Review Summary
Jenny V - Jul 2017
Overall score
Puik!
Benjamin N - Dec 2016
Overall score
Very comfortable, private and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik, privaat en veilig.
Hierdie gastehuis sal ek vir seker aanbeveel vir enige tipe reisiger wat belangstel in die volgende: ruim en skoon kamers, luukse geriewe, privaatheid, heerlike stilte, pragtige tuin en bekostigbare prys!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Benjamin N - Oct 2016
Overall score
Pleasantly surprised!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam verras!
Baie mooi, baie skoon, baie stil, baie veilig, aangename eienaar/gasheer. Ongelooflik goed toegerus met heerlike koffie! Sonder twyfel beveel ek 10 De Dam aan vir enige tipe besoeker. Uitstekende waarde vir geld!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
10 De Dam's response
Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie.
Ons sien baie uit daarna om jou weer te verwelkom in die toekoms.
Darryll H - Mar 2016
Overall score
Aangenaam verras.
10 De Dam's response
Baie dankie dat jul ons gekies het en om tydjie af te staan om vir ons n review te los. Ons hoop om jul gougou weer te verwelkom.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 De Dam Street, Vierlanden, Durbanville, 7550, Western Cape
- All ages welcome