestand, kort bietjie aandag.

Mariana V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariana V
With spouse/partner

Neat, convenient accommodation and nice and central.

It is a wonderfully comfortable two-bedroom unit. We really enjoyed the beautiful view. It was central to travel from further afield. We were very kindly received and were able to relax.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese, gerieflike verblyf en lekker sentraal.

Dit is 'n heerlike gerieflike tweeslaapkamer-eenheid. Ons het die pragtige uitsig baie geniet. Dit was lekker sentraal om vanaf verder rond te reis. Ons is baie vriendelik ontvang en kon heerlik ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anton L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton L
With spouse/partner

Baie oulike plekkie.

Geniet hierdie plekkie. Uitsig baie mooi. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie daarvoor en sal beslis weer daar gaan kuier.

Johannes J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johannes J

Nice view en sentraal, maar 'n so-so ervaring.

Ons het die maandag aangekom en vir 7 aande oorgebly. Ons was vir 5 dae sonder warm water en moes dit met 'n smile verduur terwyl hulle moes uitfigure wat fout is. Die opsigter het aangebied om ons te skuif, maar na 'n ander plek wat nie vir my aanvaarbaar was nie. Ek moes ook 4 keer message om die deposito terug te kry omdat die opsigter een kyk gegee het en nie die skuifdeur se sleutels kon kry waar ons dit opgehang het nie. Hierdie ervaring was nie die R6000+ en die verdere R12 000 vir vlugkaartjies werd nie en ek gaan volgende keer eerder Gordonsbaai toe.

Juliana V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juliana V
With spouse/partner

Puik akkommodasie en ligging.

Woonstel volledig toegerus en lekker ruim. Uitsig is fantasties en sekuriteit goed. Sal beslis weer besoek.

Audrey D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Audrey D
With spouse/partner

We had a great stay, thank you!

Very friendly service. Very convenient accommodation. Enclosed braai area worked very well in the cold weather. Only suggestion is to have 2 single beds in second room, as my son and daughter (adult) could not share the bed. You will see us again. We had a great stay.

Andries V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries V
Family with young children

Baie gemaklik.

Kom beslis weer volgende jaar. Alles baie netjies en skoon. Mooi uitsig. Kindervriendelik. Woonstelparkering is by ingang, geen gesukkel met bagasie nie.

Danie E - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie E
Family with young children

Fantasties!

Meer as wat jy nodig het om te ontspan. Blackie is baie vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld.

Christiaan D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan D
Family with teenagers

Neat, spacious with a pretty view.

Undercover parking, spacious with a nice braai area and a pretty view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, ruim en met 'n mooi uitsig.

Onderdak se parkering, ruim met 'n lekker braaiplek en mooi uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Colene V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Colene V
Family with young children

Voldoen aan alle behoeftes.

Ruim, skoon, gemaklik met 'n pragtige see-uitsig. Stoep met binne-braai en 'n buite-stoep.

Michael V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael V

Had a lovely stay.

Thank you for the wonderful service, the place was excellent, had a lovely stay. Location is just right - close to everything and the beach.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het heerlik gekuier.

Dankie vir die wonderlike diens, plek was puik, het heerlik gekuier, ligging is net reg naby alles en strand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anton L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton L
With spouse/partner

Asemrowend.

Die plekkie is uitstaande. Die uitleg, die uitsig, die warm ontvangs, baie goed. Ons kuier was baie lekker. Ons het dit so geniet. Sal hierdie plekkie enigetyd aanbeveel en weer gebruik. Thumbs up for the owners.

Francina S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francina S
With friends

Fantasties, wou amper nie huis toe gaan nie!

Ideale ligging om orals te voet of te kar te kan besigtig en geniet. Baie lekker blyplek met uitsigte en als wat nodig is. Wat meer kan mens vra met die roomysplek as bure? Lekkerrr!

Leanette H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leanette H
On business

Dis 'n perfekte ligging en baie mooi uitsig oor die see.

Die woonstel is sentraal gelee. Binne loop afstand van lieflike restaurante en perfekte strand. Mooi sonsondergange oor die see. Rustig en veilig.

Estrelita V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estrelita V
Family with young children

Unbelievably nice stay.

Incredibly nice place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik lekker gekuier.

Ongelooflike lekker plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Antoinette C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette C
Family with young children

Short but nice.

Thank you Heidi for your beautiful apartment. The girls baptised it their "other house" the first day. Everything was clean and tidy, it would have been nice to have basic items available in the apartment like salt and pepper, but that's because we flew. An extra roll of toilet paper would also be nice. If your motivation (like ours was) is to have direct access to the beach from the apartment, I would just suggest that you first find out if the road works are completed. Really was a lovely stay and thank you for an easy and carefree booking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kort, maar lekker.

Baie dankie Heidi vir julle pragtige woonstel. Die meisies het dit sommer die eerste dag hulle "ander huis" gedoop. Als was netjies en skoon, sou lekker gewees het om basiese goedjies in die woonstel beskikbaar te hê soos sout en peper, maar dit is omdat ons gevlieg het. 'n Ekstra rolletjie toiletpaier sou ook gaaf gewees het. As jou motivering (soos ons s'n was) is om direkte toegang tot die strand te hê vanaf woonstel, sal ek net voorstel dat jy jy eers moet uitvind of die padwerke voltooi is. Was rêrig 'n lekker kuiertjie en dankie vir 'n maklike en sorgvrye bespreking.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris L - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris L
With friends

Very central for tourists exploring the Western Cape with the view, smell and noise of the sea that wake syou up in the morning.

See the ratings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie sentraal vir toeriste om Wes-Kaap te verken, met die die uitsig, reuk en die gebruis van die see wat saam met jou wakker word.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leopold Van Kooten H - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leopold Van Kooten H
With spouse/partner

Locatie met goed weer.

Wat een fantastisch appartement. Alles was zoals je thuis ook heb. De eigenaar heeft alles gedaan om het je naar de zin te maken. Maar vooral de ligging was voor ons ideaal. Dicht bij strand - stad en omgeving voor bezoek. In huis was er tv met HDMI, met veel buitenlandse zenders, dus ook Nederlandse tv, internet zeer snel en verder alles zoals je thuis ook hebt. Bij blijvende gezondheid komen wij graag hier terug. Baje dankie.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Locatie met goed weer.

Wat een fantastisch appartement. Alles was zoals je thuis ook heb. De eigenaar heeft alles gedaan om het je naar de zin te maken. Maar vooral de ligging was voor ons ideaal. Dicht bij strand - stad en omgeving voor bezoek. In huis was er tv met HDMI, met veel buitenlandse zenders, dus ook Nederlandse tv, internet zeer snel en verder alles zoals je thuis ook hebt. Bij blijvende gezondheid komen wij graag hier terug. Baje dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 000
per night (sleeps 4)
From R1 000
per night (sleeps 4)
From R1 000
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 1 Tivoli, 143 Beach Road, Strand, 7140, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUfmDQw7EWaOYbhreDD8AFuKulbNS7YZV9jJ5QypE4AILrKRX4m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (sleeps 4) 23 5 1 5 1 Tivoli 143 Beach Road 7140 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 09:00 -34.111257 18.822161
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!